{"id":6705,"date":"2015-07-23T18:24:45","date_gmt":"2015-07-23T18:24:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sa-skole-se-span-van-2015\/"},"modified":"2015-07-23T18:24:45","modified_gmt":"2015-07-23T18:24:45","slug":"sa-skole-se-span-van-2015","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6705","title":{"rendered":"SA Skole se span van 2015"},"content":{"rendered":"<p><div>Net vier van verlede jaar se sewe Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspelers wat vanjaar weer verkiesbaar was, kon daarin slaag om di\u00e9 nasionale skolespan te haal.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Die viertal wat weer die eer sal he is Andell Loubser, Embrose Papier, Curwin Bosch en Cobus Wiese.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Die senter Heino Bezuidenhout en voorryman IG Prinsloo sal wel vir die naasbestes, die SA Skole A-span, volgende maand in aksie wees. Ho\u00ebrskool Klerksdorp se losvoorspeler, Edmund Rheeder, kon nie in een van di\u00e9 twee verteenwoordigende spanne \u2019n plek kry nie.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Soos verwag is albei groepe van 26 spelers gekies volgens die teiken dat die helfte van die span uit spelers van kleur moet bestaan. Van die SA Skole-span se 12 agterspelers is slegs drie wit spelers goed genoeg geag. Terwyl daar slegs vier spelers van kleur in die groep van 14 voorspelers is.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Die weglating wat die meeste o\u00eb sal laat rek is di\u00e9 van die binnesenter van die Westelike Provinsie, Cornel Smit. Elke keer wanneer hy op die Cravenweek in Stellenbosch besluit het om te breek het dit soos verwag van \u2019n senter van formaat op \u2019n drie vir sy span uitgeloop.&nbsp;<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Nie minder as 11 spelers van die se\u00ebvierende Westelike Provinsie wat die Oostelike Provinsie in die hoofwedstryd in die Eikestad met 95-0 vermorsel het, is in die nasionale skolespan ingesluit.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Twee spelers wat op die nasionale Akademie-week in Vanderbijlpark in aksie was, Mujaahid van der Hoven (WP) en Mashao Mukhari (Blou Bulle) sal vir die naasbestes in aksie wees.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Albei groepe sal op 2 Augustus in Kaapstad saamtrek. Baie spanne se skolewedstryde sal deur die nasionale spanne se wedstryde geraak word. Veral in die Beeldtrofee sal spanne in die kwarteindronde sowel as in die halfeindronde sonder hulle staatmakers moet klaarkom.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Die SA Skole-span kom op 7 Augustus teen Wallis in Stellenbosch in sy eerste wedstryd te staan. Daarna sal die span op Outeniquapark in George vir Frankryk die stryd op 11 Augustus aanse, voordat hy op 15 Augustus vir Engeland in Kaapstad pak. Di\u00e9 span se enigste nederlaag sedert 2010 was verlede jaar teen die einste Engelse gewees.<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Die naasbestes sal met Itali\u00eb in sy eerste ontmoeting kennis maak, terwyl Engeland daarna op hom sal wag. Sy laaste kragmeting sal teen Wallis wees.&nbsp;<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>Die spanne is:<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>SA Skole \u2013 Agterspelers: Andell Loubser (Blou Bulle), Joshua Vermeulen, Nico Leonard (albei WP), David Brits (Grens), Stedman Gans (Blou Bulle), Manie Libbok (SWD), Manuel Ras (WP), Wandile Simelane (Leeus), Curwin Bosch (OP), Damian Willemse (WP), Embrose Papier (Garsfontein), Jondr\u00e9 Williams (WP). Voorspelers: Kwezi Mafu (OP), Hacjivah Dayimani (Leeus), Johan Visser (WP), Cobus Wiese (Griekwa-platteland), Ruben de Villiers, Salmaan Moerat, Ernst van Rhyn (almal WP), Ruben van Heerden, Cabous Eloff (albei Blou Bulle), Ashwyn Adams Carlu Sadie (albei WP), Dewald Maritz (Pumas), Johan Grobbelaar (WP), Nico Peyper (Valke).&nbsp;<\/div>\n<div><span style=\"font-size: 11px;\">&nbsp;<\/span><\/div>\n<div>SA Skole A-span \u2013 Agterspelers: Earl Dowrie (Boland), Riaan van Rensburg (OP), Tyreeq February, Ryan Muller (albei WP), Abner van Reenen (Blou Bulle), Mujaahid van der Hoven (WP), Heino Bezuidenhout (OP), Cyprian Nkomo (Pumas), Eddie Fouch\u00e9 (Blou Bulle), Bader-Werner Pretorius, Matthew Dahl (albei KwaZulu-Natal), Jason Olivier (Griffons). Voorspelers: Zain Davids (WP), Kwanda Dimaza (Grens), Phillip Krause (Blou Bulle), Khanya Ncusane (WP), PJ Steenkamp (Blou Bulle), Kamva Dilima (OP), Reinhard Nothnagel (Leeus), Hendr\u00e9 Stassen (Valke), PW Koegelenberg (Boland), Mashao Mukhari (Blou Bulle), IG Prinsloo (Vrystaat), Boan Venter (Griekwas), Andr\u00e9 Lategan (OP), Marnus van der Merwe (Pumas).<\/div><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Net vier van verlede jaar se sewe Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspelers wat vanjaar weer verkiesbaar was, kon daarin slaag om di\u00e9 nasionale skolespan te haal. &nbsp; Die viertal wat weer die eer sal he is Andell Loubser, Embrose Papier, Curwin Bosch en Cobus Wiese. &nbsp; Die senter Heino Bezuidenhout en voorryman IG Prinsloo sal wel vir die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6705","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6705","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6705"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6705\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6705"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6705"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6705"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}