{"id":70761,"date":"2025-04-25T12:22:44","date_gmt":"2025-04-25T10:22:44","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=70761"},"modified":"2025-04-25T12:22:44","modified_gmt":"2025-04-25T10:22:44","slug":"eendeweer-het-laaste-se-in-nwu-prestige-reeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=70761","title":{"rendered":"Eendeweer het laaste s\u00ea in NWU Prestige-reeks"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_70762\" aria-describedby=\"caption-attachment-70762\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70762\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/04\/Puk-Prestige-reeks-400x300.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"300\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70762\" class=\"wp-caption-text\">Een van die betrokke velde van die NWU Prestige-reeks, deurdrenk met water na die aanhoudende re\u00ebn in Potchefstroom. FOTO: Verskaf deur Potchefstroom Gimnasium.<\/figcaption><\/figure>\n<p>&#8216;n Druppel d\u00e9j\u00e0 vu het vandeesweek oor die <strong>NWU<\/strong> <strong>Prestige-reeks<\/strong> gespoel nadat die geskeduleerde eindstryde van di\u00e9 reeks ook deur die onophoudelike re\u00ebn en uiters nat toestande in Potchefstroom gesink is.<\/p>\n<p>Die eindstryde was geskeduleer om Saterdag, 26 April, op Ol\u00ebnpark, tuiste van die <strong>Luiperds Rugbyunie<\/strong>, asook die velde van <strong>Potchefstroom Gimnasium<\/strong> en <strong>Potchefstroom Volkskool<\/strong>, plaas te vind.<\/p>\n<p>Die sopnat speeloppervlaktes het die bestuur van die reeks egter vir &#8216;n tweede keer genoodsaak om \u00e1l die aksie af te las weens kommer oor spelers se veiligheid, asook die skade wat die hoeveelheid rugby aan die betrokke oppervlaktes kan aanrig.<\/p>\n<p>&#8220;Weens onvoorsiene omstandighede buite ons beheer, is ons ongelukkig genoodsaak om die eindstryd-ronde se rugbywedstryde vir die komende naweek te kanselleer,&#8221; lui &#8216;n verklaring deur die Prestige-reeks se voorsitter, <strong>Fielies Coetzee<\/strong>.<\/p>\n<p>&#8220;Verskeie alternatiewe is oorweeg soos met die halfeindrondes en ons het die finale besluit so laat as moontlik uitgestel. Ongelukkig kan ons nie nog langer wag nie, want skole moet hul ouers inlig sodat die nodige verblyf en vervoerre\u00eblings getref kan word. Skole moet ook vroegtydig vervoermaatskappye in kennis stel van die besluit.&#8221;<\/p>\n<p>Die bestuur het ook lank gekoukus om uiteindelik die regverdigste bepaling van posies te bereik. Daar is op die volgende besluit:<\/p>\n<p>&#8220;Die halfeindronde se bepalings word oorgedra na die eindstryde. Die spanne in die posisies 1-4, 5-8, 9-12 en 13-15 sal die hoogste posisie en punte deel. Sodoende kan ons by &#8216;n regverdige en werkbare uitslag uitkom.<\/p>\n<p>&#8220;Die hokkie-, netbal- en tenniswedstryde sal soos beplan hierdie naweek voortgaan. Alle uitslae, insluitende di\u00e9 van hierdie sportsoorte, sal ingereken word om die algehele wenners en rangorde te bepaal soos in die verlede,&#8221; het Coetzee bygevoeg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Druppel d\u00e9j\u00e0 vu het vandeesweek oor die NWU Prestige-reeks gespoel nadat die geskeduleerde eindstryde van di\u00e9 reeks ook deur die onophoudelike re\u00ebn en uiters nat toestande in Potchefstroom gesink is. Die eindstryde was geskeduleer om Saterdag, 26 April, op Ol\u00ebnpark, tuiste van die Luiperds Rugbyunie, asook die velde van Potchefstroom Gimnasium en Potchefstroom Volkskool, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":70762,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-70761","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/70761","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=70761"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/70761\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/70762"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=70761"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=70761"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=70761"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}