{"id":7032,"date":"2016-05-09T07:16:56","date_gmt":"2016-05-09T07:16:56","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/nie-veel-te-kies-tussen-spanne-in-die-sandveld-liga\/"},"modified":"2016-05-09T07:16:56","modified_gmt":"2016-05-09T07:16:56","slug":"nie-veel-te-kies-tussen-spanne-in-die-sandveld-liga","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7032","title":{"rendered":"Nie veel te kies tussen spanne in die Sandveld-liga"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is nie veel tussen die vier spanne in die boonste been van die Sandveld-liga vanjaar te kies nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wessel Maree van Odendaalsrus is die enigste onoorwonne span in die liga, maar moes Saterdag hard werk om Riebeeckstad met 19-10 te troef. Riebies is steeds opsoek na sy eerste sege in vanjaar se liga.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verloorspan kon nie sy kanse benut nie. Hy is twee oor die doellyn waar hy opgehou is. Sy losskakel, Nathan Fourie, en die heelagter, Sizwe Makhize, het blink vertonings gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville het \u2019 naelskraapse sege van 34-33 oor Hennenman op sy tuisveld behaal. Die tuisspan het teen rustyd reeds \u2019n stewige voorsprong van 24-7 opgebou. Hennenman het in die tweede helfte goed terruggeveg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir die wenspan het sy agtsteman, Charl de Waal, skrumskakel Willem van der Merwe, stut Hanco van Aswegen en die slot Jurie Viljoen goeie spel gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Reitz was danksy \u2019n strafdoel in die tweede helfte deur sy losskakel, Neil van der Merwe, met 8-5 in \u2019n klipharde stryd teen Ficksburg in die Oos-Vrystaatse liga baas. Die twee spanne het met die telling op 5-elk gaan rus.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Griffon-liga het Welkom Gimnasium en Voortrekker van Bethlehem hul onoorwonne statusse met seges oor onderskeidelik die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad (33-12) en Hentie Cilliers (28-24) behou.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Trekkers het so bietjie gesweet in Virginia om di\u00e9 status te behou. Die span kon nie \u2019n vierde drie vir \u2019n bonuspunt behaal nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Bethlehem se losskakel, Louis Viljoen, en die flank Evan van der Merwe het goed vertoon. Vir Henties het die stut Winny Kennedy, haker Morn\u00e9 Mkwayi en agtsteman Jaco Vermeulen voorlangs hul man gestaan. Agterlangs het die losskakel, Calvin Meyer, en die senter William Hendricks uitgeblink.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gimmies se buitesenter, Lubabalo Mtyeshi, het in sy span se oorwinning baljaar. Hy het \u2019n driekuns aan drie\u00eb behaal. Vir Rooiskool het die heelagter, Dylan &#8220;Slak&#8221; Stiemmie goed op die aanval gevaar en twee keer die doellyn oorgesteek.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verloorspan se stut Ivan Otto het goed geskrum en in die los gewoel, terwyl die senter Zak van Niekerk soos gewoontlik \u2019n staatmaker was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Witteberg van Bethlehem het op sy tuisveld op al sy silinders teen HTS Sasolburg gevuur. Witteberg het met 73-14 gemaklik as oorwinnaars van die veld gestap. Die wenspan het 11 drie\u00eb ingeryg waarvan sy losskakel, George Spershott, nege verdoel het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Goudveld-Ho\u00ebrskool het Wilgerivier van Frankfort met 41-17 die loef afgesteek. Die span se losskakel, Zane Vorster, het \u2019n goeie wedstryd beleef, terwyl hy agterlangs goeie ondersteuning van die senter Craig Colby ontvang het. Voorlangs het die stut Ruben Breedt uithalerspel gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">HTS Welkom se losskakel, Vusikaya Hanaba, was op sy stukke in sy span se oorwinning van 56-27 oor Ho\u00ebrskool Kroonstad. Blouskool se agtsteman, Piet van der Merwe, het vandag rede om te glimlag na hy drie keer die Tekkies se doellyn oorgesteek het.