{"id":6415,"date":"2015-03-15T17:43:21","date_gmt":"2015-03-15T17:43:21","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/diamantveld-hou-grey-tot-n-gelykop-uitslag\/"},"modified":"2015-03-15T17:43:21","modified_gmt":"2015-03-15T17:43:21","slug":"diamantveld-hou-grey-tot-n-gelykop-uitslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6415","title":{"rendered":"Diamantveld hou Grey tot &#8216;n gelykop-uitslag"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Diamantveld se eerste rugbyspan van 2015 het Saterdag die eerste tree gegee om homself as een van die voorste spanne in di\u00e9 skool se geskiedenis te vestig. Die pad vorentoe is egter nog lank. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Diamonds het 34-elk gelykop teen die land se voorste rugbyskool, Grey-kollege, op sy tuisveld in Kimberley op sy jaarlikse sportdag gespeel. Die skool van die Diamantstad vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die terugveg-poging sal onthou word as een van die heel bestes nog op skolevlak in die sentrale streek. Grey het na slegs 13 minute se speeltyd reeds \u2018n voorsprong van 22-0 opgebou. Diamantveld se hoofafrigter, Jean Stemmet, het geskerts dat hy teen di\u00e9 stadium van die kragmeting wou weghardloop. \u201cDie spelers het uitsonderlike karakter gewys om terug te kom na ons so ver agter was om uiteindelik gelykop te speel. Ek is baie trots op my span. Ek moet ook dankie s\u00ea vir Grey wat hier met ons feesvieringe teen ons kom speel het,\u201d het Stemmet ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was die eerste keer wat die twee spanne sedert 1980 mekaar op die rugbyveld die stryd aanges\u00ea het. Die span van die Rosestad kon vir die eerste keer sedert 1979 nie daarin slaag om \u2018n span van Kimberley te klop nie<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">HTS Kimberley het in 1979 vir Grey met 11-9 onder die aanvoering van Eddie Lightfoot geklop. Diamonds se losskakel, Gerco Nortj\u00e9, was uitstaande en het 19 van sy span se punte aangeteken. Hy het ook di\u00e9 drie gedruk en ook verdoel \u2018n minuut voor die einde wat die telling gelykop gemaak het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kaptein en flank, Janco Cloete, het voorlangs sy span aangevuur. Die senter, Nico Roets, en agtsteman, Johan Joubert, het ook blink vertonings gelewer. Diamantveld het wel vroe\u00ebr met 24-22 teen Sentraal vasgeval, maar Nortj\u00e9 en nog \u2018n paar van Diamonds se sterre was nie in die wedstryd in aksie nie. Vir Grey was sy vleuel Dawid Snyman en agtsteman, Werner Roberts, die vernaamste staatmakers. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Cherries het Duineveld se eerste span met 38-5 verslaan, terwyl \u2018n Grey XV-tal vir Landboudal van Jacobsdal met 29-9 die loef afgesteek het. Welkom Gimnasium moes hard werk om Ho\u00ebrskool Upington met 13-0 op die sportdag onder te kry. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Op Hartswater se sportdag was Kalahari se Leeus met 15-9 oor die Ho\u00ebr Landbouskool Noord-Kaapland van Jan Kempdorp baas. Kathu het op di\u00e9 sportdag vir Zeerust met 19-12 geklop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Grey-kollege 34 (22) \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Niel Durow, Johan Dippenaar, Dawid Snyman, PR Serfontein, Dian Gouws. Doelskoppe: Mario Veira (3). Strafdoel: Veira. <strong>Diamantveld 34 (7) \u2013<\/strong> Nico Roets, Johan Joubert, Janco Cloete, Gerco Nortj\u00e9. Doelskoppe: Gerco Nortj\u00e9 (4). Strafdoele: Nortj\u00e9 (2). <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Cherries 38 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Jaco Wessels (2), Marnus Boshoff, Wian Kloppers, AJ Barkhuizen, JD Steyn. Doelskoppe: Barkhuizen (4). <strong>Duineveld 5<\/strong>. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Welkom Gimnasium 13 \u2013<\/strong> Drie\u00eb: Benji Muller, Jason Olivier. Strafdoel: Luan James. Ho\u00ebrskool Upington 0. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Grey XV-tal 29<\/strong>. <strong>Landboudal 9 \u2013<\/strong> Strafdoele: Tiaan van Wyk (3).<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ho\u00ebrskool Diamantveld se eerste rugbyspan van 2015 het Saterdag die eerste tree gegee om homself as een van die voorste spanne in di\u00e9 skool se geskiedenis te vestig. Die pad vorentoe is egter nog lank. Diamonds het 34-elk gelykop teen die land se voorste rugbyskool, Grey-kollege, op sy tuisveld in Kimberley op sy jaarlikse sportdag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6415","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6415\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}