{"id":6413,"date":"2015-03-15T05:44:16","date_gmt":"2015-03-15T05:44:16","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/eldos-verras-rooi-bulle-grey-speel-gelykop\/"},"modified":"2015-03-15T05:44:16","modified_gmt":"2015-03-15T05:44:16","slug":"eldos-verras-rooi-bulle-grey-speel-gelykop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6413","title":{"rendered":"Eldos verras Rooi Bulle; Grey speel gelykop"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6412\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/NuusG_Eldoraigne.jpg\" width=\"357\" height=\"238\" alt=\"NuusG Eldoraigne\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/NuusG_Eldoraigne.jpg 448w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/03\/NuusG_Eldoraigne-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 357px) 100vw, 357px\" \/>Die Ho\u00ebrskool Eldoraigne se rugbyspan het vir die eerste verassing van die skolerugby-seisoen van 2015 gesorg toe hy op sy tuisveld vir HTS Middelburg met 22-14 die loef afgesteek het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Eldos se bonkige loskopstut, Nathan Prinsloo, was die groot held in die span van die Jakaranda se mees noemenswaardige sege die afgelope paar jaar. Hy het \u2018n paar goeie lopies ingekry, maar dit was in die skrums waar hy die Rooi Bulle behoorlik opgedons het. Die vaskopstut, Morn\u00e9 Smith, het ook in die skrums gehelp om die oorhand te bewerkstellig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan se kaptein en agtsteman, Brendan Heymans, het ook goed vertoon voordat hy in die tweede helfte met \u2018n draagbaar na \u2018n harde duikslag die veld verlaat het. Vir die Rooi Bulle het sy flank, JC Pretorius, \u2018n skitterende individuele drie vanuit sy eie halfgebied in die eerste helfte afgerond. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">EG Jansen en Transvalia was op eersgenoemde se tuisveld in Boksburg in \u2018n drie\u00ebfees betrokke. Die gasheer het oortuigend met 95-38 as oorwinnaars van die veld gestap. Die span se losskakel, Xander Crause, het vir die tweede week in \u2018n ry die doellyn drie keer oorgesteek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey-kollege se rugbyspan kon vir die eerste keer sedert 1979 nie daarin slaag om \u2018n span van Kimberley tot oorgawe te dwing nie. Die voorste rugbyskool in die land het met 34-elk gelykop teen Diamantveld in die Diamantstad gespeel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die besoekers het na slegs 13 minute met 22-0 voorgeloop en op hierdie stadium het dit gelyk asof Diamonds \u2018n lag middag te wagte kon wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">HTS Kimberley het in 1979 vir Grey met 11-9 onder die aanvoering van Eddie Lightfoot geklop. Diamonds se losskakel, Gerco Nortj\u00e9, het 19 van sy span se punte aangeteken. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Louis Botha se Vrystaatse Cravenweek-losskakel, Jeandr\u00e9 Christian, was in \u2018n verwoestende bui teen HTS Welkom in die hoofwedstryd van die span van die Rosestad se jaarlikse sportdag. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Christian het 35 punte tot sy span se gemaklike sege van 50-0 oor die besoekers aangeteken. Hy het \u2018n driekuns aan drie\u00eb behaal, vier drie\u00eb verdoel en ook vier strafdoele oorgeklits. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het \u2018n seldsame sege van 28-22 oor Marlow Landbou in Cradock behaal. Spanne behaal nie sommer maklik \u2018n sege oor die Wolramme in Cradock nie. Vir die span van Kimberley het sy agtsteman, Gerhard Holtzhausen, en vleuel, Cameron Hufke, albei dubbelle driedruk-plesier ervaar.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In Virginia het Hentie Cilliers danksy \u2018n skepdoel deur sy losskakel, Domenic Smit, \u2018n merkwaardige sege van 27-26 oor Maritzburg-kollege behaal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vryburg het nog \u2018n weghol-sege van 105-0 oor Wolmaransstad in die Pukke16-reeks behaal. Die span se senter, Joe van Huysteen, het vyf van sy span se 17 drie\u00eb afgerond. Die losskakel, BF van Staden, het ook weer die punte opgestapel. Sy bydrae van 35 punte het uit drie drie\u00eb en tien doelskoppe bestaan.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Eldoraigne se rugbyspan het vir die eerste verassing van die skolerugby-seisoen van 2015 gesorg toe hy op sy tuisveld vir HTS Middelburg met 22-14 die loef afgesteek het. Eldos se bonkige loskopstut, Nathan Prinsloo, was die groot held in die span van die Jakaranda se mees noemenswaardige sege die afgelope paar jaar. Hy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6412,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6413","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6413","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6413"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6413\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6412"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6413"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6413"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6413"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}