{"id":6551,"date":"2015-05-03T07:57:00","date_gmt":"2015-05-03T07:57:00","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/school-of-rugby-se-wildeklawer-span-van-die-toernooi\/"},"modified":"2015-05-03T07:57:00","modified_gmt":"2015-05-03T07:57:00","slug":"school-of-rugby-se-wildeklawer-span-van-die-toernooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6551","title":{"rendered":"School of Rugby se Wildeklawer-span van die toernooi"},"content":{"rendered":"<p>Dit was vanjaar heelwat moeiliker om \u2019n Wildeklawer-span van die toernooi te kies.<\/p>\n<p><strong>School of Rugby<\/strong> het egter soos verlede jaar weer \u2019n span gekies wat net op grond van vertonings in die toernooi op die velde van die Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley plaasgevind het.<\/p>\n<p>Jaarliks is meer as die helfte van die Suid-Afrikaanse Skole-span se spelers wat n\u00e1 die Cravenweek gekies word, ook in die Wildeklawer-toernooi in aksie.<\/p>\n<p>Interessant is dat ons nie plek vir Menlopark se Andell Loubser en Grey-kollege se IG Prinsloo in ons span kon kry nie. Albei het reeds verlede jaar die nasionale skolespan gehaal.<\/p>\n<p>Loubser het egter \u2019n goeie toernooi beleef en is een van die ongelukkiges wat nie ons span haal nie.<\/p>\n<p>Vanjaar se toernooi het meer as \u2019n handvol uitmuntende slotte gehad.<\/p>\n<p>E.G. Jansen se kaptein, Hendr\u00e9 Stassen, was, soos verwag, een van die uitstekende spelers in die Diamantstad.<\/p>\n<p>In sy span se stryd teen die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl, het Salmaan Moerat sy kollig egter nogal gesteel.<\/p>\n<p>Di\u00e9 twee is ons slotte.<\/p>\n<p>Skrumskakels was maar yl gesaai, maar Boland Landbou se Jondr\u00e9 Williams is een van die bestes in die land.<\/p>\n<p>Hy kan boonop pale toe skop as dit van hom verlang sou word.<\/p>\n<p>Indien Noord-Kaap se Cameron Hufke op sy spelpeil tot dusver vanjaar kan voortbou, behoort die haastige vleuel die nasionale skolespan te haal.<\/p>\n<p>Grey se Dian Gouws was met sy vaart sy span se grootste staatmaker in Kimberley. Hy beman die laaste vesting in ons span.<\/p>\n<p>Monument se MJ Pelser ontwikkel in elke wedstryd al hoe meer in sy nuwe rol in die middelveld.<\/p>\n<p>Pelser is kort voor die toernooi deur sy afrigter, Hans Coetzee, van die kant van die skrum na senter verskuif. Hy beman saam met Paarl Gimnasium se Taigh Schoor die middelveld in ons span.<\/p>\n<p>In Middelburg word daar gefluister dat die Rooi Bulle se JC Pretorius dalk die volgende Kwagga Smith uit die HTS Middelburg is. Hy was uitstekend as baljagter vir sy span.<\/p>\n<p>Benewens Loubser kan Waterkloof se haker Jeandr\u00e9 Jones, Noord-Kaap se agtsteman Gerhard Holtzhausen, EG Jansen se vleuel Irvin Ali en Glenwood se agtsteman Marco Palvie ongelukkig voel omdat hulle nie ons span gehaal het nie.<\/p>\n<p><strong>School of Rugby se Wildeklawer-span van die toernooi:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p>15 Dian Gouws (Grey-kollege), 14 Max Thalwitzer (Paarl Gimnasium), 13 Taigh Schoor (Paarl Gimnasium), 12 MJ Pelser (Monument), 11 Cameron Hufke (Noord-Kaap), 10 Manie Libbok (Outeniqua), 9 Jondr\u00e9 Williams (Boland Landbou), 8 Khanya Ncusane (Ho\u00ebr Jongenskool Paarl), 7 Phillip Krause (Affies), 6 JC Pretorius (HTS Middelburg), 5 Hendr\u00e9 Stassen (EG Jansen), 4 Salmaan Moerat (Ho\u00ebr Jongenskool Paarl), 3 Chrisjan du Toit (Oakdale Landbou), 2 Nico Peyper (EG Jansen), 1 Andrew Kuhn (Outeniqua).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was vanjaar heelwat moeiliker om \u2019n Wildeklawer-span van die toernooi te kies. School of Rugby het egter soos verlede jaar weer \u2019n span gekies wat net op grond van vertonings in die toernooi op die velde van die Ho\u00ebrskool Diamantveld in Kimberley plaasgevind het. Jaarliks is meer as die helfte van die Suid-Afrikaanse Skole-span [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6551","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6551","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6551"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6551\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6551"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6551"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6551"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}