{"id":7058,"date":"2016-05-14T07:39:03","date_gmt":"2016-05-14T07:39:03","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/werk-le-nog-voor-vir-jong-bokkies\/"},"modified":"2016-05-14T07:39:03","modified_gmt":"2016-05-14T07:39:03","slug":"werk-le-nog-voor-vir-jong-bokkies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7058","title":{"rendered":"Werk le nog voor vir Jong Bokkies"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Daar is genoeg rede vir Dawie Theron om te glimlag, maar daar l\u00ea nog baie werk voor vir die Jong Bokkies indien hulle aanspraakmakers in vanjaar se o.20-W\u00eareldkampioenskap wil wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jong Bokkies het Vrydag tien drie\u00eb in hul oefenwedstryd by die Universiteit van die Witwatersrand teen \u2019n gemengde span van die Goue Leeus se o.19- en o.20-span ingeryg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span wat deur Theron afgerig word, het minstens nog vyf kanse om drie\u00eb aan te teken deur hul vingers laat glip.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jong Bokkies het uiteindelik gemaklik met 60-19 as oorwinnaars van die veld gestap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die W\u00eareldkampioenskap vind volgende maand in Manchester, Engeland, plaas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Bokkies se haastige vleuel en vanjaar se Varsitybeker-Speler van die Jaar, Mosolwa Mafuma, het gewys dat hy nie te veel spasie gegun kan word nie. Mafuma het vier keer in die wedstryd die doellyn oorgesteek.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Mafuma en sy vleuelmaat, S\u2019busiso Nkosi, kan indien hulle genoeg gehaltebalbesit ontvang teen enige span skade aanrig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skrumskakel van die Ho\u00ebrskool Garsfontein, Embrose Papier, het in sy helfte gewys dat daar nie \u2019n skrumskakel in Suid-Afrika op o.20-vlak is wat oor dieselfde aanvallende vermo\u00eb as hy beskik nie. Hy sal wel nog aandag aan sy taktiese skopwerk moet gee. Hy is rustyd deur Marko Janse van Vuren vervang wat self \u2019n goeie diens van agter die oond gegee het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cOns kan nie te opgewonde oor die sege raak nie, daar is heelwat foute, maar ons kan die foute regstel en daar l\u00ea gewis nog werk vir ons as span voor. Ons moet beter na ons balbesit kyk, maar ek dink dit is dalk \u2019n bietjie oorgretigheid. Ek is wel baie tevrede oor ons skrumwerk, asook die dryfwerk van die lynstane af,\u201d het Theron ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jong Bokkies se lynstane het ook goed gelyk in die eerste helfte, maar die Leeus het in die tweede helfte \u2019n hele paar keer daarin geslaag om besit hier te steel, terwyl daar ook \u2019n paar ingooie nie op \u2019n tiekie was nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cElke jaar is daar \u2019n nuwe groep met nuwe karakter waarmee ons werk. Ek sou s\u00ea vanjaar se groep het nogal baie energie. Ons wil nie di\u00e9 energie en ondernemingsgees, wat natuurlik vir die span kom, onderdruk nie, maar op die w\u00eareldkampioenskap gaan ons toetsrugby speel. Die span het die vermo\u00eb om spasie vir die vleuels te skep en ons sal dit ook tot ons voordeel gebruik,\u201d het Theron ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jong Bokkies se loskopstut in die eerste helfte, Kwenzo Blose, het slegs vyf maande gelede eers na die voorry geskuif. Hy het verlede jaar nog op die Akademie-week vir KwaZulu-Natal op slot gesak. Die werk wat Stephan Jacobs by die Kovsies se Young Guns in Blose se skuif ingesit het, verdien vermelding.<\/span><\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is genoeg rede vir Dawie Theron om te glimlag, maar daar l\u00ea nog baie werk voor vir die Jong Bokkies indien hulle aanspraakmakers in vanjaar se o.20-W\u00eareldkampioenskap wil wees. Die Jong Bokkies het Vrydag tien drie\u00eb in hul oefenwedstryd by die Universiteit van die Witwatersrand teen \u2019n gemengde span van die Goue Leeus se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7058","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7058","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7058"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7058\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7058"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7058"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7058"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}