{"id":6779,"date":"2015-10-01T10:13:45","date_gmt":"2015-10-01T10:13:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sa-provinsiale-sewes-toernooi-die-naweek-in-die-paarl\/"},"modified":"2015-10-01T10:13:45","modified_gmt":"2015-10-01T10:13:45","slug":"sa-provinsiale-sewes-toernooi-die-naweek-in-die-paarl","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6779","title":{"rendered":"SA provinsiale sewes-toernooi die naweek in die Paarl"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Die Leeus en die Blou Bulle se sewes-spanne behoort die Noordvaal-vaandal op die provinsiale sewestoernooi (vir o.17-spanne) di\u00e9 naweek in die Paarl te dra. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Albei spanne is egter in dieselfde groep geloot. Die Luiperds en Grens is die ander twee spanne wat in di\u00e9 groep geloot is. Die toernooi sal vanjaar vir die vyfde keer aangebied word. Die Blou Bulle het in 2011 die eerste kroon gedra met spelers soos Rohan Janse van Rensburg, Christiaan de Bruin en Thabo Mabuza. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vanjaar sal die span op die haastige vleuel van Affies, Christian Strydom, die skeppende spel van Garsies se Abner van Reenen en die flinke voetwerk van Austin Davids steun. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Leeus se kern kom uit Monument en Helpmekaar. Monnnas is in die week as kampioen van die Noordvaal Sewes-toernooi gekroon, terwyl Helpmekaar in die derde plek ge\u00ebindig het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verdedigende kampioen, die Westelike Provinsie, sal eers verby die Pumas, KwaZulu-Natal en Griffons in sy groep moet kom as hy \u2019n kans wil staan om sy titel suksesvol te verdedig. Die Pumas en Griffons se sewesspanne kan gewoontlik nie sonder handskoene aangepak word nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat behoort Vrydag en Saterdag op die provinsiale sewes-toernooi (vir o.17-spanne) in die Paarl weer homself as een van die voorste spanne te vestig.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat wat in 2012 die kroon gedra het is in dieselfde groep as verlede jaar se naaswenner, Suidwestelike Distrikte, geloot. Die jong Vrystaters sal verwag dat die kragmeting teen die Volstruisboere hul taaiste in die groepafdeling sal wees.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Nog \u2019n voormalige kampioen, die Valke (2013), en die Oostelike Provinsie sal ook op die Vrystaat wag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vrystaat het vroe\u00ebr die Valke op &#8216;n toernooi in Welkom ter voorbereiding van die provinsiale toernooi met 73-0 kafgedraf. Die Vrystaat was ook kampioen van die toernooi in Welkom gewees. Hy het die Griffons met 24-12 in die eindstryd verslaan. Die Vrystaat se B-span het ook die toernooi onoorwonne afgesluit en die twee spanne sou mekaar in die eindstryd moes pak. Daar is egter besluit dat die Perses se twee spanne onderskeidelik liewer teen hulle eweknie van die Vrystaat moet speel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaatse A-span het die Griffons se naasbestes (29-7) en Griekwas (14-10) in sy ander twee wedstryde in Welkom verslaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Limpopo Blou Bulle kan dalk vir \u2019n verrassing sorg indien hulle Boland kan klop en daarmee bo-aan Groep D te eindig. Namibi\u00eb en Griekwas is die ander twee spanne in di\u00e9 groep. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die groepe is: <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groep A: Westelike Provinsie, Pumas, KwaZulu-Natal, Griffons. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groep B: Suidwestelike Distrikte, Valke, Vrystaat, Oostelike Provinsie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groep C: Luiperds, Blou Bulle, Leeus, Grens. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Groep D: Limpopo Blou Bulle, Boland, Namibi\u00eb, Griekwas. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die spanne is: <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Blou Bulle: Christian Strydom (Affies), Gerald Lowe (Menlopark), Carl du Plessis, Shaun Williams, Austin Davids, Abner van Reenen, Emilio Adonis (almal Garsfontein), Jaco Labuschagne (Affies), Eddie Ludick (Oos-Moot), Jack Hart, Carl Koch (albei Affies), Lincoln Daniels (Garsfontein). Afrigter: Fielies Coetzee. Spanbestuurder: Heinrich van Jaarsveldt.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Leeus: PJ Jacobs (Monument), Mark Snyman (Helpmekaar), Karel Vahrmeyer (Monument), David Cary (Helpmekaar), Xander Kruger, Reyno Potgieter (albei Monument), Kennedy Mpheku (Parktown Boys\u2019 High), Chuiner van Rooyen, Chris Pieterse (Helpmekaar), Kevin Mpheku (Parktown Boys\u2019 High), Manga Ntimba (Jeppe Boys\u2019 High), Jonathan Rabie (Monument). Afrigters: Pieter Schutte en Jonny Mallet. Spanbestuurder: Stephan Germishuys. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Limpopo Blou Bulle: Stefan Engelbrecht, Muzi Nyakane (albei Ben Vorster), Stefan Nel (Curro Heuwelkruin), Tyron Thomson (Pietersburg), Phil Joubert, MJ Koekemoer (albei Ben Viljoen), Chrizaan Strauss (Frikkie Meyer), Danny Mokobane (Ben Vorster), Ali Sefole (Louis Trichardt), Wernich Kachelhoffer, Mauritz Pretorius (albei Curro Heuwelkruin), Marnus Uys (Piet Potgieter). Afrigter: Andries Botha. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Luiperds: Jandr\u00e9 Steyn (Potch Volkies), Tiaan du Toit (Rustenburg), Gerhard Meyer, Henk Venter, Lohann Jahns (almal Lichtenburg), Gert Jonker (Vryburg), Bertru Jones (Lichtenburg), Dane Booyzen (Wesvalia), Chevon Oosthuizen (Vryburg), Lionel George (HTS Rustenburg), Adriaan Jacobs (Klerksdorp), Justin Basson (Wesvalia). Afrigter: Monty Pienaar. Spanbestuurder: Anton de Bruin. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Pumas: Japie Kleynhans (HTS Witbank), JC Pretorius, Hendrik Heyl (albei HTS Middelburg), Wandile Shabango (Ho\u00ebrskool Middelburg), Peter Kasongo (Kanonkop), Ryan Cloete, Riekert Barnard (albei HTS Middelburg), Siyabonga Skosana (Steelcrest), Jacob Joubert, Zander Joubert, Waldo Conradie (almal HTS Middelburg), Ronewa Banda (HTS Witbank). Afrigters: Piet Bothma en Gerhard du Toit. Spanbestuurder: Clinton Scheidel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Valke: Rynard Theron (Die Anker), Ruben Beytell (EG Jansen), Michael May (Vereeniging-Gimnasium), Johnic Smith (Kempton Park), JJ Keyser (Die Anker), Lee-Irvin Andries, Quan Eymann, Franklin Wagner (almal EG Jansen), Dealine Jafta (HTS Sasolburg), Webster Swanepoel, Rico Klopper (albei Vereeniging-Gimnasium), Werno Styger (Brandwag).<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Leeus en die Blou Bulle se sewes-spanne behoort die Noordvaal-vaandal op die provinsiale sewestoernooi (vir o.17-spanne) di\u00e9 naweek in die Paarl te dra. Albei spanne is egter in dieselfde groep geloot. Die Luiperds en Grens is die ander twee spanne wat in di\u00e9 groep geloot is. Die toernooi sal vanjaar vir die vyfde keer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6779","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6779","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6779"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6779\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6779"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6779"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6779"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}