{"id":6319,"date":"2014-11-12T08:28:19","date_gmt":"2014-11-12T08:28:19","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/noordvaal-se-bestuur-herkies-vir-2015\/"},"modified":"2014-11-12T08:28:19","modified_gmt":"2014-11-12T08:28:19","slug":"noordvaal-se-bestuur-herkies-vir-2015","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6319","title":{"rendered":"Noordvaal se bestuur herkies vir 2015"},"content":{"rendered":"<p>Die Noordvaal-skolerugbyvereniging (NVSRV) se bestuur is onbestrede vir die volgende termyn op die vereniging se jaarvergadering verkies.<\/p>\n<p>Jackie Tredoux van die&nbsp;Ho\u00ebrskool Tuine is vir sy tweede termyn van twee jaar as voorsitter van die NVSRV verkies. Ferdie Niemand, ondervoorsitter, Hans van Vreden, sekretaris, (albei van Midstream-kollege) en Jorrie Jordaan (Ho\u00ebrskool Linden), tesourier, sal ook nog \u2019n termyn in hul poste dien.<\/p>\n<p>Elk van die Beeldtrofee se ligas het ook sy eie sekretaris wat op di\u00e9 vereniging se bestuur dien. Di\u00e9 sekretarisse is Van Vreden (makro), Marius Briers van die Ho\u00ebrskool Schoonspruit in Klerksdorp (groot), Doom Gouws van die HTS Sasolburg (medium), Herbie Costen van Alberton High (middel) en Paul de Bruin van die HTS Tom Naud\u00e9 (klein).<\/p>\n<p><span id=\"U320170922422OCI\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Niemand is ook onbestrede vir sy vierde termyn as die Blou Bulle se voorsitter verkies. Sy ondervoorsitter vir volgende jaar se termyn is Gerhard Venter van Voortrekkerhoogte.<\/p>\n<p>Koos Venter (Akasia) en&nbsp;Manie Geldenhuys (Menlopark) sal weer onderskeidelik die poste as tesourier en sekretaris beklee.<\/p>\n<p>Die ander lede van die bestuur is Ofentse Moeng (Southdowns), Pieter Lombaard (Die Wilgers, skeidsregter-sake), Pieter van Wyk (Southdowns, afrigter-sake) en Jackie Tredoux (Tuine, addisionele lid).<\/p>\n<p>Johan Koekemoer (Centurion) is die sameroeper van die o.18-keurkomitee, terwyl Heinrich van Jaarsveldt (Affies) die pos op die o.16-keurkomitee sal vervul. Die Blou Bulle Skolevereniging vier volgende jaar sy 70ste bestaansjaar en het heelwat planne in werking gestel om die mylpaal te vier.<\/p>\n<p><span id=\"U320170922422USH\" style=\"font-family: 'Nasdings';\">)\u2009<\/span>Eben Lingenfelder is as voorsitter van die Limpopo Blou Bulle herkies. Hy het teenstand van Magnus Steyn (Merensky) vir die pos gehad.<\/p>\n<p>De Bruin is vir die 32ste agtereenvolgende jaar onbestrede as sekretaris herkies. Hy is waarskynlik die langsdienende bestuurslid op die bestuur van \u2019n skolevereniging in die geskiedenis van skolerugby in Suid-Afrika. De Bruin se vrou, Lena, is ook vir die 20ste agtereenvolgende jaar onbestrede as tesourier van die vereniging verkies.<\/p>\n<p>Johan Minnie van Louis&nbsp;Trichardt is as ondervoorsitter in die plek van Jas Hansen (Piet Potgieter) verkies. Hansen se pos was vakant omdat hy eersdaags aftree.<\/p>\n<p>Dawid Mathabatha is \u2019n addisionele lid.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Noordvaal-skolerugbyvereniging (NVSRV) se bestuur is onbestrede vir die volgende termyn op die vereniging se jaarvergadering verkies. Jackie Tredoux van die&nbsp;Ho\u00ebrskool Tuine is vir sy tweede termyn van twee jaar as voorsitter van die NVSRV verkies. Ferdie Niemand, ondervoorsitter, Hans van Vreden, sekretaris, (albei van Midstream-kollege) en Jorrie Jordaan (Ho\u00ebrskool Linden), tesourier, sal ook nog [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6319","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6319","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6319"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6319\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}