{"id":6639,"date":"2015-06-15T08:43:06","date_gmt":"2015-06-15T08:43:06","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/bepalings-vir-die-18de-vkb-week-in-reitz\/"},"modified":"2015-06-15T08:43:06","modified_gmt":"2015-06-15T08:43:06","slug":"bepalings-vir-die-18de-vkb-week-in-reitz","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6639","title":{"rendered":"Bepalings vir die 18de VKB-week in Reitz"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6638\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VKB.jpg\" width=\"217\" height=\"146\" alt=\"VKB\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/>Die VKB-rugbyweek se verdedigende kampioen, Noord-Natal, sal sy aanslag om di\u00e9 titel te behou vanjaar teen Suid-Vrystaat afskop.<\/p>\n<p>Die week sal vanjaar vir die 18de keer vanaf 28 Junie tot 3 Julie op Piet Geyer-park in Reitz aangebied word. Die Lammergeiers het verlede jaar in die eindstryd vir die Valke met 17-3 verslaan. Die Valke was toe die verdedigende kampioen.<\/p>\n<p>N\u00e1 afloop van vanjaar se toernooi sal daar weer \u2018n verteenwoordigende span gekies word wat oorsee sal toer. Die span sal later vanjaar deur Itali\u00eb toer. Die vorige ses jare se panne het suksesvolle toere onderneem na onder andere Itali\u00eb, Argentini\u00eb, Engeland en Skotland, Ierland, Frankryk en Engeland (2014). Die toerspan staan algemeen bekend as die SA Plattelandspan. Tydens hierdie toere word ook amptelike wedstryde teen soortgelyke spanne gespeel.<\/p>\n<p>Altesaam 10 spanne neem vanjaar aan die VKB-week del. Die spanne sluit in Luiperds, Oos-Vrystaat, Valke, Suid-Vrystaat, Vrystaat Kiewiete, Suid-Natal, Sandveld, Lynx, Noord-Natal en Pretoria Privaatskole, in.<br \/>Die spanne gaan om \u2018n trofee en goeie medaljes vir die span wat die toernooi wen meeding, asook die aanskoulikste rugby gespeel en die voortreflikste span, meeding. Daar gaan ook na elke wedstryd \u2018n speler van die wedstryd aangewys word, wat ook \u2018n medalje ontvang. Aan die einde van die toernooi word die beste speler in elke posisie aangewys, asook die beste voor- en agterspeler.<\/p>\n<p>Die amptelike opening vind plaas op Sondag, 28 Junie in die skoolsaal. Elandr\u00e9 Hugget (oud-VKB speler en lid van die SA Universiteitespan) sal vanjaar optree as gasspreker. Hugget het reeds die verdedigende kampioen op die week verteenwoordig en was vanjaar lid van die Shimlas se span wat as kampioen van die Varsitybeker gekroon is. <br \/>Hierdie rugbyweek was ook die voorloper vir spelers soos Juan Smith (Springbokke en Cheetahs, asook Toulon in Frankryk) en Deon Stegman (Springbokke en Blou Bulle).<\/p>\n<p><strong>Die bepalings van die eerste dag is: <\/strong><\/p>\n<p><strong>09:00:<\/strong> Pretoria Privaatskole t. Sandveld; 10:20: Lynx t. Vrystaat Kiewiete; 11:40: Valke t. Luiperds; 13:00: Noord-Natal t. Suid-Vrystaat; 14:20: Oos-Vrystaat t. Suid-Natal.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VKB-rugbyweek se verdedigende kampioen, Noord-Natal, sal sy aanslag om di\u00e9 titel te behou vanjaar teen Suid-Vrystaat afskop. Die week sal vanjaar vir die 18de keer vanaf 28 Junie tot 3 Julie op Piet Geyer-park in Reitz aangebied word. Die Lammergeiers het verlede jaar in die eindstryd vir die Valke met 17-3 verslaan. Die Valke [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6638,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6639","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6639","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6639"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6639\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6639"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6639"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6639"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}