{"id":6668,"date":"2015-07-01T05:55:09","date_gmt":"2015-07-01T05:55:09","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sulke-verkramptheid-kan-nie-deug\/"},"modified":"2015-07-01T05:55:09","modified_gmt":"2015-07-01T05:55:09","slug":"sulke-verkramptheid-kan-nie-deug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6668","title":{"rendered":"Sulke verkramptheid kan nie deug"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Rugbyunies in Suid-Afrika moet n\u00e1 20 jaar van beroepsrugby die sportsoort meer professioneel benader as wat hulle nou doen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is steeds unies wat skoolkinders \u201cdreig\u201d met weglating uit provinsiale spanne as hulle (die spelers) nie vooraf hul lojaliteit aan \u2019n betrokke unie toes\u00ea nie. Dit is verstommend.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Westelike Provinsie \u2013 en hy is sekerlik nie al unie nie \u2013 het glo op di\u00e9\u200aprovinsie se klereoorhandiging-seremonie spelers gevra om hul lojaliteit aan die span op skrif neer te pen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Spelers wat reeds kontrakte met ander unies onderteken het, moes glo eers eenkant staan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was na bewering vroe\u00ebr ook probleme met die goedkeuring van die span.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grens het \u2019n paar jaar gelede iets soortgelyks gedoen toe hulle Queen\u2019s College se skakelpaar, Joshua Stander en JP Smith, uit hul Cravenweek-span weggelaat het omdat hulle reeds kontrakte met die Blou Bulle gehad het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vroe\u00ebr vanjaar was Gert Smal, die WP se direkteur van rugby, ongelukkig omdat die Blou Bulle in \u2019n brief \u2013 soos deur die re\u00ebls van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (Saru) vereis word \u2013 aangedui het dat hulle in 62 Wes-Kaapse skolespelers belangstel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ek dink die unies moet besef die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) en die onderwysers wat as beamptes die spel dien, is steeds besig met die opvoeding van kinders.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Watter opvoedkundige doel dien dit as skole-verenigings spelers weglaat op die aandrang van unies omdat di\u00e9 spelers reeds kontrakte met ander unies gesluit het?<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 verenigings moet toegelaat word om hul beste spelers Cravenweek toe te stuur.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u2019n Ongewensde nagevolg kan wees dat meer spelers reeds op skool na ander provinsies skuif omdat hul toekomsplanne as rugbyspelers hul plekke in hul unie se Cravenweek-span kan kos.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">By die VKB-week wat tans in Reitz plaasvind, bied die Stellenbosch Rugbyakademie beurse aan vir die Speler van die Wedstryd (R10 000), beste speler in elke posisie (R15 000), en aan die Voor- en Agterspeler van die Toernooi (R20 000).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Moet \u2019n speler van die Oos-Vrystaat wat dalk so \u2019n beurs kry en nog o.17 is, dan volgende jaar nie in aanmerking kom vir \u2019n plek in die Griffons se Cravenweek-span nie?<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die SASRV sal ook dalk moet gesels oor spelers wat hulself nie beskikbaar stel vir verteenwoordigende spanne.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gerhard Steenekamp, Potchefstroom Gimnasium se agtsteman, en waarskynlik die beste speler op eerstespanvlak in Noordwes, het besluit om homself nie vir die Luiperds se Cravenweek-span beskikbaar te stel nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Steenekamp is wel glo steeds beskikbaar om vir Gimmies te speel.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rugbyunies in Suid-Afrika moet n\u00e1 20 jaar van beroepsrugby die sportsoort meer professioneel benader as wat hulle nou doen. Daar is steeds unies wat skoolkinders \u201cdreig\u201d met weglating uit provinsiale spanne as hulle (die spelers) nie vooraf hul lojaliteit aan \u2019n betrokke unie toes\u00ea nie. Dit is verstommend. Die Westelike Provinsie \u2013 en hy is [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6668","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6668","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6668"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6668\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6668"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6668"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6668"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}