{"id":7217,"date":"2016-08-27T04:39:59","date_gmt":"2016-08-27T04:39:59","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/niks-klein-aan-beeldtrofee-vir-kleinskole-eindstryd\/"},"modified":"2016-08-27T04:39:59","modified_gmt":"2016-08-27T04:39:59","slug":"niks-klein-aan-beeldtrofee-vir-kleinskole-eindstryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7217","title":{"rendered":"Niks klein aan Beeldtrofee vir Kleinskole-eindstryd"},"content":{"rendered":"<p><p><span style=\"color: #000000;\">Daar is niks klein aan die eindstryd van die Virseker Beeldtrofee vir Kleinskole nie. Die gasheer, Koster, het vanjaar nog nie op sy neus gekyk nie en Curro Heuwelkruin is \u2019n span met twee Cravenweek-spelers in sy geledere.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Koster het sy plek in die eindstryd met \u2019n maklike sege van 43-3 oor Curro Roodeplaat bespreek. Hy het ook nie veel probleme ondervind om Balfour met 56-12 in die kwarteindronde uit te skakel nie. Heuwelkruin het ook redelik gemaklik verby Morgenzon Landbou (64-12) en Stella (31-6) in die onderskeidelik die kwart- en halfeindronde van die reeks gekom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Morgezon Landbou het verlede jaar in die eindstryd van die Kleinskole teen Christiana met 10-20 vasgeval. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Curro Heuwelkruin het in sy 14 wedstryde tot dusver vanjaar nog net teen Ben Vorster se tweedespan verloor. Sy losskakel, Wernich Kachelhoffer, en buitesenter, Stefan Nel, het die Limpopo Blou Bulle die afgelope twee jaar op die gesogte Cravenweek verteenwoordig. Kachelhoffer was sonder twyfel een van Limpopo se voorste spelers tydens vanjaar se toernooi in Durban. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sy skakelmaat by Curro Heuwelkruin, Renier Gerber, sal ook fyn deur Koster dopgehou moet word. Gerber was in Durban op die nasionale Akademie-week vanjaar in aksie en behoort volgende jaar Limpopo se oond op die Cravenweek skoon te maak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Heuwelkruin het vanjaar ook \u2019n toer deur Frankryk onderneem.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Interresant is dat albei spanne se regtervleuels, Nichardt van Niekerk (Heuwelkruin) en Anton Roets (Koster) hul spanne se voorste driedrukkers in die reeks is. Buiten Roets sal Koster se skakelpaar, JP Williamson en Eon White, ook fyn deur die besoekers dopgehou word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit sal die derde keer wee swat Koster in die eindstryd vir Kleinskole in aksie sal wees. Die span het in 2013 die titel as kampioen verower toe hy vir Komatipoort met 24-22 verslaan het. Hy het in 2014 in die eindstryd teen Schweizer-Reneke met 10-27 vasgeval. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Curro Heuwelkruin het nog net een keer vantevore die eindstryd gehaal en het toe teen Leeuwenhof Akademie met 22-45 sy rieme styfgeloop. Die jaargroep van Heuwelkruin het wel in hul o.16-jaar die titel as kampioen gedra toe hy vir Schweizer-Reneke met 22-16 destyds in 2014 verslaan het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die spanne is:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Koster:<\/strong> Rujean Roos, Anton Roets, Stiaan Verster, JG Kotze, Basil Swanepoel, JP Williamson, Eon White, Zane Venter, Heinrich Venter, Francois Retief, Sybrand Liebenberg, Gert Muller, Casey Dicks, Johan Venter, Ernst Hall. PLAASVERVANGERS: Manie Briedenhann, Gerhard du Toit, Nikki de Klerk, Nico Hough, Zander Grundlingh. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Curro Heuwelkruin:<\/strong> Derick Booyens, Nichardt van Niekerk, Stefan Nel, Divan Gerber, Mauritz Pretorius, Wernich Kachelhoffer (k), Renier Gerber, JJ de Beer, Ross Pretorius, Ruben Nieuwoudt, Laffnie de Jager, James Scott, Gustav Lambrechts, Divan de Bruin, Hanco van Staden. PLAASVERVANGERS: Leon Venter, Agu Ferrer-Rojas, De Wet de Bruin, Louw Claassens, Zandr\u00e9 de Vos, Arno Horn, Jaco van Wyk.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is niks klein aan die eindstryd van die Virseker Beeldtrofee vir Kleinskole nie. Die gasheer, Koster, het vanjaar nog nie op sy neus gekyk nie en Curro Heuwelkruin is \u2019n span met twee Cravenweek-spelers in sy geledere. Koster het sy plek in die eindstryd met \u2019n maklike sege van 43-3 oor Curro Roodeplaat bespreek. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":47427,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7217","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7217","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7217"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7217\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/47427"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7217"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7217"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7217"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}