{"id":6455,"date":"2015-03-29T06:13:59","date_gmt":"2015-03-29T06:13:59","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/paul-roos-hol-affies-disnis\/"},"modified":"2015-03-29T06:13:59","modified_gmt":"2015-03-29T06:13:59","slug":"paul-roos-hol-affies-disnis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6455","title":{"rendered":"Paul Roos hol Affies disnis"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Paul Roos-Gimnasium se eerste span het rede om fees te vier in sy 150ste bestaansjaar, nadat hy Afrikaans Ho\u00ebr Seunskool gister in die hoofwedstryd van sy rugby-feesdag in Stellenbosch met 29-12 verslaan het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Teen rustyd het dit gelyk asof Affies met sy agttal die span van die Eikestad se partytjie sou bederf. Affies was met die omdraaislag met 12-3 voor. Die tuisspan het in die tweede helfte na \u2019n ho\u00ebr rat oorgeskakel om uiteindelik n\u00e1 die wedstryd sy kenmerkende Jolla Bolla te doen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Outeniqua se Kwaggas sal nie gelukkig voel oor hul nederlaag van 10-35 teen Rondebosch Boys\u2019 High nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oakdale-Landbou het Landboudal van Jacobsdal met 71-0 verniel. Die span van Riversdal se vleuel Alexander Wallis en slot Andr\u00e9 Smit het elk \u2019n driekuns aan drie\u00eb behaal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">)\u2009Die Ho\u00ebrskool Noord-Kaap van Kimberley en Waterkloof van Pretoria het die indrukwekkendste vertonings van die eerste dag van die jaarlikse Pukke-Skouspel in Potchefstroom opgedis.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap het Kearsney College met 42-29 verslaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van KwaZulu-Natal het egter die wenspan vroeg die skrik op die lyf gejaag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kearsney het vinnig \u2019n voorsprong van 15-0 opgebou, voordat Northerns hul ritme gevind het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noord-Kaap se vleuel Cameron Hufke, die losskakel Cleo Adams en agtsteman Gerhard Holtzhausen was uitstekend.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kearsney se puik senter James Tedder en die flank Tristan Dixon gaan nie maklik uit die Piesangboere se Cravenweek-span gehou word nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Klofies se agtsteman Dylan Robinson was aan die spits van sy span se oortuigende sege met 36-10 oor Framesby.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Potchefstroom-Gimnasium se vleuel Heinrich Siepker het twee keer agter die doellyn gaan draai om aan sy span \u2019n sege van 28-20 oor Transvalia te besorg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Rustenburg het Florida met 18-10 getroef.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009Soos daar verwag is, het verlede jaar se Cravenweek-speler van die Toernooi, Curwin Bosch, die vertoning van die dag op Graeme College se jaarlikse rugbydag in Grahamstad opgedis.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het \u2019n hand in die vleuel Mohammed Connelly, die senter Keanu Vers en die flank Matthew Lawson se drie\u00eb gehad. Sy skopwerk was ook van hoogstaande gehalte.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, Graeme College, het hom teen Dale College met 0-24 vasgeloop. Selborne College van Oos-Londen het met 45-12 oor Brandwag van Uitenhage gese\u00ebvier.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Marlow-Landbou het Kingswood College met 31-28 geklop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0 Marais Viljoen het Dinsdag die grootste verrassing tot sover in vanjaar se Tuks-reeks gelewer, toe hy Kempton Park met 33-17 geklop het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Nelspruit het Donderdag Florida met 55-27 kafgedraf. Die Rhinos se losskakel Wessel Muller het puik spel gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vleuel Eduan Engelbrecht het \u2019n driekuns aan drie\u00eb in di\u00e9 kragmeting behaal.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Paul Roos-Gimnasium se eerste span het rede om fees te vier in sy 150ste bestaansjaar, nadat hy Afrikaans Ho\u00ebr Seunskool gister in die hoofwedstryd van sy rugby-feesdag in Stellenbosch met 29-12 verslaan het. Teen rustyd het dit gelyk asof Affies met sy agttal die span van die Eikestad se partytjie sou bederf. Affies was met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6455","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6455","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6455"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6455\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6455"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6455"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6455"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}