{"id":64138,"date":"2025-02-07T14:33:11","date_gmt":"2025-02-07T12:33:11","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=64138"},"modified":"2025-02-07T14:33:11","modified_gmt":"2025-02-07T12:33:11","slug":"dis-n-drieperdewedren-in-die-a-afdeling-van-die-finsbury-reeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=64138","title":{"rendered":"Dis &#8216;n drieperdewedren in die A-afdeling van die Finsbury-reeks"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_64215\" aria-describedby=\"caption-attachment-64215\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"wp-image-64215 size-medium\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/02\/Waterkloof-Krieket-1-400x267.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-64215\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Ho\u00ebrskool Nelspruit op Facebook.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Daar is nog drie spanne in die wedloop om vanjaar in die eindstryd van die <strong>Finsbury-reeks<\/strong> se A-afdeling te speel.<\/p>\n<p>Volg al die aksie regstreeks op <strong>SuperSport Schools<\/strong> &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/SchoolsCricket2025\"><strong>(www.supersportschools.com)<\/strong><\/a><\/p>\n<p>Die verdedigende kampioen, <strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof<\/strong>, l\u00ea tans bo aan die puntelys. &#8216;n Sege oor <strong>Potchefstroom Volkskool<\/strong> hierdie naweek kan sy posisie aansienlik versterk en basies &#8216;n plek in die eindstryd bespreek, met nog een week se aksie oor n\u00e1 Saterdag se wedstryde. Die kragmeting tussen Klofies en Volkies is terloops &#8216;n herhaling van verlede jaar se eindstryd in di\u00e9 afdeling.<\/p>\n<p>Waterkloof het verlede naweek besoek afgel\u00ea in Bloemfontein, waar hy gemengde welslae behaal het. Die positiewe is egter dat die paaltjiewagter en voorslagkolwer, <strong>Rico van der Walt,<\/strong> twee agtereenvolgende honderdtalle opgedis het, teen onderskeidelik St Andrew&#8217;s School en Grey Kollege. Die feit dat hy met mening op dreef is maak die Klofies se kolflys uiters gevaarlik.<\/p>\n<p>Volkies se kolwers is self nie te versmaai nie. Die aanvangskolwer en kaptein, <strong>Louis van Wyk<\/strong>, het reeds sy kolfvernuf van meet af in 2025 tentoongestel. Die geleentheid om weer op tuisbodem te kolf sal beslis as ekstra motivering dien vir die Volkie-kaptein.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Eldoraigne<\/strong>, huidiglik derde op die puntelys, het die groot honde in die afdeling vanjaar ietwat kom omkrap. Hy kom Saterdag teen <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong> op tuisbodem, in Centurion, te staan. Die Rusties dreig om aan die gang te kom, maar het tot dusver nog nie op alle silinders gevuur nie.<\/p>\n<p>Die Eldos se voorste lopievraat, <strong>Ruan Steyn<\/strong>, sal graag hierdie slag die honderdtal wat hom die afgelope twee wedstryde ontwyk het wil behaal. Steyn was uitstaande met die wilgerlat in die span van Centurion se sewe-lopie oorwinning oor Potch Volkies verlede naweek. Benewens Steyn, sal die Rusties hard moet werk om ook die res van die tuisspan se kolwers te tem.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Menlopark<\/strong>, wat die Klofies verlede week met\u00a0 56 lopies gelooi het, reis na die Laeveld om <strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit<\/strong> in sy agterplaas te pak. Die Nellies is steeds segeloos in vanjaar se reeks en sal\u00a0 beslis &#8216;n kat in die duiwehok wil gooi deur die Parkies die loef af te steek.<\/p>\n<p>Indien hulle hoop om dit te vermag, sal hulle vroeg-vroeg die paaltjie van Menlo se kaptein, <strong>Dian van Zyl<\/strong>, moet probeer kry. Van Zyl se selfvertroue behoort hemelhoog wees na sy skitterbeurt van 183 nie uit nie teen die Klofies, op die verdedigende kampioen se tuisveld.<\/p>\n<p><strong>Bepalings:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Week 4:<\/strong><br \/>\nPotchefstroom Volkskool t. Waterkloof<br \/>\nEldoraigne t. Ho\u00ebrskool Rustenburg<br \/>\nHo\u00ebrskool Nelspruit t. Menlopark<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is nog drie spanne in die wedloop om vanjaar in die eindstryd van die Finsbury-reeks se A-afdeling te speel. Volg al die aksie regstreeks op SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) Die verdedigende kampioen, Ho\u00ebrskool Waterkloof, l\u00ea tans bo aan die puntelys. &#8216;n Sege oor Potchefstroom Volkskool hierdie naweek kan sy posisie aansienlik versterk en basies [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":64215,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-64138","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/64138","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=64138"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/64138\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/64215"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=64138"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=64138"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=64138"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}