{"id":7253,"date":"2016-10-24T06:03:32","date_gmt":"2016-10-24T06:03:32","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/hans-coetzee-en-monnas-skik\/"},"modified":"2016-10-24T06:03:32","modified_gmt":"2016-10-24T06:03:32","slug":"hans-coetzee-en-monnas-skik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7253","title":{"rendered":"Hans Coetzee en Monnas skik"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7228\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/NewsG_Hans_Coetzee.jpg\" width=\"318\" height=\"212\" alt=\"NewsG Hans Coetzee\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/NewsG_Hans_Coetzee.jpg 448w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/NewsG_Hans_Coetzee-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 318px) 100vw, 318px\" \/>Hans Coetzee en die Ho&euml;rskool Monument van Krugersdorp het voor die aanvang van eersgenoemde se arbitrasieverhoor by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) met mekaar geskik.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Coetzee is vroe&euml;r vanjaar in kennis gestel dat sy kontrak nie aan die einde van die jaar hernu sal word nie. Coetzee was vir 32 jaar by die skool aan die Wes-Rand betrokke en het vir 22 jaar die skool se eerste rugbyspan gebrei. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die skikkingsooreenkoms het die partye &rsquo;n klousule onderteken wat bepaal dat die terme van die ooreenkoms &rsquo;n geheim sal bly. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&ldquo;Ek wil dit uitdruklik op rekord plaas dat daar geen bewering van wangedrag of oortreding van enige aard deur die werkgewer teenoor Hans Coetzee gemaak is nie. Die twis is beperk tot die interpretasie van die dienskontrak en die be&euml;idiging daarvan. Kort voor die saak op arbitrasie geneem sou word het daar skikkingsonderhandelinge tussen die partye plaasgevind en is die geskil bygel&ecirc;. Die skriftelike skikkingsooreenkoms bevat &rsquo;n geheimhoudingsklousule ek kan daar dus nie op die terme daarvan uitgebrei word nie,&rdquo; het Bertie Grobbelaar, regsverteenwoordiger van Coetzee, in &rsquo;n verklaring ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Coetzee wie se kontrak met Monnas tot 31 Desember gestrek het, het reeds &rsquo;n geruime tyd terug sy kantoor ontruim. Hy het ook reeds verlede Maandag as spesialis afrigter by Ho&euml;rskool Noordheuwel ook in Krugersdorp begin. Coetzee sal ook die Ho&euml;rskool Witteberg in Bethlehem op konsultasie-basis bystaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het reeds ook Coetzee se pos gevul met die Virseker Beeldtrofee se kampioen, die Ho&euml;rskool Garsfontein se hoofafrigter, Tjaart van der Walt, sal van November in die stoel as direkteur van rugby by Monument wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&ldquo;Ek kan wel meld dat die saak voor die KVBA terug getrek is en dat Coetzee se pad met Monument amptelik op 12 Oktober geskei het,&rdquo; het Grobbelaar ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hans Coetzee het op regsadvies sy kommentaar beperk deur slegs aan te dui dat hy tevrede is met die terme van die skikking bereik en daarna uitsien om waar hy ookal betrokke raak &rsquo;n verskil te maak.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">In ander skuiwe in skolerugby is Johan du Plessis in Van der Walt se plek as hoofafrigter aangestel. Hy sal deur Burger Lindeque bygestaan word wat vanjaar nog by Ho&euml;rskool Waterkloof betrokke was. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die Blou Bulle se Curriebeker-breier, Hendr&eacute; Marnitz, wat voor sy eerste reeks aan stuur deur Nollis Marais vervang is, sal Garsies se verdediging hanteer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Glenwood van Durban wat vanjaar as kampioen van die Sanix-toernooi in Japan gekroon is se hoofafrigter, Rudi Dames, sal voortaan Pretoria Boys&rsquo; High se manne dril.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hans Coetzee en die Ho&euml;rskool Monument van Krugersdorp het voor die aanvang van eersgenoemde se arbitrasieverhoor by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) met mekaar geskik.Coetzee is vroe&euml;r vanjaar in kennis gestel dat sy kontrak nie aan die einde van die jaar hernu sal word nie. Coetzee was vir 32 jaar by die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7228,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7253","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7253","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7253"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7253\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7228"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7253"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7253"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7253"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}