{"id":6710,"date":"2015-07-27T08:33:19","date_gmt":"2015-07-27T08:33:19","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/rooi-bulle-gaffel-die-rhinos-in-puma-eindstryd\/"},"modified":"2015-07-27T08:33:19","modified_gmt":"2015-07-27T08:33:19","slug":"rooi-bulle-gaffel-die-rhinos-in-puma-eindstryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6710","title":{"rendered":"Rooi Bulle gaffel die Rhinos in Puma-eindstryd"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Die Rooi Bulle van die HTS Middelburg het die Rhinos van die Ho\u00ebrskool Nelspruit van sy troon as kampioen van die Pumas se grootskole-afdeling gestamp.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Rooi Bulle het Saterdag op sy tuisveld die Rhinos in \u2019n taai eindstryd met 14-12 geklop om di\u00e9 liga onoorwonne af te sluit. Nelspruit is die verdedigende kampioen van die Beeld Noordvaal Trofee en di\u00e9 nederlaag beteken dat hy reeds in die kwarteindstryd van die kompetisie met sy teenstander in verlede jaar se eindstryd, Garsfontein van Pretoria, \u2019n herontmoeting sal h\u00ea. Di\u00e9 twee spanne het mekaar al twee keer vanjaar die stryd aanges\u00ea met albei wat een keer aan die wenkant was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Rooi Bulle sal eers moet wag op die uitslag van die uitspeelwedstryd tussen Marais Viljoen van Alberton en Menlopark van Pretoria om te weet wie hy in die kwarteindstryd sal pak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Middelburg se Cravenweek-flank, JC Pretorius, was soos altyd \u2019n doring in die Rhinos se vlees by die afbreekpunte. Hy het verskeie kere daarin geslaag om omgekeerde besit te bewerkstellig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Nelspruit se twee spelers wat die nasionale verteenwoordigende spanne gehaal het \u2013 die stut Dewald Maritz en haker Marnus van der Merwe \u2013 het gewys hoekom die nasionale keurders hulle so hoog aanslaan. Van der Merwe het egter langs die kant van die skrum teen die Rooi Bulle gesak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verloorspan se vleuel Eduan Engelbrecht was op die aanval ook weer een van sy span se staatmakers.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0 Marais Viljoen moes op sy tuisveld sweet om Florida met 17-14 uit te oorl\u00ea. Marco Saaiman, die span van Alberton se kaptein en flank, was sy span se uitstaande speler op di\u00e9 dag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan het teen rustyd reeds met 17-8 voorgeloop. In die ander uitspeelwedstryd in die Valke\/Leeus en Luiperds se liga het Kempton Park sy spiere behoorlik gebult met \u2019n sege van 42-8 oor Die Anker.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kempies se senter Dean Koch en die Cravenweek-haker Tinus Grundelingh het blink vertonings vir die wenspan gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009Garsfontein het met \u2019n reuse-terugvegpoging vorendag gekom in die tweede helfte in sy kragmeting teen Helpmekaar in Johannesburg. Die Garsfontein-manne het uiteindelik met 26-22 as oorwinnaars van die veld<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">gestap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Helpies het teen rustyd \u2019n gerieflike voorsprong van 16-0 opgebou. Chuinier van Rooyen, die span se heelagter, het met sy skopskoen vyf strafdoele en \u2019n doelskop tussen die pale deur gejaag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Garsies was Bees Ferreira, haker, en die losvoorspeler Jaco Bezuidenhout op hul stukke. Die slot PJ Steenkamp het ook uitstekend in die lynstane gerank.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u25a0\u2009Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het op sy tuisveld Maritzburg College met 50-19 kafgedraf in \u2019n Premier Interskool-kragmeting.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Chris\u00adtian Strydom, Affies se linkervleuel, het vier keer \u2019n draai agter die besoekers se doellyn gaan maak.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Rooi Bulle van die HTS Middelburg het die Rhinos van die Ho\u00ebrskool Nelspruit van sy troon as kampioen van die Pumas se grootskole-afdeling gestamp. Die Rooi Bulle het Saterdag op sy tuisveld die Rhinos in \u2019n taai eindstryd met 14-12 geklop om di\u00e9 liga onoorwonne af te sluit. Nelspruit is die verdedigende kampioen van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6710","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6710","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6710"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6710\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6710"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6710"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6710"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}