{"id":6654,"date":"2015-06-29T05:38:55","date_gmt":"2015-06-29T05:38:55","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vkb-week-skop-vandag-in-reitz-vir-18de-keer-af\/"},"modified":"2015-06-29T05:38:55","modified_gmt":"2015-06-29T05:38:55","slug":"vkb-week-skop-vandag-in-reitz-vir-18de-keer-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6654","title":{"rendered":"VKB-week skop vandag in Reitz vir 18de keer af"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6638\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/VKB.jpg\" width=\"217\" height=\"146\" alt=\"VKB\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/>REITZ. &#8211; Daar is nie veel vooraf te kies tussen die voorste spanne op vanjaar se 18de VKB-week hier nie. Die sentrale streek se aanslag sal na verwagting deur die Vrystaatse Kiewiete gelei word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Kiewiete het egter gesweet om vir Sandveld en die Oos-Vrystaat in hulle opwarmingswedstryde te verslaan. Die Kiewiete sal reeds vandag behoorlik deur die Lynx getoets word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, Oos-Vrystaat, kom in die hoofwedstryd van die eerste dag teen Suid-Natal te staan. Sandveld pak die Rooikatte in sy eerste stryd op die toernooi. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar word vanjaar weer \u2019n sogenaamde Suid-Afrikaanse platteland-span na afloop van die week gekies wat later vanjaar deur Itali\u00eb sal toer. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Valke is in 2013 tot kampioen gekroon, maar is verlede jaar onttroon deur Noord-Natal se Lammergeiers, wat die Valke met 17-3 in die eindstryd in die eindstryd verslaan het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verdedigende kampioen behoort vanjaar weer een van die aanspraakmakers op di\u00e9 titel te wees en begin sy aanslag teen Suid-Vrystaat. Daar is egter vanjaar min te kies tussen die meeste van die spanne op die toernooi. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was gister heel gepas dat die Cheetahs se haker, Elandr\u00e9 Hugget, die gasspreker by die opening van die toernooi was. Hugget het in 2009 vir die Lammergeiers uitgedraf. Die Springbokke Juan Smith (Vrystaatse Kiewiete) en Deon Stegmann (Vrystaatse Arende) was ook in die week in aksie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Lynx se Mpo Moiloa is die swaarste speler wat op vanjaar se toernooi in aksie sal wees. Hy laat die skaal op \u2019n allemintige 142\u2009kg kreun. Hy staan ook 1.91\u2009m in sy sokkies. Die Lynx is \u2019n span wat uit skole vanuit die Leeus-streek saamgestel word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Lynx se slot, Eben Vorster, het verlede jaar al die verteenwoordigende span gehaal. Die Rooikatte (Pretoria Privaatskole) se loskopstut, Bruce McCarthy, behoort indien hy goed op die week vertoon ook weer die span te haal. <\/span><\/p>\n<p><strong><span style=\"color: #000000;\">Vandag se bepalings: <\/span><\/strong><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>09:00 \u2013<\/strong> Rooikatte t. Sandveld;<strong> 10:20 \u2013<\/strong> Lynx t. Vrystaat Kiewiete; <strong>11:40 \u2013<\/strong> Valke t. Luiperds; <strong>13:00 \u2013<\/strong> Noord-Natal t. Suid-Vrystaat; <strong>14:20 \u2013<\/strong> Oos-Vrystaat t. Suid-Natal.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>REITZ. &#8211; Daar is nie veel vooraf te kies tussen die voorste spanne op vanjaar se 18de VKB-week hier nie. Die sentrale streek se aanslag sal na verwagting deur die Vrystaatse Kiewiete gelei word. Die Kiewiete het egter gesweet om vir Sandveld en die Oos-Vrystaat in hulle opwarmingswedstryde te verslaan. Die Kiewiete sal reeds vandag [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6638,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6654","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6654","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6654"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6654\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6654"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6654"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6654"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}