{"id":6410,"date":"2015-03-14T07:40:20","date_gmt":"2015-03-14T07:40:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/louis-botha-gunsteling-vandag-teen-hts-welkom\/"},"modified":"2015-03-14T07:40:20","modified_gmt":"2015-03-14T07:40:20","slug":"louis-botha-gunsteling-vandag-teen-hts-welkom","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6410","title":{"rendered":"Louis Botha gunsteling vandag teen HTS Welkom"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Die oudste rugbydag in die sentrale streek, di\u00e9 van Louis Botha, word vandag weer hervat na verlede jaar se dag weens ho\u00eb re\u00ebnval verlede jaar afgestel is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer sal in die hoofmaal van die dag teen HTS Welkom te staan kom. Die span van Welkom het verlede Saterdag teen HTS Sasolburg met 36-22 die knie gebuig. Louis Botha sal ongetwyfeld na sy twee seges oor Welkom-Gimnasium (10-3) en Landboudal van Jacobsdal (14-3) as die gunsteling op die veld draf. Die span van Bloemfontein het nog nie \u2018n drie vanjaar afgestaan nie. Die span wat deur Corn\u00e9 Erasmus gebrei word sal egter wel op sy skrumvertoning van verlede week teen Lanties wil verbeter. Di\u00e9 span mik daarna om vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar as Vrystaatse A1-liga kampioen gekroon te word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Louis Botha het drie spelers die slot Kian Skippers, stut Khanya Gela en losskakel Jeandr\u00e9 Christian in sy geledere wat verlede jaar al vir die Vrystaatse Cravenweek-span uitgedraf het. Christian se geleerde skopskoen is een van die span se sterkpunte. Die sterk senter, Luciano Jones, kan ook die span van Welkom met sy kraglopies problem besorg. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 stryd van die dag is waarskynlik tussen Jim Fouch\u00e9 en Goudveld-Ho\u00ebrskool. JF sal glad nie tevrede met sy vertoning in sy sege van 17-15 oor Voortrekker van Bethlehem wees nie. Die span se flank, Hanno Spies, en losskakel, Tiaan Schutte, sal die vonk teen Gouties moet verskaf. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gouties het \u2018n groot pak voorspelers, maar die agttal het nie in sy nederlaag van 24-12 teen Marlow Landbou veel oemf gehad nie. Daar kan verwag word dat hulle veel beter vandag sal vertoon met hulle agtsteman, Pietman Kotze, aan die spits. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Sentraal reis na Pretoria waar hulle teen Waterkloof kragte sal meet. Tralies het verlede jaar se stryd in \u2018n nat Bloemfontein met 35-21 geklop. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die bepalings: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>09:15:<\/strong> Sehunelo t. Ficksburg; 10:30: Jim Fouch\u00e9 t. Goudveld; 11:45: Kroonstad HS t. Brandfort; 13:00: Sand du Plessis t. President Steyn; 14:15: Fichardtpark t. Wilgerivier; 15:30: Louis Botha t. HTS Welkom.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oudste rugbydag in die sentrale streek, di\u00e9 van Louis Botha, word vandag weer hervat na verlede jaar se dag weens ho\u00eb re\u00ebnval verlede jaar afgestel is. Die gasheer sal in die hoofmaal van die dag teen HTS Welkom te staan kom. Die span van Welkom het verlede Saterdag teen HTS Sasolburg met 36-22 die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6410","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6410","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6410"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6410\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}