{"id":6695,"date":"2015-07-15T07:39:51","date_gmt":"2015-07-15T07:39:51","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/cravenweek-regering-wil-unies-afskaf\/"},"modified":"2015-07-15T07:39:51","modified_gmt":"2015-07-15T07:39:51","slug":"cravenweek-regering-wil-unies-afskaf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6695","title":{"rendered":"Cravenweek: Regering wil unies afskaf"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Stellenbosch. \u2013\u2002Vanjaar se Cravenweek, wat hier in die Eikestad plaasvind, is dalk die laaste een waar spanne soos die \u201cBlou Bulle\u201d, \u201cGoue Leeus\u201d en \u201cValke\u201d te sien sal wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die regering het versoek dat met die bekende name weggedoen moet word en dat plaaslike nasionale skole-toernooie se spanne volgens die land se provinsiale grense gekies moet word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die uitvoerende hoofde en presidente van die land se 14 rugbyunies vergader more hier by die Cravenweek-toernooi en die versoek sal een van die besprekingspunte wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Suid-Afrikaanse Skole-netbal is reeds geruime tyd in lyn met di\u00e9 wens van die regering.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit het soos Gauteng Delta, Gauteng Lambda, Limpopo Marula, WEs-Kaapse Cedars, Vrystaatse Jaquars en Noord-Kaap Diamonds afgegee wat aan die All Girls-toernooie deelneem. Di\u00e9 toernooie is netbal se weergawe van die Cravenweek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oor presies hoe die regering wil h\u00ea die indeling moet plaasvind, is nog nie bekend nie. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">\u2019n Ondersoek oor die moontlikhede is glo deur die Valke Rugby-unie (VRU) se uitvoerende bestuurder, Jurie Coetzee, gelei. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar sal na verwagting, ongeag of die regering se versoek reeds volgende jaar deurgevoer word, reeds minder spanne by die Cravenweek asook die Akademie-week in aksie wees. Die twee toernooie sal volgende jaar in dieselfde week in Durban plaasvind.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Grant Khomo-week (vir o.16-spelers) en die Cravenweek vir laerskole sal op dieselfde grondslag in die Paarl aangebied word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is sprake dat Oostelike Provinsie-platteland en Griekwa-platteland gaan versoek dat hulle ook weer as deel van hulle onderskeie moederunies aan die Cravenweek van volgende jaar af sal deelneem.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Oostelike Provinsie se stedelike span het reeds vanjaar vanjaar drie spelers die stut CJ van Niekerk, haker Arno le Roux (albei Marlow Landbou) en stut Zaci Sandi (St. Andrew&#8217;s College) vanuit die destydse Noord-Oos Kaap in hulle span ingesluit.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 twee plattelandse spanne is destyds in 2008 aan die unies toegeken oor die afstande wat spelers moes afl\u00ea vir oefeninge voor die toernooi en oor die feit dat albei die streke al hulle kwota Springbokke opgelewer het.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Stellenbosch. \u2013\u2002Vanjaar se Cravenweek, wat hier in die Eikestad plaasvind, is dalk die laaste een waar spanne soos die \u201cBlou Bulle\u201d, \u201cGoue Leeus\u201d en \u201cValke\u201d te sien sal wees. Die regering het versoek dat met die bekende name weggedoen moet word en dat plaaslike nasionale skole-toernooie se spanne volgens die land se provinsiale grense gekies [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6695","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6695","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6695"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6695\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6695"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6695"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6695"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}