{"id":7048,"date":"2016-05-10T14:08:12","date_gmt":"2016-05-10T14:08:12","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/virseker-die-nuwe-titelborg-van-die-beeldtrofee\/"},"modified":"2016-05-10T14:08:12","modified_gmt":"2016-05-10T14:08:12","slug":"virseker-die-nuwe-titelborg-van-die-beeldtrofee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7048","title":{"rendered":"Virseker die nuwe titelborg van die Beeldtrofee"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7047\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Virseker_Beeldtrofee_logo.jpg\" width=\"228\" height=\"306\" alt=\"Virseker Beeldtrofee logo\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Virseker_Beeldtrofee_logo.jpg 762w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Virseker_Beeldtrofee_logo-223x300.jpg 223w\" sizes=\"auto, (max-width: 228px) 100vw, 228px\" \/><span style=\"color: #000000;\">Die grootste en oudste skolerugbykompetisie in die land betree vanjaar \u2019n nuwe era.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Beeld Noordvaal Trofee sal voortaan as die Virseker Beeldtrofee bekend staan. Vanjaar se reeks is Dinsdag op \u2019n spoggeleentheid op die Bronberg-landgoed in Weiveld net buite Pretoria bekend gestel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die versekeringsmaatskappy Virseker is die nuwe hoofborg van die kompetisie na Beeld vir 21 jaar lank die hoofborg was. Beeld is steeds die gesamentlike titelborg en ook die mediavennoot van die kompetisie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Suid-Afrika is \u2019 n goudmyn van w\u00eareldgehalte rugbytalent. Ons weet dat die Virseker Beeldtrofee nie net sal help met die ontginning, slyping en tentoonstelling van hierdie talent nie, maar ook met die verdere groei van \u2019n passievolle en trotse Afrikaanse rugbykultuur,&#8221; het Dawid Botha, bemarkingshoof van Virseker, ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar word al sedert 1920 om die Virskeker Beeldtrofee voorheen bekend as die Beeld Noordvaal Trofee, Beeldtrofee, Administrateursbeker en die Direkteurstrofee, meegeding. Beeld is sedert 1995 die titelborg van die kompetisie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Dit is vir Beeld nog altyd belangrik om deel van die kompetisie te wees. Ons moes \u2019n besluit neem of dit nie dalk tyd was om \u2019n superborg aan boord te kry wat kan help om die kompetisie nog verder uit te brei nie,&#8221; het Barnard Beukman, redakteur van Beeld, ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Meer as 180 skole in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes neem aan vanjaar se reeks deel. Ongeveer 800 skolespanne neem vanjaar aan die kompetisie deel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is vyf afdelings in die Virseker Beeldtrofee. As \u2019n skool 175 seuns of minder het, sal hy in die kleinskole-afdeling speel. Skole met tussen 176 en 350 seuns sal as medium skole meeding.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 met seunsgetalle van tussen 351 en 599 sal hul slag in die afdeling vir groot skole wys, terwyl skole met 600 of meer seuns as makroskole geklassifiseer sal word. Daar is ook \u2019n middelskole-afdeling waarin skole speel wat meer seuns het as wat die re\u00ebls voorskryf vir klein skole, maar nie genoeg seuns het wat rugby speel nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verdedigende kampioene van die onderskeie afdelings is die Ho\u00ebrskool Garsfontein (Makroskole), Helpmekaar-kollege (Grootskole), Ben Viljoen van Groblersdal (Mediumskole), die Ho\u00ebrskool President (Middelskole) en Christiana (Kleinskole).<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die grootste en oudste skolerugbykompetisie in die land betree vanjaar \u2019n nuwe era. Die Beeld Noordvaal Trofee sal voortaan as die Virseker Beeldtrofee bekend staan. Vanjaar se reeks is Dinsdag op \u2019n spoggeleentheid op die Bronberg-landgoed in Weiveld net buite Pretoria bekend gestel. Die versekeringsmaatskappy Virseker is die nuwe hoofborg van die kompetisie na Beeld [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7047,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7048","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7048","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7048"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7048\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7047"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7048"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7048"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7048"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}