{"id":6636,"date":"2015-06-15T08:40:21","date_gmt":"2015-06-15T08:40:21","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/arende-en-griffons-o-19-se-stryd-die-beste-van-die-b-veld\/"},"modified":"2015-06-15T08:40:21","modified_gmt":"2015-06-15T08:40:21","slug":"arende-en-griffons-o-19-se-stryd-die-beste-van-die-b-veld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6636","title":{"rendered":"Arende en Griffons o.19 se stryd die beste van die B-veld"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">As daar \u2018n wedstryd op Diamantveld se B-veld is wat nie misgeloop moet word nie is dit die een tussen die Vrystaatse Arende en Griffons se o.19-span. Albei die spanne neem jaarlikse aan die Pukke-week in Potchefstroom deel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Arende se senterpaar van Jaco Wessels (Grey) en Kosie Brand (Jim Fouch\u00e9) kan amok maak indien hulle mekaar vind. Albei is spelers wat oor goeie vaardighede beskik, boonop is Louis Botha se opwindende losskakel, Jeandr\u00e9 Christiaan, aan hulle binnekant. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se lostrio van Thulani Njenje, Hanno Spies en Dawid Theron behoort ook meer as \u2018n handvol vir die Perses te wees. Njenje het verlede jaar vir Griekwas op die Cravenweek verteenwoordig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daarby het die Perses in verlede jaar se Cravenweek heelagter, Ezrick Alexander, een van die opwindendste heelagters op skolevlak in sy geledere. Die senter Jonathan April en vleuel Benji Muller is ook opwindende spelers. April wat vir Goudveld-Ho\u00ebrskool speel was verlede jaar een van die voorste driedrukkers in die Griffon-liga. Henties se opwindende losskakel, Dominic Smit, maak di\u00e9 span se skrum skroon. Smit het al verskeie spanne se verdediging behoorlik met sy dartellopies beproef. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die hoofwedstryd van die B-veld pak Sandveld en die Suid-Vrystaat mekaar. Die span van Sandveld se senterpaar van Bultfontein, Arno Taljaard en Erik Helm, weet hoe op gapings in teenstanders se verdedging te bewerkstellig. Boonop is die heelagter, Wanga Shumi (Riebeeckstad), en die vleuel Thato Majoki (Bothaville) van die beste afronders in die Vrystaatse en Noord-Kaapse platteland. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die vernaamste voorwedstryd op die B-veld s\u00ea die Vrystaatse Kiewiete en Oos-Vrystaat mekaar die stryd aan. Die Kiewiete met President Steyn as vernaamste voedingsbron behoort die kragmeting te wen. Die Oos-Vrystaters word jaarliks heelwat verswak deur die feit dat baie van hulle spelers die Griffons se plattelandse Akademie-span haal.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Gepraat van die plattelandse Akademie-span van die Perses. Hy kom teen die Vrystaatse LSOB-span (vir spelers met spesiale onderwysbehoeftes) te staan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vandag se bepalings is: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>A-veld: 08:30:<\/strong> Griekwa-Akademie t. Vrystaat-Akademie; 09:20: Griekwas o.19 t. Vrystaat Arende XV-tal; 11:00: Griekwa-platteland Akademie t. Griffons-Akademie; 12:20: Griekwa-platteland o.18 t. Vrystaat o.18; 13:40: Griekwas o.18 t. Griffons o.18. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>B-veld: 08:30:<\/strong> Griffons-platteland Akademie t. Vrystaat LSOB; 09:20: Griffons o.19 t. Vrystaat Arende; 11:00: Oos-Vrystaat t. Vrystaat Kiewiete; 12:20: Suid-Vrystaat t. Sandveld.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As daar \u2018n wedstryd op Diamantveld se B-veld is wat nie misgeloop moet word nie is dit die een tussen die Vrystaatse Arende en Griffons se o.19-span. Albei die spanne neem jaarlikse aan die Pukke-week in Potchefstroom deel. Die Arende se senterpaar van Jaco Wessels (Grey) en Kosie Brand (Jim Fouch\u00e9) kan amok maak indien [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6636","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6636","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6636"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6636\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6636"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6636"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6636"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}