{"id":7223,"date":"2016-08-28T05:45:59","date_gmt":"2016-08-28T05:45:59","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/n-standbeeld-vir-papier\/"},"modified":"2016-08-28T05:45:59","modified_gmt":"2016-08-28T05:45:59","slug":"n-standbeeld-vir-papier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7223","title":{"rendered":"&#8216;n Standbeeld vir Papier"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7222\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/NewsG_HenkdeLeeuw.jpg\" width=\"278\" height=\"297\" alt=\"NewsG HenkdeLeeuw\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/NewsG_HenkdeLeeuw.jpg 336w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/NewsG_HenkdeLeeuw-281x300.jpg 281w\" sizes=\"auto, (max-width: 278px) 100vw, 278px\" \/>Die Ho\u00ebrskool Garsfontein kan gerus \u2019n standbeeld vir Embrose Papier op sy skoolgronde oprig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die briljante skrumskakel het met \u2019n manjifieke vertoning gesorg dat die Virseker Beeldtrofee vir die tweede agtereenvolgende jaar staanplek in die skool se trofeekas kry. Garsies het op sy tuisveld vir Dr. EG Jansen van Boksburg met 32-28 die loef afgesteek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kampioen moes dit boonop met slegs 14 man doen na sy buitesenter, Abner van Reenen, na ongeveer 20 minute se spel in die eerste helfte met \u2019n rooikaart van die veld deur die skeidsregter, Gerrie de Bruin, gejaag is. Van Reenen het sy kaart na \u2019n behoorlike boksgeveg tussen die twee spanne gekry. Hy het vir Papier te hulp gesnel na hy neergevel is. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Papier het net voor hy platgeslaan is die slot PJ Steenkamp vir \u2019n drie oorgestuur. Sy twee drie\u00eb sal waarskynlik albei onder die voorste tien drie\u00eb op skolevlak vanjaar tel. Hy het vroeg in die wedstryd \u2019n tikskoppie in Garsies se eie halfgebied waargeneem en regdeur genael om onder die pale te gaan druk. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sy tweede was egter die drie waaroor nog die langste gepraat sal word. Garsfontein het \u2019n skrum vyf meter van sy doellyn gekry na Jansies se kaptein en haker, Werner Fourie, toe hy feitlik al oor die doellyn was die bal aangeslaan het. Papier het vanaf die skrum die volle lengte van die veld genael en met sy flinke voetwerk die besoekers se verdedigers uitoorl\u00ea om te gaan druk. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skrumskakel was in verlede jaar toe Garsfontein vir die eerste keer die gesogte trofee omhoog gehou het. Hy was ook met met sy verdediging goud werd vir Garsies gewees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit sou onregverdig wees om al die lof vir die sege net aan Papier toe te skryf. Die agttal van die Turkoois Bere het hard gewerk. Dit was veral die haker, Bees Ferreira, flank Ryno Pieterse en kaptein en agtsteman, Luke Fortuin, wat fisiek voorlangs ingeklim het. Agterlangs het die heelagter, Shaun Williams, ook elke keer wat hy aan die bal gevat het vir Jansies problem besorg. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Jansies het sy skrumskakel, Ginter Smuts, \u2019n uitstekende vertoning gelewer. Die kaptein Fourie en vaskopstut, Andr\u00e9 van der Merwe, het voorlangs gewoel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Helpmekaar-kollege het sy titel in die Beeldtrofee vir Grootskole ook suksesvol verdedig deur die Ho\u00ebrskool Lichtenburg met 55-10 kaf te draf. Helpies was teen die omdraaislag reeds stewig in die saal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se kaptein, Tiaan Scholtz, het sy span van voor gelei en met sy lopies sy span op die voorvoet geplaas. Die senter Keagan Hamman het agterlangs ook bresse na willekeur in Liggies se verdediging geslaan en is vir sy goeie spel met twee drie\u00eb beloon. Vir Lichtenburg het sy flank, Gerhard Meyer, moedig probeer en die wenspan behoorlik in die los besig gehou. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die eindstryd vir Mediumskole het die Ho\u00ebrskool Vryburg op sy tuisveld te veel skietgoed vir die verdedigende kampioen, Ben Viljoen van Groblersdal, gehad. Vryburg het die wedstryd met 39-8 gewen met sy flank Hermi Potgieter wat \u2019n driekuns aan drie\u00eb behaal het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Middelskole se eindstryd het Schweizer-Reneke op sy tuisveld met 20-19 naelskraaps oor Zeerust gese\u00ebvier.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die eindstryd vir Kleinskole het Curro Heuwelkruin vir Koster met 62-18 afgeransel.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Garsfontein kan gerus \u2019n standbeeld vir Embrose Papier op sy skoolgronde oprig. Die briljante skrumskakel het met \u2019n manjifieke vertoning gesorg dat die Virseker Beeldtrofee vir die tweede agtereenvolgende jaar staanplek in die skool se trofeekas kry. Garsies het op sy tuisveld vir Dr. EG Jansen van Boksburg met 32-28 die loef afgesteek. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7222,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7223","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7223","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7223"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7223\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7222"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7223"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7223"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7223"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}