{"id":6683,"date":"2015-07-12T08:22:13","date_gmt":"2015-07-12T08:22:13","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/r350-000-plus-kar\/"},"modified":"2015-07-12T08:22:13","modified_gmt":"2015-07-12T08:22:13","slug":"r350-000-plus-kar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6683","title":{"rendered":"R350\u2009000 plus kar!"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Wanneer daar eendag in die toekoms terug gekyk word na die Cravenweek van 2015, sal dit as \u2019n ryke oesjaar vir rugbyspelers beskou word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 feit word beklemtoon deurdat verlede jaar se Cravenweek-speler van die toernooi, Curwin Bosch, waarskynlik die grootste aanbod van \u2019n unie gekry het, wat enige skolespeler n\u00f3g ontvang het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bosch sal van m\u00f4re af in Stellenbosh op die 52ste Cravenweek vir ho\u00ebrskole weer vir die Oostelike Provinsie in aksie wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat het glo sy grootste kontrak nog vir \u2019n skolespeler aan Bosch gebied. Dit is egter glo steeds nie naby die Haaie se aanbod aan di\u00e9 talentvolle speler nie. Bosch sal na bewering R350\u2009000 in sy eerste jaar in Durban verdien en ook \u2019n motortoelaag ontvang. Daar is glo ook \u2019n stewige bedrag wat hy en elk van sy voogde sal ontvang as hy by die Haaie teken.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sewe spelers wat al vir die Suid-Afrikaanse Skolespan in aksie was, sal vanjaar aan die toernooi deelneem \u2013 die meeste nog sedert die nasionale skolespan in 1974 die eerste keer gekies is. Hulle is Bosch, Heino Bezuidenhout (albei OP), Embrose Papier, Andell Loubser (albei Blou Bulle), IG Prinsloo (Vrystaat), Cobus Wiese (Griekwa-platteland) en Edmund Rheeder (Luiperds).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Suid-Afrikaanse skolekeurders behoort vanjaar \u2019n gedugte span vir die internasionale reeks teen Wallis, Engeland, Frankryk en Itali\u00eb te kies. Selfs die Suid-Afrikaanse Skole A-span wat gekies gaan word, behoort meer as sy man teen die internasionale spanne te staan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die SA Skolespan en sy naasbestes sal op 7, 11 en 15 Augustus in aksie wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sean Erasmus van die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl is onlangs as hulpafrigter vir Hein Kriek van Paul Roos-Gimnasium by die nasionale skolespan aangestel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai is vanjaar onder Erasmus se afrigting nog onoorwonne. Kriek rig al sedert 2012 die nasionale skolespan af.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Twee ander skole-afrigters wat ook vir die pos aansoek gedoen het, Ryno Combrinck (Michaelhouse) en Roean Bezuidenhout (Welkom-Gimnasium), sal heel moontlik die leisels van die SA Skole se naasbestes vat.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Michaelhouse spog ook nog vanjaar met \u2019n onoorwonne vertoningslys.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die nasionale skolespan se nederlaag van 22-30 teen Engeland verlede jaar was sy eerste sedert 2009, toe die einste Engeland hom in Kimberley verslaan het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0<strong> \u2009Spelers wat in vanjaar se toernooi in Stellenbosch dopgehou kan word, is:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Heelagters:<\/strong> Andell Loubser (Blou Bulle), Earl Dowrie (Boland), Marco Labuschagne (Griffons), Joshua Vermeulen (WP).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vleuels:<\/strong> Cameron Hufke (Griekwas), Xolisa Guma (KZN), Godfrey Simelane (Vrystaat), Richman Gora (Griffons), Irvin Ali (Valke), Abner van Reenen (Blou Bulle), Cassiem February (WP).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Buitesenters:<\/strong> David Brits (Grens), Heino Bezuidenhout (OP), Wandile Simelane (Leeus), Nico Leonard (WP), Siyabonga Khaliswayo (Pumas), Manie Libbok (SWD).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Binnesenters:<\/strong> Erich Cronje (Valke), JP Duvenhage (SWD), JV Coertze (Limpopo), James Tedder (KZN), PR Serfontein (Vrystaat), MJ Pelser (Leeus), Louritz van der Schyff (Blou Bulle).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Losskakels:<\/strong> Curwin Bosch (OP), Gerco Nortje (Griekwas), Bader-Werner Pretorius (KZN), Wessel Muller (Pumas), Xander Crause (Valke), Courtney Winnaar (Grens).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Skrumskakels: Embrose Papier (Blou Bulle), Jason Olivier (Griffons), Matthew Jon-Dahl (KZN), Jondre Williams (WP),<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Agtstemanne: Eduan Lubbe (Blou Bulle), Len Massyn (Leeus), Edmund Rheeder (Luiperds), Renaldo Ferreira (SWD).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Flanke: Cobus Wiese (GW-platteland), Jurie Burger (Vrystaat), Hacjivah Dayamani (Leeus), JC Pretorius (Pumas), Gift Dlamini (Griffons), Tristan Dixon (KZN), Johan Visser (WP), Dylan van der Walt (Valke), Janco Cloete (Griekwas), Regardt du Plessis, Phillip Krause (albei Blou Bulle).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Slotte: Ruan Vermaak (Leeus), Hendre Stassen (Valke), Ruben de Villiers, Ernst van Rhyn, Salmaan Moerat (WP), Adre Smith (SWD), George Rossouw (Vrystaat), Henk Pretorius (Blou Bulle).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vaskopstutte: Dewald Maritz (Pumas), Roux Swart (SWD), IG Prinsloo (Vrystaat), Daniel Voigt (Grens), Chergin Fillies (Blou Bulle).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hakers: Johan Grobbelaar (WP), Marnus van der Merwe (Pumas), Nico Peyper (Valke).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Loskopstutte: Andrew Kuhn (SWD), Stephan de Jager (Pumas), Cabous Eloff (Blou Bulle).<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer daar eendag in die toekoms terug gekyk word na die Cravenweek van 2015, sal dit as \u2019n ryke oesjaar vir rugbyspelers beskou word. Di\u00e9 feit word beklemtoon deurdat verlede jaar se Cravenweek-speler van die toernooi, Curwin Bosch, waarskynlik die grootste aanbod van \u2019n unie gekry het, wat enige skolespeler n\u00f3g ontvang het. Bosch sal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6683","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6683","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6683"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6683\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6683"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6683"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6683"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}