{"id":6794,"date":"2015-10-25T07:33:26","date_gmt":"2015-10-25T07:33:26","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/n-nuwe-era-begin-more-in-sa-skolerugby\/"},"modified":"2015-10-25T07:33:26","modified_gmt":"2015-10-25T07:33:26","slug":"n-nuwe-era-begin-more-in-sa-skolerugby","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=6794","title":{"rendered":"&#8216;n Nuwe era begin more in SA Skolerugby"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6793\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/NewsG_ThysBezuidenhout.jpg\" width=\"207\" height=\"311\" alt=\"NewsG ThysBezuidenhout\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/NewsG_ThysBezuidenhout.jpg 299w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/10\/NewsG_ThysBezuidenhout-200x300.jpg 200w\" sizes=\"auto, (max-width: 207px) 100vw, 207px\" \/><span style=\"color: #000000;\">&#8216;n Nuwe era begin more in Suid-Afrikaanse skolerugby. Verskeie van die poste op die bestuur van die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) is vakant en sal op die jaarvergadering more in Kaapstad gevul word.<\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Noel Ingle van KwaZulu-Natal sal more onbestrede as nuwe voorsitter van die SASRV verkies word. Die huidige voorsitter, Thys Bezuidenhout, tree einde van die jaar af as hoof van die Laerskool Bekker in Magaliesberg. Bezuidenhout het in verskeie poster sedert 1996 op SASRV se bestuur gedien. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Ingle (ho\u00ebrskole), van George Campbell in Durban, was een van die onder-voorsitters, terwyl Gerald Njengele (laerskole) ook sy pos as onder-voorsitter verlaat. Die Blou Bulle se Ferdie Niemand (Curro Roodeplaat) en Grens se Katiso Mosiuoa sal in &#8216;n verkiesingstryd om Ingle se pos gewikkel wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Njengele het &#8216;n belangrike rol in die oorgangsjare vertolk. Een van Granville Joseph (SWD), Boland le Roux (Valke) of Gerhard van Heerden (Griekwas) sal sy skoene moet volstaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Die sekretaris van die vereniging, Hendrik Janse van Rensburg (Oostelike Provinsie), sal ook onbestrede in sy pos aanbly. Die tesourier, Jackie Tredoux, l\u00ea ook die tuig neer. Hy sal ook aan die einde van die seisoen sy pos as voorsitter van die Noordvaal Skolerugby-vereniging verlaat. David Coert (Boland), Paul Naidoo (KwaZulu-Natal) en&nbsp;<\/span><span style=\"color: #000000;\">Wikus Naud\u00e9 (Pumas) sal mekaar pak om Tredoux se pos.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Albei die ho\u00ebrskole se addisionele lede Mosiuoa en Gerrit Rudolph (SWD) sal steeds verkiesbaar vir di\u00e9 poste wees. Coert, Tinus Diedericks (Leeus), Kervin Grove (WP), Naud\u00e9 en Niemand is ook benoem vir die twee beskikbare poste.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Indien enige van die lede vir een van die ander poste waarvoor hulle benoem is verkies, sal hul nie as addisionele lid op die bestuur kan dien nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Albei addisionele lede van die laerskole, Josephs en Jos\u00e9 O&#8217;Brien (Vrystaat), is ook steeds verkiesbaar. Hulle sal egter vir Marius Jansen van Vuuren (WP), Boland le Roux (Valke), Aubrey Matthys (Boland), Barry Wilson (KwaZulu-Natal) en Anton Smith (Luiperds) moet uitstof om hulle posisies te behou. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Josua du Plessis van die LSOB-skole (vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes) sal onbestrede sy pos as addisionele lid behou. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><\/span><span style=\"color: #000000;\">Van die nasionale keurkomitee van die afgelope twee jaar is al die keurders steeds beskikbaar buiten Dennis Karelse wat na Oman geimigreer het. Johan Calitz (Leeus), Nollie de Beer (Pumas), Henkie Green (Boland), Roelf Meyer (Vrystaat) en Danie Slabbert (Griekwas) sal dus steeds verkiesbaar wees vir die ses beskikbare poste. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ryno Combrinck (KwaZulu-Natal) en Aboekakar Frieslaar (WP), Ertjies Hattingh (Valke), Jerome Jantjies (SWD) en Gerald Pyoos (KwaZulu-Natal) het almal ook hulle name in die hoed gegooi om vir die volgende twee jaar deur Suid-Afrika se voorste skolespelers te sif.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp; &#8216;n Nuwe era begin more in Suid-Afrikaanse skolerugby. Verskeie van die poste op die bestuur van die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) is vakant en sal op die jaarvergadering more in Kaapstad gevul word. Noel Ingle van KwaZulu-Natal sal more onbestrede as nuwe voorsitter van die SASRV verkies word. Die huidige voorsitter, Thys Bezuidenhout, tree einde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6793,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-6794","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6794","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6794"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6794\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6793"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6794"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6794"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6794"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}