{"id":6653,"date":"2015-06-29T05:34:31","date_gmt":"2015-06-29T05:34:31","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/griffons-vat-vlam-in-tweede-helfte-danksy-gift\/"},"modified":"2015-06-29T05:34:31","modified_gmt":"2015-06-29T05:34:31","slug":"griffons-vat-vlam-in-tweede-helfte-danksy-gift","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6653","title":{"rendered":"Griffons vat vlam in tweede helfte danksy Gift"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6642\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/NuusG_Griffons.jpg\" width=\"399\" height=\"266\" alt=\"NuusG Griffons\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/NuusG_Griffons.jpg 448w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/NuusG_Griffons-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 399px) 100vw, 399px\" \/>SASOLBURG. &#8211; Indien iemand gewonder het of die Griffons se o.18-rugbyspan hulle goeie vertonings op die Cravenweek oor die afgelope paar jaar vanjaar in Stellenbosch kan voortsit is hulle Saterdag in die DP de Villiers-stadion op die jaarlikse Noordval Bondedag beantwoord. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Perses het die Luiperds met 33-19 danksy &#8216;n indrukwekkende tweede helfte verslaan. Die verloorspan het met die omdraaislag met 9-5 danksy drie strafdoele deur sy losskakel, Andr\u00e9 Kock, voorgeloop. Die Luiperds het in die eerste helfte meeste van die balbesit en gebiedsvoordeel geniet, maar kon nie daarin slaag om dit in punte te omskep nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se Suid-Afrikaanse Skole-speler die agtsteman, Edmund Rheeder, het ook nie soos gewoontlik ver ente veld met sy kraglopies gewen nie. Die stut van die Griffons Neo Mohapi se harde duikslag op hom vroeg in die wedstryd het dalk \u2019n invloed daarop gehad. Mohapi het ook by die afbreekpunte met sy fisiekheid baie vir sy span beteken.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Perses se losskakel, Luan James, het ook gesukkel om teen die wind verligting met die skopskoen in die eerste helfte te bring. Die wenspan het in die tweede helfte besluit om liewer die bal in die hand te hou en dit het vrugte afgewerp. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Veral die flank Gift Dlamini het verskeie kere bresse in die Luiperds se verdediging geslaan. Hy het reeds laat in die eerste helfte ook met so \u2019n breekslag die vonk verskaf wat die Griffons aan die gang gekry het. Die kantman se hardlooplyne wat presies en sy besluitneming na hy deur die gapings is, was ook van hoogstaande gehalte. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skrumskakel, Jason Olivier, wat in die tweede helfte gespeel het, het ook met sy diens agter die oond die span se tempo gelig. Daar moet ook genoem word dat Marco Labuschagne wat op vleuel gespeel het ook skitterend op die aanval was wanneer hy bal in die hand gekry het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die senter, Donovan Bouwer, was egter agterlangs sy span se beste op die dag. Hy was rotsvas op die verdediging en het ook op die aanval die Luiperds se verdediging aan flarde gehardloop. Hy het die bal geonderskep en vir Labuschagne vir die Perses se enigste drie in die eerste helfte weggesit. Bouwer het met sy eie drie die Luiperds so gesystap dat daar steeds &#8216;n paar spelers is wat wonder watter kant hy verby is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Luiperds se span het die vaskopstut, Douglas Bruce-Smith, uitstekende werk by die afbreekpunte verrig. Hy het ook \u2019n hele paar keer oor die voordeellyn met sy stormlopies gekom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Agterlangs kan die senterpaar, Johan Pelser en Inus Vermeulen, ook tevrede met hulle vertonings voel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Puntemakers:&nbsp;<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>SASOLBURG. &#8211; Indien iemand gewonder het of die Griffons se o.18-rugbyspan hulle goeie vertonings op die Cravenweek oor die afgelope paar jaar vanjaar in Stellenbosch kan voortsit is hulle Saterdag in die DP de Villiers-stadion op die jaarlikse Noordval Bondedag beantwoord. Die Perses het die Luiperds met 33-19 danksy &#8216;n indrukwekkende tweede helfte verslaan. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6642,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6653","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6653","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6653"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6653\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6642"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6653"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6653"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6653"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}