{"id":64109,"date":"2025-02-01T12:23:31","date_gmt":"2025-02-01T10:23:31","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=64109"},"modified":"2025-02-01T12:23:31","modified_gmt":"2025-02-01T10:23:31","slug":"cilliers-en-vogel-wys-hakskene-vir-hul-teenstanders-tydens-die-affie-wildeklawer-uitnodigings-byeenkoms","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=64109","title":{"rendered":"Cilliers en Vogel wys hakskene vir hul teenstanders tydens die Affie Wildeklawer Uitnodigings-byeenkoms"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-64066\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/PSX_20250131_164603-400x461.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"461\" \/>Die Ho\u00ebrskool Nelspruit se <strong>Zo\u00eb Cilliers<\/strong> asook Waterkloof se <strong>Lenique Vogel<\/strong> het vir die voorste vertonings tydens die jaarlikse <strong>Affie Wildeklawer Uitnodigings-byeenkoms<\/strong> in die LC de Villiers-stadion in Pretoria gesorg. Die byeenkoms word jaarliks deur die <strong>Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool<\/strong> van Pretoria en die <strong>Afrikaanse Ho\u00ebr Meisieskool<\/strong> van Pretoria (AHMP) aangebied.<\/p>\n<p>Cilliers het die 100m vir meisies o.17 in &#8216;n blitsige 12.11 sekondes gewen. Kort op haar hakke oor die eindstreep was Klofies se <strong>Chrystabel Davis<\/strong> (12.14). Nog &#8216;n Klofie <strong>Anke Bornman<\/strong> het self laat spaander en &#8216;n brons medalje in 12.47 sekondes verseker.<\/p>\n<p>Cilliers het ook in die 200m koning gekraai toe sy di\u00e9 nommer in 25 sekondes voltooi het.<\/p>\n<p>Vogel het in die 100m en 200m vir meisies o.16 die septer geswaai. Sy het die 100m in 12.24 sekondes afgeblits om 900 punte op die APE-tabel te verdien. Haar vertoning in die 200m was nog meer indrukwekkend deurdat sy 925 punte vir haar wentyd van 24.89 sekondes verdien het.<\/p>\n<p>Die Klofies se <strong>Fortune Cletus-Okolo<\/strong> het self &#8216;n goeie byeenkoms beleef. Sy was baas in die gewigstoot asook die diskus vir meisies o.17. Sy het die gewigstootbal op 14.05 meter met haar beste poging laat grondvat. Sy het die diskus 41.84 meter v\u00ear geslinger om 921 punte te behaal.<\/p>\n<p>Potchefstroom Gimnasium se <strong>Imke Bornman<\/strong> het met &#8216;n poging van 40.62 meter in die diskus vir meisies o.15 die beste vertoning volgens die puntestelsel behaal. Sy het 938 punte vir haar poging verdien. Die gewigstoot-nommer vir die ouderdomsgroep is deur Nelspruit se <strong>Mia du Preez<\/strong> met &#8216;n poging van 13.27m gewen.<\/p>\n<p>Bornman (12.57m) moes hier met die silwermedalje tevrede wees.<\/p>\n<p>Potch Gimmies se <strong>Xant\u00e9 Harris<\/strong> het in die 800m vir meisies o.14 hakskene vir haar teenstanders in twee minute en 15.78 sekondes gewys. Sy is gewis &#8216;n atleet om in die toekoms dop te hou.<\/p>\n<p>Affies Meisies se <strong>Kaylin Achurch<\/strong> (o.17) het met haar vertoning in die 400m-hekkies gesorg dat haar skool kon juig. Sy het di\u00e9 nommer in een minuut en 2.76 sekondes gewen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Nelspruit se Zo\u00eb Cilliers asook Waterkloof se Lenique Vogel het vir die voorste vertonings tydens die jaarlikse Affie Wildeklawer Uitnodigings-byeenkoms in die LC de Villiers-stadion in Pretoria gesorg. Die byeenkoms word jaarliks deur die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria en die Afrikaanse Ho\u00ebr Meisieskool van Pretoria (AHMP) aangebied. Cilliers het die 100m vir [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":64066,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-64109","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/64109","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=64109"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/64109\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/64066"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=64109"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=64109"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=64109"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}