{"id":6649,"date":"2015-06-20T06:58:46","date_gmt":"2015-06-20T06:58:46","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/dis-van-nou-af-reg-of-weg\/"},"modified":"2015-06-20T06:58:46","modified_gmt":"2015-06-20T06:58:46","slug":"dis-van-nou-af-reg-of-weg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6649","title":{"rendered":"Dis van nou af reg of weg"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">N\u00e1 vandag se halfeindstryde in die onderskeie streke se ligas vir grootskole, sal die vernaamste rolspelers in vanjaar se Beeld Noordvaal Trofee bekend wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Klerksdorp, verlede jaar se kampioen, moet Potchefstroom Volkskool op sy tuisveld troef om sy plek in die uitspeelwedstryde te verseker.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Luiperds se ander uitspeelwedstryd draf die onoorwonne Potchefstroom Gimna\u00adsium, teen Lichtenburg uit. Gimmies het Liggies verlede week in die laaste ronde van die liga met 44-28 verslaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009Oos-Moot, die gunsteling om as kampioen van die Blou Bulle gekroon te word, moet eers oor sy voorlaaste hekkie teen Pretoria-Noord kom. Oos-Moot was met 29-14 baas in die twee spanne se ligawedstryd.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Tuine het \u2019n appeltjie met Overkruin in die ander halfeindstryd te skil. Die ligawedstryd tussen die twee spanne was op \u2019n mespunt gebalanseer toe Tuine tien minute voor die einde \u2019n geelkaart gekry en Overkruin met 24-11 gese\u00ebvier het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009Die Valke se halfeindronde vind op Dr. Malan in Meyerton se veld plaas. Transvalia van Vanderbijlpark het die moeilike taak en s\u00ea Hugenote van Springs die stryd aan. Transvalia het verlede jaar in die Beeldtrofee-eindstryd teen Klerksdorp die knie gebuig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Valke se ander halfeindstryd pak Heidelberg Volkskool en Oosterlig mekaar.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009In die Pumas se liga sal daar vanjaar \u2019n nuwe kampioen gekroon word. Ligbron van Ermelo, wat die gasheer van die halfeindronde is, s\u00ea Secunda die stryd aan, terwyl Volksrust en Piet Retief mekaar in die ander halfeindstryd pak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009Frikkie Meyer pak op sy tuisveld in Thabazimbi vir Ben Vorster van Tzaneen, terwyl HTS Tom Naud\u00e9 die Ho\u00ebrskool Pietersburg pak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009In die Leeus se liga is daar net een halfeindstryd. Die Ho\u00ebrskool Randburg pak Dinamika in di\u00e9 kragmeting op sy tuisveld. Dit beloof om \u2019n klipharde stryd te wees met Randburg wat die wedstryd tussen die twee spanne vroe\u00ebr vanjaar met 15-6 gewen het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenner sal teen Linden in die eindstryd speel. Helpmekaar het reeds as die Leeus se naaswenner deurgedring.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0 Bepalings:<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Blou Bulle by Oos-Moot \u2013 11:10: Ho\u00ebrskool Tuine t. Overkruin; 12:30: Oos-Moot t. Pretoria-Noord.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Leeus by Ho\u00ebrskool Randburg: 11:15: Randburg t. Dinamika.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Limpopo by Frikkie Meyer (Thabazimbi) \u2013 13:40: HTS Tom Naud\u00e9 t. Ho\u00ebrskool Pietersburg; 15:00: Frikkie Meyer t. Ben Vorster.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Luiperds by Potchefstroom Gimnasium \u2013 14:20: Ho\u00ebrskool Klerksdorp t. Potchefstroom Volkskool; 15:45: Potchefstroom Gimnasium t. Lichtenburg. Pumas by Ligbron \u2013 13:20: Volksrust t. Piet Retief; 14:40: Ligbron t. Secunda.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Valke by Dr, Malan (Meyerton) \u2013 12:20: Hugenote (Springs) t. Transvalia; 13:40: Heidelberg Volkskool t. Oosterlig.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 vandag se halfeindstryde in die onderskeie streke se ligas vir grootskole, sal die vernaamste rolspelers in vanjaar se Beeld Noordvaal Trofee bekend wees. Die Ho\u00ebrskool Klerksdorp, verlede jaar se kampioen, moet Potchefstroom Volkskool op sy tuisveld troef om sy plek in die uitspeelwedstryde te verseker. In die Luiperds se ander uitspeelwedstryd draf die onoorwonne [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6649","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6649\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}