{"id":7174,"date":"2016-08-07T05:51:01","date_gmt":"2016-08-07T05:51:01","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/affies-gaffel-vir-pretoria-boys-high-met-rekordsege\/"},"modified":"2016-08-07T05:51:01","modified_gmt":"2016-08-07T05:51:01","slug":"affies-gaffel-vir-pretoria-boys-high-met-rekordsege","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7174","title":{"rendered":"Affies gaffel vir Pretoria Boys&#8217; High met rekordsege"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6914\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/NewsG_Affies.jpg\" width=\"390\" height=\"303\" alt=\"NewsG Affies\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/><span style=\"color: #000000;\">Die Wit Bulle van die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het Pretoria Boys&#8217; High die grootste loesing nog tussen die twee spanne toegedien. Affies het in die interskole wat vanjaar 93 jaar oud is met 67-6 as oorwinnaars van die veld gestap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vorige grootste drag slae wat Pretoria Boys&#8217; High teen Affies op die lyf geloop het, was verlede jaar se nederlaag van 56-3. Die Wit Bulle se senterpaar, Louritz van der Schyff en Marnus Potgieter, het veral in die middelveld vir die verloorspan probleme besorg. Albei het die doellyn twee keer oorgesteek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Pretoria Boys&#8217; High se slegte vertoningslys die afgelope twee jaar op die rugbyveld deur voort. Die skool se eerste span kon slegs in agt van sy laaste 32 wedstryde die afgelope twee jaar daarin slaag om die soet smaak van \u2019n sege te proe. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In een van die oudste interskoles in Johannesburg het Jeppe High School for Boys&#8217; vir King Edward VII met 36-10 kaf gedraf. Dit was veral die agtsteman, Hacjivah Dayimani, wat met sy spel be\u00efndruk het. Hy het sy terugkeer na \u2019n besering in die wedstryd gemaak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Buiten Dayimani het die losskakel Tyrone Green en SA Skole-senter Wandisile Simelane ook groot rolle vir die wenspan vertolk. Dit was die 86ste keer wat die twee spanne sedert 1935 mekaar op die rugbyveld ontmoet het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Welkom Gimnasium sal nie sommer gestuit word in sy opmars om sy titel as kampioen van die Griffon-liga te behou nie. Gimmies het Witteberg van Bethlehem met 52-8 in hulle halfeindstryd in die HT Pelatona-stadion in Welkom oorrompel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verdedigende kampioen se buitesenter, Lubabalo Mtyeshi, het Witteberg se verdediging kopsere besorg. Hy het met sy kragtige lopies die doellyn vier keer oorgesteek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die ander halfeindstryd het Voortrekker van Bethlehem vir Goudveld-Ho\u00ebrskool met 39-24 getroef. Die Trekkers se losvoorspelers Michael Janse van Rensburg en Wessel van Huysteen het voorlangs die pap dik aangemaak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gimmies en die Trekkers het albei met die oorwinnings tot die halfeindronde van die Kovsiestreekkompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) deurgedring. Die wenner sal na Kimberley reis om teen Diamantveld of Noord-Kaap te speel, terwyl die verloorder vir Grey-kollege die stryd sal moet aans\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Selborne College sy nederlaag vroe\u00ebr vanjaar teen Dale College (19-24) in \u2019n sege van 16-13 omgeswaai. Selborne het met lemoentyd \u2019n stewige voorsprong van 16-0 opgebou. Veral sy losskakel, David Coetzer, en senter en kaptein, Sango Xamlashe, het skitter vertonings gelewer. Dale se terugvegpoging is in die tweede helfte deur sy kantman, Kwanda Dimaza. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Brandwag van Uitenhage het vir Nico Malan van Humansdorp met 29-22 die loef afgesteek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ander uitslae: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville 35, Reitz 8; Hennenman 50, Harrismith 12; St. Andrew 41, Sand du Plessis 20; Hendrik Potgieter (Reddersburg) 22, Brandfort 12; Namaqualand 22. Kathu 17; Potsmasburg 21, Dani\u00eblskuil 19; Sandveld (Wesselsbron) 24, Winburg 24.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Wit Bulle van die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het Pretoria Boys&#8217; High die grootste loesing nog tussen die twee spanne toegedien. Affies het in die interskole wat vanjaar 93 jaar oud is met 67-6 as oorwinnaars van die veld gestap. Die vorige grootste drag slae wat Pretoria Boys&#8217; High teen Affies op die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6914,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7174","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7174","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7174"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7174\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6914"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7174"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7174"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7174"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}