{"id":6645,"date":"2015-06-16T07:17:10","date_gmt":"2015-06-16T07:17:10","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vrystaat-se-tempo-te-veel-vir-griekwa-platteland\/"},"modified":"2015-06-16T07:17:10","modified_gmt":"2015-06-16T07:17:10","slug":"vrystaat-se-tempo-te-veel-vir-griekwa-platteland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6645","title":{"rendered":"Vrystaat se tempo te veel vir Griekwa-platteland"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6644\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/NuusG_Vrystaat.jpg\" width=\"340\" height=\"336\" alt=\"NuusG Vrystaat\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/>Die tempo waarteen die Vrystaatse o.18-rugbyspan gespeel het, het aan hom die deurslag in sy sege van 43-3 oor sy eweknie van Griekwa-platteland op Diamantveld se hoofveld hier gegee. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Vrystaat het met \u2018n voorsprong van 12-3 gaan rus na \u2018n eerste helfte waarin sake baie gelyk verloop het. Die Vrystaters se tempo het egter die deurslag in die tweede bewerkstellig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">As daar een aspek van die spel is waaroor die plattelanders vandag breebors oor sal rondloop is dit oor hulle lynstane wees. Die span het gehalte besit vanaf die afdeling van die spel gekry. Albei die hakers, Dick Taliesen en Dolf Zandberg, se ingooiwerk in die lynstaan was van hoogstaande gehalte. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die span se SA Skole-flank, Cobus Wiese, het ook goed in die lynstane gerank. Hy het in die vastelos ook probleme vir die Vrystaters besorg. Indien hy op di\u00e9 vertoning kan voortbou sal hy gewis weer \u2018n sterk aanspraakmaker wees om die nasionale skolespan te haal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Sy tweestryd met sy direkte teenstander, Jurie Burger, was wel baie na aan \u2018n gelykopstryd. Burger wat ook oorspronklik van Upington is, is soos Wiese eintlik \u2018n slot wat na die kant van die skrum geskuif het. Burger was ongetwyfeld een van die Vrystaters se beste spelers op die veld. Sy ouer broer, Junior Burger, het Griekwa-platteland se span na die Cravenweek in 2013 aangevoer. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Daar moet ook genoem word dat die Vrystaat se ander twee losvoorspelers die agsteman Dian Schoonees en plaasvervanger-flank Siya Luwaca ook \u2018n reuse aandeel in die sege gehad het. Albei het met die bal in die hand en sowel as op die verdediging uitgetroon. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Schoonees het met sy drie \u2018n losbal naby die middellyn opgepik en vir al Griekwa-platteland se verdedigers hakskene gewys. Nie eers die verloorspan se heelagter, Benna Nieuwoudt, kon hom inhaal nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat sal gewis hierdie week aan hulle lynstaanspel aandag gee. Die span het heelwat in die afdeling gesukkel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Agterlangs was die binnesenter, PR Serfontein, uitstaande. Hy het \u2018n hele paar keer bresse in die verdediging geslaan en ook op die verdediging was hy rotsvas gewees. Hy en Francois Aggenbach het ook goed in die middelveld gekombineer. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><strong><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers: <\/span><\/strong><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\"><\/span><\/strong><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrystaat o.18 43 (12):<\/strong> Drie\u00eb: Luciano Jones, Kian Skippers, Siya Luwaca, George Rossouw, Dian Schoonees, PR Serfontein, Gideo Beukes. Doelskoppe: Tiaan Schutte (2), Niel Durow (2). <strong>Griekwa-platteland 3 (3):<\/strong> Strafdoel: Benna Nieuwoudt.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die tempo waarteen die Vrystaatse o.18-rugbyspan gespeel het, het aan hom die deurslag in sy sege van 43-3 oor sy eweknie van Griekwa-platteland op Diamantveld se hoofveld hier gegee. Vrystaat het met \u2018n voorsprong van 12-3 gaan rus na \u2018n eerste helfte waarin sake baie gelyk verloop het. Die Vrystaters se tempo het egter die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6644,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6645","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6645","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6645"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6645\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6644"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6645"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6645"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6645"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}