{"id":6576,"date":"2015-05-15T11:19:30","date_gmt":"2015-05-15T11:19:30","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/paarl-gimnasium-1999\/"},"modified":"2015-05-15T11:19:30","modified_gmt":"2015-05-15T11:19:30","slug":"paarl-gimnasium-1999","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6576","title":{"rendered":"Paarl Gimnasium &#8211; 1999"},"content":{"rendered":"<p><strong>Results&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p>Paarl Gimnasium 38, &nbsp;Wynberg Boys&#8217; High 15<br \/>Paarl Gimnasium 35, &nbsp;Rondebosch Boys&#8217; High 19<br \/>Paarl Gimnasium 13, &nbsp;Paul Roos Gimnasium 15<br \/>Paarl Gimnasium &nbsp; 6, &nbsp;Boland Landbou 13<\/p>\n<p>Players:&nbsp;<\/p>\n<p><p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Wynberg (10) 15, Paarl Gim (31) 38: &#8216;n Blitzkrieg waartydens Paarl Gim vier drie\u00eb binne die eerste twintig minute gedruk het, het die weg gebaan vir die Gimmies se uiteindelike gemaklike sege. Nadat die Paarliete aanvanklik deeglik munt geslaan het uit Wynberg se foute, het die tuisspan darem in die tweede helfte die Paarliete goed vasgevat.<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Al vyf Gimnasium se drie\u00eb deur Lombard (vleuel, 2), Watson (flank), Barry (skrumskakel) en Terblanche (stut) is gedoel deur Hugo (losskakel) wat ook met &#8216;n strafskop geslaag het. Pypers (vleuel) het twee keer vir Wynberg gaan druk, met &#8216;n doelskop en &#8216;n strafdoel deur Brown (losskakel).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Boland Landbou (6) 13, Paarl Gim (6) 6: In &#8216;n wedstryd waarin die spanne die bal lekker rondgegooi het en die manne mekaar goed opgekeil het, het Boland Landbou &#8216;n verdiende sege oor Paarl Gim behaal. Terwyl die Gimmies egter nie hul kanse benut het nie, het die landbouers in die tweede helfte die meeste aanvalswerk gedoen en in die proses ook die enigste drie in die wedstryd gedruk.<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Wessels (senter) se drie is gedoel deur Basson (skrumskakel) wat net soos Geldenhuys (heelagter) ook met &#8216;n strafskop suksesvol was. Vir Gimnasium het Pottas (losskakel) twee strafdoele behaal.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">aul Roos (7) 15, Paarl Gim (5) 13: Dit was beslis nie die skuld van Paarl Gim se voorspelers dat die besoekers nie die pyp gerook het nie. Die Gimmies se goeie werk voorlangs is egter ongedaan gemaak deur hul agterspelers wat telkens verkeerde opsies uitgeoefen het, en hulle boonop teen Paul Roos se puik verdediging vasgeloop het.<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Die wedstryd het drie duidelik afgebakende fases getoon. Nadat die tuisspan &#8216;n vroe\u00eb houvas bekom het, het die Paarliete vir minstens die middelste 30 minute die botoon gevoer totdat Paul Roos teen die einde weer sy stempel afgedruk het.<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Immelman (flank) en Van der Spuy (vleuel) was Paul Roos se driedrukkers terwyl Albertyn (heelagter) met &#8216;n doelskop en &#8216;n skepskop suksesvol was. De Waal (heelagter) het twee drie\u00eb vir die besoekers gedruk en Hugo (vleuel) het &#8216;n strafdoel bygevoeg.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Paarl Gim (17) 35, Rondebosch (13) 19: Paarl Gim het oor te veel skietgoed vir die besoekende Rondebosch beskik. Die besoekers het voorlangs goed stem dikgemaak, maar die deurdringvermo\u00eb van die Gimmies se agterlyn het die knoop deurgehak.<\/p>\n<p style=\"color: #000000; font-family: 'Times New Roman'; font-size: medium;\">Die wenspan se driedrukkers was Oosthuizen (senter, 2), Lombaard (vleuel), De Waal (heelagter) en Hugo (losskakel), wat ook met twee doelskoppe en twee strafdoele geslaag het. Pilon (vleuel) het vir Rondebosch &#8216;n drie gedruk en McEvoy (heelagter) het met die doelskop sowel as drie strafskoppe geslaag.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Results&nbsp; Paarl Gimnasium 38, &nbsp;Wynberg Boys&#8217; High 15Paarl Gimnasium 35, &nbsp;Rondebosch Boys&#8217; High 19Paarl Gimnasium 13, &nbsp;Paul Roos Gimnasium 15Paarl Gimnasium &nbsp; 6, &nbsp;Boland Landbou 13 Players:&nbsp; Wynberg (10) 15, Paarl Gim (31) 38: &#8216;n Blitzkrieg waartydens Paarl Gim vier drie\u00eb binne die eerste twintig minute gedruk het, het die weg gebaan vir die Gimmies [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6576","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6576","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6576"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6576\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6576"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6576"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6576"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}