{"id":7176,"date":"2016-08-09T10:31:17","date_gmt":"2016-08-09T10:31:17","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/bothaville-en-hennenman-pak-mekaar-vir-vierde-maal\/"},"modified":"2016-08-09T10:31:17","modified_gmt":"2016-08-09T10:31:17","slug":"bothaville-en-hennenman-pak-mekaar-vir-vierde-maal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7176","title":{"rendered":"Bothaville en Hennenman pak mekaar vir vierde maal"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7175\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/NewsG_Hennenman1.jpg\" width=\"362\" height=\"241\" alt=\"NewsG Hennenman1\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/NewsG_Hennenman1.jpg 448w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/NewsG_Hennenman1-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 362px) 100vw, 362px\" \/>Die eerste rugbyspanne van die Ho\u00ebrskool Bothaville en Ho\u00ebrskool Hennenman sal mekaar vir die vierde keer vanjaar die stryd aans\u00ea wanneer die twee spanne mekaar Saterdag in Welkom in die eindstryd van die Sandveld-liga ontmoet.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hoewel Bothaville in al drie die wedstryd as oorwinnaars van die veld gestap het, is daar nie veel tussen hulle te kies nie. Slegs ses punte oor die drie wedstryde het die twee spanne van mekaar geskei.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville het Hennenman met 22-20 in die eindstryd van die Sandveld-liga verslaan. Hy was ook met onderskeidelik 27-25 en 29-27 in hul twee ligakragmetings baas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville het Vrydag op sy tuisveld in die halfeindstryd van die Vrystaatse Platteland-liga vir die Ho\u00ebrskool Reitz met 35-8 kaf gedraf. Die span se buitesenter, Carlo Kleynhans, het 25 van sy span se punte in die sege aangeteken. Hy het twee keer die doellyn oorgesteek en ook met drie doelskoppe en drie strafdoele geslaag. Buiten Kleynhans het die flank Stefan Bester, vleuel Morn\u00e9 Dodds, losskakel Bertram Crawthorne en haker Marnus Klopper het almal uitmuntend vertoon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Reitz het moedig probeer in die eerste helfte en slegs met 3-9 agter geloop. Sy agtsteman, Janes van Coller, het telkemale tot oor die voordeellyn gevorder. Die skakelpaar van Geyer Terblanche en Neil van der Merwe kan ook tevrede met hul vertoning voel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bothaville kon nog nooit daarin slaag om as kampioen van die Vrystaatse Platteland gekroon te word nie. Die span van die afrigter, Hennie Muller, kan dus geskiedenis in die eindstryd maak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hennenman het sy plek in die eindstryd met \u2019n oortuigende oorwinning van 50-12 oor die Oos-Vrystaatse kampioen, Harrismith, behaal. Die wedstryd is boonop op Harrismith se tuisveld, die Platberg-stadion, beslis.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hennenman se skrumskakel, Armand van der Walt, het \u2019n hele paar goeie breekslae ingekry. Die wenspan se buitesenter, Fanie Pretorius, het Harrismith se middelveld oop geklief. Hy het \u2019n driekuns aan drie\u00eb behaal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenner van Bothaville en Hennenman sal in die halfeindronde van die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) teen die kampioen van die Vrystaatse B-liga sake uitspook.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Namakwaland van Springbok het sake in die Griekwa-liga deurmekaar gekrap. Hy het die Ho\u00ebrskool Kathu in die halfeindstryd met 22-17 uitgeskakel. Die span van Springbok sal in die eindstryd van die liga teen die gunsteling, die Ho\u00ebrskool Kalahari van Kuruman, in Kimberley te staan kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kampioen van di\u00e9 liga sal teen die naaswenner van die Vrystaatse Platteland-liga in die halfeindronde van die Kovsiestreekkompetisie se Irawa-liga vir kleinskole te staan kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Bothaville 35 (9):<\/strong> Drie\u00eb: Carlo Kleynhans (2), Stefan Bester. Doelskoppe: Kleynhans (3). Strafdoele: Kleynhans (3). Reitz 8 (3): Drie: Geyer Terblanch\u00e9. Strafdoel: Neil van der Merwe.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Hennenman 50 (21):<\/strong> Drie\u00eb: Fanie Pretorius (3), Richard Badenhorst (2), Neels Pretorius, WJ Benson, Armand van der Walt. Doelskoppe: Alb\u00e9 Venter (5). Harrismith 12 (5).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Sandveld 25 (14):<\/strong> Drie\u00eb: Francois van Heerden, Ettiene Verster, David Marais. Doelskoppe: Lucky Bob (2). Strafdoele: Bob (2). Winburg 24.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste rugbyspanne van die Ho\u00ebrskool Bothaville en Ho\u00ebrskool Hennenman sal mekaar vir die vierde keer vanjaar die stryd aans\u00ea wanneer die twee spanne mekaar Saterdag in Welkom in die eindstryd van die Sandveld-liga ontmoet. Hoewel Bothaville in al drie die wedstryd as oorwinnaars van die veld gestap het, is daar nie veel tussen hulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7175,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7176","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7176","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7176"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7176\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7175"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7176"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7176"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7176"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}