{"id":6299,"date":"2014-10-06T10:08:25","date_gmt":"2014-10-06T10:08:25","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/ligbloues-en-streeptruie-gunsteling-vir-2014-kroon\/"},"modified":"2014-10-06T10:08:25","modified_gmt":"2014-10-06T10:08:25","slug":"ligbloues-en-streeptruie-gunsteling-vir-2014-kroon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6299","title":{"rendered":"Ligbloues en Streeptruie gunsteling vir 2014-kroon"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Blou Bulle se skole-sewesspan sal vandag die taaiste groep in die jaarlikse interprovinsiale sewes-rugbyreeks moet oorleef indien hy sy aanspraak op di\u00e9 titel lewend wil hou. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vierde jaarlikse interprovinsiale toernooi word vandag en m\u00f4re deur die Ho\u00ebrskool Monument in Krugersdorp aangebied. Die Ligbloues is saam met die Leeus, die Griffons en die Pumas in \u2019n groep geloot. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van die Jakarandastad het spelers soos Andell Loubser, Ruan de Beer, Juandr\u00e9 Michau en Stedman Gans in sy geledere, wat hom een van die aanspraakmakers op di\u00e9 titel as kam\u00adpioen maak. Loubser en Arnold Gerber het die Suid-Afrikaanse Skolespan vroe\u00ebr vanjaar n\u00e1 afloop van die Cravenweek vir ho\u00ebrskole in Middelburg (Mpumalanga) gehaal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Westelike Provinsie is die vroe\u00eb gunsteling om met die titel as kampioen weg te stap. Die span het vier spelers in sy geledere wat vroe\u00ebr vanjaar in die Suid-Afrikaanse o.18-sewesspan was wat tot Afrika-jeugkampioen gekroon is. Hulle is Ivan Kunz, Edwill van der Merwe, Herschel Jantjes en Grant Williams. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ligbloues het nie hul twee SA o.18-sewesspelers, Eduan Keyter en PJ Toerien, in hul span ingesluit nie. Keyter het hom nie beskikbaar gestel nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vincent Maruping, die Vrystaat se SA Skole-speler, en die spelers van Grey-kollege se eerste span het hulle ook nie verkiesbaar gestel vir die toernooi in Krugersdorp nie. Die Vrystaters behoort egter met Shirwin Cupido aan die spits nie onderskat te word nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Buiten die nasionale skolespelers Gerber en Loubser, sal nog vier SA Skole-spelers in die toernooi in aksie wees. Hulle is Edmund Rheeder (Luiperds), JT Jackson (Suidwestelike Distrikte), Jerry Danquah (Grens) en Cobus Wiese (Griekwas). <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, die Leeus, het geen spelers wat vroe\u00ebr vanjaar in die Cravenweek in aksie was in hul span ingesluit nie. Die Valke is die verdedigende kampioen en die ontwykende Martin van Wyk behoort een van hul sleutelspelers te wees. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die Blou Bulle het in die eerste toernooi in 2011 gewen en die Vrystaat het in 2012 met die titel weggestap.<\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Bepalings<\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vandag: A-veld \u2013 13:00:<\/strong> Valke t. Boland; <strong>13:20:<\/strong> KwaZulu-Natal t. Grens; <strong>13:40:<\/strong> Westelike Provinsie t. Vrystaat; <strong>14:00:<\/strong> Limpopo Blou Bulle t. Griekwas; <strong>14:30:<\/strong> SWD t. Namibi\u00eb; <strong>14:50:<\/strong> Luiperds t. Oostelike Provinsie; <strong>15:10:<\/strong> Blou Bulle t. Griffons;<strong> 15:30:<\/strong> Leeus t. Pumas; <strong>16:30:<\/strong> Valke t. KwaZulu-Natal; <strong>16:50:<\/strong> Boland t. Grens; <strong>17:10:<\/strong> Vrystaat t. Griekwas;<strong> 17:30:<\/strong> Westelike Provinsie t. Limpopo Blou Bulle. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>B-veld \u2013 13:00:<\/strong> SWD t. Oostelike Provinsie; <strong>13:20:<\/strong> Luiperds t. Namibi\u00eb; <strong>13:40:<\/strong> Blou Bulle t. Pumas; <strong>14:00:<\/strong> Leeus t. Griffons; <strong>14:30:<\/strong> Valke t. Grens; <strong>14:50:<\/strong> KwaZulu-Natal t. Boland; <strong>15:10:<\/strong> Westelike Provinsie t. Griekwas;<strong> 15:30:<\/strong> Limpopo Blou Bulle t. Vrystaat; <strong>16:30:<\/strong> Oostelike Provinsie t. Namibi\u00eb; <strong>16:50:<\/strong> SWD t. Luiperds; 17:10: Pumas t. Griffons; <strong>17:30:<\/strong> Blou Bulle t. Leeus.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; Die Blou Bulle se skole-sewesspan sal vandag die taaiste groep in die jaarlikse interprovinsiale sewes-rugbyreeks moet oorleef indien hy sy aanspraak op di\u00e9 titel lewend wil hou. Die vierde jaarlikse interprovinsiale toernooi word vandag en m\u00f4re deur die Ho\u00ebrskool Monument in Krugersdorp aangebied. Die Ligbloues is saam met die Leeus, die Griffons en die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6299","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6299","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6299"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6299\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6299"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6299"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6299"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}