{"id":7233,"date":"2016-09-11T07:07:12","date_gmt":"2016-09-11T07:07:12","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/frans-klubs-teken-nie-veel-sa-skoolseuns\/"},"modified":"2016-09-11T07:07:12","modified_gmt":"2016-09-11T07:07:12","slug":"frans-klubs-teken-nie-veel-sa-skoolseuns","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7233","title":{"rendered":"Franse klubs teken nie veel SA skoolseuns"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7232\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/NewsG_SalmaanSASkole.jpg\" width=\"385\" height=\"257\" alt=\"NewsG SalmaanSASkole\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/NewsG_SalmaanSASkole.jpg 448w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/NewsG_SalmaanSASkole-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 385px) 100vw, 385px\" \/>Die Franse rugbyklubs wat vanjaar van Suid-Afrika se voorste skolespelers met aanloklike kontrakte oorsee wou lok het, het nie daarin geslaag nie. Daar kan wel verwag word dat di\u00e9 klubs se aanslag tydens volgende jaar se Cravenweek asook Akademie-week nog groter sal wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van al 54 spelers wat vir SA Skole asook die SA Skole A-span gekies was is dit slegs Grey-kollege se slot Jaco van Tonder wat besluit het om sy loopbaan volgende jaar in Frankryk by Montpellier voort te sit. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is ook gerugte dat Paarl Gimnasium se Muller Uys (SA Skole-flank) en Wian van Zyl in onderhandelinge met oorsese klubs is. Albei het hulself vir die eerste ses maande van volgende jaar tot Westelike Provinsie verbind. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 kontrakte wat die Franse klubs beplan het om aan te bied het glo tussen 3 500 en 4 000 euro per maand per speler (sowat R55 500 tot R63 500) beloop. Die spelers sou ook nie vir verblyf betaal het nie, terwyl daar ook \u2019n aantal voertuie vir die spelers beskikbaar gestel sou word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Suid-Afrikaanse rugbyunies maak al voor 16-jarige ouderdom kontak met di\u00e9 land se voortste spelers en hul ouers en begin reeds dan \u2019n vertrouensverhouding bou, wat dit \u2019n moeilike mark maak om te betree. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Westelike Provinsie en die Goue Leeus het die meeste handtekeninge van die land se talentvolste spelers vanjaar bekom. Die Streeptruie het onder andere daarin geslaag om die Blou Bulle se Cravenweek-kaptein en haker, Schalk Erasmus, na die Moederstad te lok. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Abner van Reenen van Garsfontein sal ook in die toekoms \u2019n streeptrui oor die kop trek. Hy sal egter sy matriekjaar aan die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl voltooi. WP het ook die SA Skole-kaptein en slot, Salmaan Moerat, en die twee nasionale voorrymanne van Boishaai, Reece Bezuidenhout en Adam Neethling gekontrakteer. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Leeus het drie SA Skole-sterre van Boishaai Manny Rass, Khanya Ncusane en Gianni Lombard na die Goudstad gelok. Die SA Skole A-span se kaptein, Louritz van der Schyff, het saam met sy mede Affies Arno van Wyk, Jack Hart en Phillip Krause besluit om hul loopbane ook anderkant die Jukskei-rivier voort te sit. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Twee van die land se voorste hakers op skolevlak, PJ Botha en Tiaan van der Merwe, sal sake om die nommer-twee trui soos op skool uitspook. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jeppe se Hacjivah Dayimane, Wandisile Simelane, Tyrone Green sal ook hul rugby volgende jaar hier speel. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die Blou Bulle drie van die land se voorste skrumskakels geteken. Die Jong Bokkie Embrose Papier behoort reeds vroeg vir die seniorspan uit te draf. Terwyl Ginter Smuts en die SA Skole-skrumskakel, Richman Gora, in die junior-spanne hul gereed maak vir wanneer hul kans kom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Wie gaan gaan waarnatoe: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Blou Bulle:<\/strong> Embrose Papier (Garsfontein), Ginter Smuts, Andr\u00e9 van Merwe, Lee-Irvin Anderies (EG Jansen), Luke Fortuin, Ryno Pieterse (albei Garsfontein), Cabous Eloff, Ruan de Swardt (albei Affies), JC Pretorius (HTS Middelburg), Matthew Wessels (Grey), Khwezi Mafu (Grey PE), Richman Gora (Welkom Gimnasium), Raymond Nel, Theo Boshoff, Wian van Niekerk (albei Paarl Gimnasium), KP de Jager (Nelspruit), Damian Bonaparte (Outeniqua), Mornay Smit (Eldoraigne).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Goue Leeus:<\/strong> Manny Rass, Khanya Ncusane, Gianni Lombard (almal Boishaai), Louritz van der Schyff, Arno van Wyk, Jack Hart, Phillip Krause (almal Affies), Caden Kiewiete, Cohan Kiewiet (albei Hugenote), Tiaan van der Merwe (Helpmekaar), Dian Schoonees (Grey), Ruan Vermaak, Nathan McBeth, PJ Botha, MJ Pelser (almal Monument), Hacjivah Dayimane, Wandisile Simelane, Tyrone Green (albei Jeppe), Shaun Williams (Garsfontein).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>KwaZulu-Natal:<\/strong> Jerome Bossr, Renier van Rooyen, Martin Holtzhausen (almal Glenwood), Emillio Adonis (Garsfontein), Gugu Nelani (Northwood), Reinhardt van der Vyver (Wessel Maree), Heinrich Brendel (Boland Landbou), Lance Lamprecht (Outeniqua), Zak Burger (Paarl Gimnasium), Xavier Swartbooi (Oakdale Landbou), Chuiner van Rooyen (Helpmekaar).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrystaat:<\/strong> Henk Pretorius (Affies), Rewan Kruger, Marnus Boshoff, Gerrie Koegelenberg, Gideo Beukes, Tristan Spies, Juan Venter, Jandr\u00e9 de Beer (almal Grey-kollege), Lubabalo Dobela (Grey PE), Zinedine Booysen (Oakdale Landbou), Dewald Maritz (Nelspruit). <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>WP:<\/strong> Salmaan Moerat, Reece Bezuidenhout, Adam Neethling, Charl Serdyn, Daniel Jooste (albei Boishaai), Abner van Reenen (Garsfontein), Schalk Erasmus, Regardt du Plessis (albei Affies), Damian Willemse (Paul Roos), Muller Uys, Wian van Zyl (albei Paarl Gimnasium), Liam Larkin (SACS), Deon Carstens, Athi Magwala, Henlo Marais (almal Boland Landbou), Sazi Sandi (St. Andrew\u2019s College), Mike Mavovana (Rondebosch).<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Franse rugbyklubs wat vanjaar van Suid-Afrika se voorste skolespelers met aanloklike kontrakte oorsee wou lok het, het nie daarin geslaag nie. Daar kan wel verwag word dat di\u00e9 klubs se aanslag tydens volgende jaar se Cravenweek asook Akademie-week nog groter sal wees. Van al 54 spelers wat vir SA Skole asook die SA Skole [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7232,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7233","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7233","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7233"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7233\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7232"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7233"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7233"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7233"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}