{"id":7064,"date":"2016-05-16T05:41:25","date_gmt":"2016-05-16T05:41:25","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/tralies-en-jf-deel-louere-in-classic-clash\/"},"modified":"2016-05-16T05:41:25","modified_gmt":"2016-05-16T05:41:25","slug":"tralies-en-jf-deel-louere-in-classic-clash","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7064","title":{"rendered":"Tralies en JF deel louere in Classic Clash"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">Die eerste rugbyspan van die Ho\u00ebrskool Sentraal het Saterdag in sy FNB Classic Clash teen Jim Fouche veggees gewys om uiteindelik die louere met 22-elk te deel. Tralies moes op &#8216;n stadium met 12 spelers op die veld klaarkom na die skeidsregter, Tiaan Steyn, met nog ongeveer 20 minute oor die kragmeting na &#8216;n geveg Tralies se losskakel, Jacques Mulder, en die agtsteman, Roche Roelofse, met &#8216;n geelkaart en &#8216;n rooikaart van die veld gestuur.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was Roelofse se tweede geelkaart van die wedstryd na hy ook vir ongeoorloofde spel in die tweede helfte &#8216;n kaart gekry het, wat beteken het dat dit in &#8216;n rooikaart verander het. JF se losskakel, Henco Venter, is ook tien minute koelkas toe gestuur. Sentraal se senter Dirk Cilliers was toe reeds in die strafkas na &#8216;n gevaarlike duikslag miinute voor die geveg. Tralies het dus vir &#8216;n geruime tyd met slegs 12 spelers teen JF se 14 gespeel.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Tralies se slot, Bubbles van der Walt, het met speeltyd reeds verstreke vir sy drie oorgeval om die telling gelyk te trek. Hy was soos nog die hele seisoen ook sy span se grootste staatmaker in die wedstryd.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir JF was sy slot Ernst Nebe en agtsteman, Andrew Voster, voorlangs ysters gewees. In die agterhoede het die buitesenter, Francois Maree, skitter spel gelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Fichardtpark se vaskopstut, Wandr\u00e9 Nortj\u00e9, het amper met sy driekuns aan drie\u00eb teen Louis Botha sake behoorlik deurmekaar in die Vrystaatse A-liga gekrap. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Louis Botha het die wedstryd met 38-33 gewen na Fichies met die omdraaislag \u2019n voorsprong van 20-19 geniet het. Fichies se losskakel, Jevan Botes, het boonop ook \u2019n goeie dag met die skopskoen beleef. Hy het met al sy stelskoppe geslaag om al drie Nortj\u00e9 se drie\u00eb te verdoel asook vier strafdoele tussen deur die pale te jaag. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sentraal sal nou weer vitr JF Saterdag in die halfeindstryd pak, terwyl Louis Botha en Fichies mekaar ook weer in die uitspeelronde sal ontmoet. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey-kollege het op sy tuisveld in die Rosestad gewys dat daar niks met sy diepte skort nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey het ondanks \u2019n lang krukkelys van spelers wat nie vir die wedstryd oorweeg kon word nie asook die skorsing van die flank, Juan Venter, steeds redelik gemaklik met Selborne College van Oos-Londen (48-17) afgereken. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se buitsenter, Janco van Heyningen, het \u2019n skitterende tweede helfte beleef en met sy vaart twee van sy span se drie\u00eb afgerond. Die agtsteman, Dian Schoonees, het ook twee keer \u2019n draai agter die doellyn gaan maak. Hy het vir sy eerste drie ongeveer 50 meter genael na hy die bal onderskep het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">President Steyn se vleuel Johnny Khomisi en die buitesenter, Niel Smith, het elk \u2019n driekuns aan drie\u00eb in hul span se sege van 73-23 oor Ho\u00ebrskool Bloemfontein behaal. Die wedstryd is tien minute in die tweede helfte gestop. Die Steyners se afrigter, Jannie Becket, sal nie tevrede met sy span se verdediging in die wedstryd wees nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Op Reddersburg het die Ho\u00ebr Landbouskool Hendrik Potgieter vir Sand du Plessis met 28-24 uitoorl\u00ea. Die span het hiermee gewys dat hy vanjaar een van die aanspraakmakers op die Vrystaatse B-liga titel is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">St. Andrew en Brandfort is steeds die voorste spanne in di\u00e9 liga. Saints het op sy tuisveld in die re\u00ebn met 14-19 teen St. Alban&#8217;s College van Pretoria vasgeval. Die span van die Jakarandastad word deesdae deur die voormalige Cheetah-losskakel, Kennedy Tsimba gebrei. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Brandfort het Zastron met 29-7 getroef.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:\u00a0<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Grey-kollege 48 (31):<\/strong> Drie\u00eb: Janco van Heyningen (2), Dian Schoonees (2), PR Serfontein, David Kriel, Marnus Boshoff, Henk Cilliers. Doelskoppe: Rikus Pretorius (3), Christopher Schreuder. <strong>Selborne College 17 (10)<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Sentraal 22 (8):<\/strong> Drie\u00eb: Marko Rademeyer, Francois Pieterse, Bubbles van der Walt. Doelskoppe: Jacques Mulder (2). Strafdoel: Mulder. <strong>Jim Fouch\u00e9 22 (10):<\/strong> Drie\u00eb: Andrew Vorster, Reino Coetzee, Francois Maree. Doelskoppe: Henco Venter (2). Strafdoel: Venter.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Louis Botha 38 (19):<\/strong> Drie\u00eb: Rallston Dreyer (2), Kyle Kermis (2), Mfezeko Moyo, Khanya Gela. Doelskop: Kermis. Strafdoele: Kermis (2). <strong>Fichardtpark 33 (20):<\/strong> Drie\u00eb: Wandr\u00e9 Nortj\u00e9 (3). Doelskoppe: Jevan Botes (3). Strafdoele: Botes (4).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>President Steyn 73 (31):<\/strong> Drie\u00eb: Johnny Khomisi (3), Niel Smith (3), Ryno Nyce, Gailin Neels, Jeandr\u00e9 Atkinson, Raymond Kruger, Luandr\u00e9 Nel. Doelskoppe: Neels (8), Smith. <strong>Ho\u00ebrskool Bloemfontein 23 (11)<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ho\u00ebr Landbouskool Hendrik Potgieter 28:<\/strong> Drie\u00eb: Boeta Godbeer, Quinton Erasmus, Breyton Arends, Dani\u00ebl Cilliers. Doelskoppe: Juandr\u00e9 Rautenbach (4). <strong>Sand du Plessis 24:<\/strong> Drie\u00eb: Timothy Jones, Katleho Moletsane, William Bloem. Doelskoppe: Bloem (3). Strafdoel: Bloem.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste rugbyspan van die Ho\u00ebrskool Sentraal het Saterdag in sy FNB Classic Clash teen Jim Fouche veggees gewys om uiteindelik die louere met 22-elk te deel. Tralies moes op &#8216;n stadium met 12 spelers op die veld klaarkom na die skeidsregter, Tiaan Steyn, met nog ongeveer 20 minute oor die kragmeting na &#8216;n geveg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":240,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7064","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7064","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7064"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7064\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7064"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7064"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7064"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}