<\/span><\/p>\n<p><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><strong><\/strong><span style=\"background-color: transparent;\"><strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool 41 (29):<\/strong> Driee: Lorenzo Cloete (3), Craig Colby (2), Tristan September. Doelskoppe: Zane Vorster (4). Strafdoel: Vorster.&nbsp;<\/span><strong>Wilgerivier 17 (3):<\/strong> Drie\u00eb: Jan-Hendrik Breytenbach, Corjan Muller. Doelskoppe: Cobus Erasmus (2). Strafdoel: Erasmus.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Voortrekker 28:<\/strong> Drie\u00eb: Evan van der Merwe, Tiaan van Zyl, Michael Janse van Rensburg. Doelskoppe: Louis Viljoen (2). Strafdoele: Viljoen (3). <strong>Hentie Cilliers 24:<\/strong> Drie\u00eb: William Hendricks, Jaco Vermeulen, Ruben Pretorius, Dealin Jafta. Doelskoppe: Pretorius, Jovanian du Preez.<\/p>\n<p><strong>Witteberg 73:<\/strong> Drie\u00eb: Franco Victor (3), Jason Roux (2), Dani\u00ebl Jordaan, Cronj\u00e9 Meiring, Karabelo Machabe, Rudolph van Biljon, Louis Oosthuizen, JW Meades. Doelskoppe: George Spershott (9). <strong>HTS Sasolburg 14<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Welkom Gimnasium 33 (26):<\/strong> Drie\u00eb: Lubabalo Mtyeshi (3), Andrew Kota, Pieter van der Westhuizen. Doelskoppe: Kota (4). <strong>AHS Kroonstad 12 (5):<\/strong> Dylan Stiemmie (2). Doelskop: Chappies van der Walt.<\/p>\n<p><strong>HTS Welkom 56:<\/strong> Drie\u00eb: Adrian Olivier (3), Tshepo Raseboka (2), Keanu Witbooi, Slade Douse, Vusikaya Hanaba. Doelskoppe: Hanaba (8). <strong>Ho\u00ebrskool Kroonstad 27:<\/strong> Drie\u00eb: Piet van der Merwe (3). Doelskoppe: Theo Roux (3). Strafdoele: Roux (2).<\/p>\n<p><strong>Wessel Maree 19 (0):<\/strong> Drie\u00eb: Antonio Masolodi (2), William Hlongwane. Doelskoppe: Tian Potgieter (2). <strong>Riebeeckstad 10 (3):<\/strong> Drie: Christo van Staden. Doelskop: Johan Marais. Strafdoel: Marais.<\/p>\n<p><strong>Bothaville 34 (24):<\/strong> Drie\u00eb: Carlo Kleynhans (2), Reinhardt Grobler, Stephan Bester, Bertram Crawthorne. Doelskoppe: Kleynhans (3). Strafdoel: Kleynhans. <strong>Hennenman 33 (7):<\/strong> Drie\u00eb: Albie Venter, Neels Pretorius, Cornel Fourie, Richard Badenhorst, Stefan Diniso. Doelskoppe: Venter (4).<\/p>\n<p><strong>Reitz 8:<\/strong> Drie: Ian van Heerden. Strafdoel: Neil van der Merwe. <strong>Fickburg 5:<\/strong> Drie: Theo van Niekerk.<\/p>\n<p><strong>Sandveld 19:<\/strong> Drie\u00eb: Oupa Mthethwa, Chris Marais, David Marais. Doelskoppe: Lucky Bob (2). <strong>Theunissen 17<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Hoopstad 48:<\/strong> Drie\u00eb: Rikus Faber (2), Janus van Deventer (2), Renard van Jaarsveld, Stefan van der Watt, Wayne Vorster, George Graham. Doelskoppe: Jaco Burger (4). <strong>Welkom High 12<\/strong>.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is nie veel tussen die vier spanne in die boonste been van die Sandveld-liga vanjaar te kies nie. Wessel Maree van Odendaalsrus is die enigste onoorwonne span in die liga, maar moes Saterdag hard werk om Riebeeckstad met 19-10 te troef. Riebies is steeds opsoek na sy eerste sege in vanjaar se liga. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7032","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7032","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7032"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7032\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7032"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7032"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7032"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}