{"id":7027,"date":"2016-05-08T10:15:08","date_gmt":"2016-05-08T10:15:08","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/school-of-rugby-se-wildeklawer-xv-tal\/"},"modified":"2016-05-08T10:15:08","modified_gmt":"2016-05-08T10:15:08","slug":"school-of-rugby-se-wildeklawer-xv-tal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7027","title":{"rendered":"School of Rugby se Wildeklawer XV-tal"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was vanjaar gewis weer meer as 70 persent van die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspan op die jaarlikse Wildeklawer-toernooi hier in aksie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gehalte van die rugby op vanjaar se toernooi was dalk die beste sedert die toernooi se onstaan in 2008. Daarom was dit moeilik vir <em><strong>School of Rugby<\/strong><\/em> om vanjaar sy span van die toernooi te kies. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ons kan waarskynlik vanjaar nog \u2019n span kies wat ons uitsoek vyftiental heel moontlik sal kan klop. Die hoofwedstryd van die toernooi en die hoogtepunt was gewis die stryd tussen die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria en die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai het die wedstryd met 29-25 danksy sy skitterende heelager, Gianni Lombaard, gewen. Hy het ook al sy span se punte aangeteken. Lombaard sal ook ons span se laaste vesting beman, maar Paarl Gimnasium se heelagter, Wian van Zyl, was net so uitmuntend. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Slegs twee spelers van Affies het ons span gehaal. Hulle is die voorrymanne Cabous Eloff en Arno van Wyk wat met hul skrumwerk en losspel be\u00efndruk het. Regardt du Plessis kan ongelukkig voel dat hy nie die span gehaal het nie, maar HTS Middelburg se blondekop flank JC Pretorius het geen gelyke in Suid-Afrika nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsfontein se skrumskakel, Embrose Papier, se spel in sy span se nederlaag teen Grey-kollege was . Papier is net na die toernooi na die Suid-Afrikaanse o.20-span se oefenkamp opgeroep. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was heelwat skrumskakels van gehalte in die Diamantstad in aksie. Jack Hart (Affies), Zak Burger (Paarl Gimnasium), Ginter Smuts (EG Jansen), Rewan Kruger (Grey-kollege) en Deon Carstens (Boland Landbou) het almal die vermo\u00eb om eendag ten minste provinsiale rugby te speel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Soos die Wes-Kaapse skole die uitslae oorheers het, het die provinsie ook die grootste verteenwoordiging in die span. Grey-kollege se vleuel Marnus Boshoff en senter Rikus Pretorius was ook naby om in ons span ingesluit te word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Diamantveld wat soos Grey ook onoorwonne was se senter Etdeon Greyvenstein en agtsteman, Jacques Ackerman, sal ook geen span in die steek laat nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong><em>School of Rugby<\/em> se span is: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gianni Lombaard (HJS Paarl), Cameron Hufke (Noord-Kaap), Manuel Ras (HJS Paarl), JP Duvenhage (Outeniqua), Muller du Plessis (Paarl Gimnasium), Damian Willemse (Paul Roos), Embrose Papier (Garsfontein), Muller Uys (Paarl Gimnasium), Dian Schoonees (Grey-kollege), JC Pretorius (HTS Middelburg), Louis Meiring (Outeniqua), Salmaan Moerat (HJS Paarl), Arno van Wyk (Affies), PJ Botha (Monument), Cabous Eloff (Affies).<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar was vanjaar gewis weer meer as 70 persent van die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspan op die jaarlikse Wildeklawer-toernooi hier in aksie. Die gehalte van die rugby op vanjaar se toernooi was dalk die beste sedert die toernooi se onstaan in 2008. Daarom was dit moeilik vir School of Rugby om vanjaar sy span van die toernooi [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7027","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7027","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7027"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7027\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7027"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7027"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7027"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}