{"id":73203,"date":"2025-05-24T08:50:14","date_gmt":"2025-05-24T06:50:14","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=73203"},"modified":"2025-05-24T08:50:14","modified_gmt":"2025-05-24T06:50:14","slug":"geen-diamond-harder-as-harding-trio-wil-onoorwonne-status-in-bethlehem-behou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=73203","title":{"rendered":"Geen Diamond harder as Harding, Trio wil onoorwonne status in Bethlehem behou"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_73205\" aria-describedby=\"caption-attachment-73205\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-73205\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/05\/WhatsApp-Image-2025-05-10-at-17.31.48-400x320.jpeg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"320\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-73205\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Willie Kruger<\/figcaption><\/figure>\n<p>Daar het al heelwat water in die see geloop sedert <strong>Diamantveld<\/strong> en <strong>Fichardtpark <\/strong>mekaar die stryd vroe\u00ebr vanjaar tydens die jaarlikse Fichardpark Sportdag die stryd aanges\u00ea het.<\/p>\n<p>Veral na die Vaaldam en die Gariepdam heelwat water deur sy sluise vrygelaat het. Di\u00e9 kragmeting was destyds albei se eerste van die 2025-seisoen met Diamonds wat met 25-7 as oorwinnaars van die veld gestap het.<\/p>\n<p>Saterdag se herontmoeting het ietwat meer op die spel as deel van die <strong>Wesgrow-reeks<\/strong>. Die kragmeting sal ook op die Fichie Leeus se tuisveld in Bloemfontein beslis word.<\/p>\n<p>Diamonds se kaptein en binnesenter, <strong>Jonathan Harding<\/strong>, was in die eerste kragmeting tussen die twee spanne die groot doring in die vlees met twee drie\u00eb. Hy het sedertdien nog 16 drie\u00eb in sy span se volgende 13 wedstryde ingeryg.<\/p>\n<p>Harding is ook tans die voorste driedrukker in die Wesgrow-reeks met sewe drie\u00eb in sy span se drie kragmetings tot dusver in die toernooi. Dit sluit vyf drie\u00eb in sy span se sege van 51-21 oor Witteberg van Bethlehem in.<\/p>\n<p>Die Fichies behoort ook beter van hulself die keer rekenskap te gee. Die span se senterpaar, <strong>Divan Maartens<\/strong> en <strong>JM van Rensburg<\/strong>, sal weet wat van hul verwag word en was ook nie in die middelveld in die wedstryd tydens die sportdag nie.<\/p>\n<p>Boonop het Fichies die haastige Matthew Valentine op regtervleuel na hy eers die atletiek-seisoen met \u2018n bronsmedalje in die 200m vir seuns o.17 tydens die SA Skole-kampioenskap vroe\u00ebr vanjaar afgesluit het.<\/p>\n<p>Sy pa William het boonop op sy dag op vleuel vir Griekwas uitgedraf.<\/p>\n<p>Diamonds se Clinton Brits (heelagter) asook Jaco Beukes (buitesenter) sal ook fyn deur die tuisspan dopgehou moet word.<\/p>\n<p>Die Ho\u00ebrskool Trio van Kroonstad moet na Bethlehem toe reis vir \u2018n ontmoeting met Voortrekker. Die wedstryd skop om 13:30 af.<\/p>\n<p>Trio is nog onoorwonne in die Wesgrow-reeks na seges oor Jim Fouch\u00e9 (31-14), Sentraal (27-10), Goudveld-Ho\u00ebrskool (35-10) en Witteberg (20-19).<\/p>\n<p>Indien die span wat deur Quintin Geldenhuys en Francois Stemmet \u2018n sege oor die Trekker kan behaal sal net Fichardtpark en Diamantveld tussen hom en die titel staan. Diamonds is die guntelinge om die kroon te dra.<\/p>\n<p>Die Trekkers se lostrio &#8211; Attila Ozturk, Jayden de Jesus en Wian Muller sal op hul stukke moet wees indien hulle die besoekers wil omdop. Die haker, Wessel Hattingh, behoort ook \u2018n doring in Trio se vlees te wees.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is: <\/strong><\/p>\n<p><strong>Fichardtpark vs Diamantveld in Bloemfontein om 13:30: <\/strong><\/p>\n<p><strong>Fichardtpark:<\/strong> 15 Unati Ntuli, 14 Matthew Valentine, 13 JM van Rensburg, 12 Divan Maartens, 11 Junior Titoti, 10 Pule Motsilili, 9 Theko Ofentse, 8 Jonathen Duarte, 7 Buko Mlali, 6 Josh Nelson, 5 Dian Visagie, 4 Dillon Louw, 3 Marko van der Westhuizen, 2 Marno Smit, 1 Jordan Jordaan.<\/p>\n<p><strong>Diamantveld:<\/strong> 15 Ezlin Swarts, 14 VJ Davids, 13 Jaco Beukes, 12 Jonathan Harding (kaptein), 11 Driaan Jacobs, 10 JG van Heerden, 9 Ruben van der Linde, 8 Enrique Boshoff, 7 Jayden de Klerk, 6 Louis Fourie, 5 Zuan Rautenbach, 4 MG van Greuning, 3 Dian Ellis, 2 Jaydrian Jacobs, 1 CJ Meiring.<\/p>\n<p><strong>Voortrekker vs Ho\u00ebrskool Trio in Bethlehem om 13:30: <\/strong><\/p>\n<p><strong>Voortrekker:<\/strong> 15 Christiaan van der Sandt, 14 Sizwe Qwabe, 13 Juhin Muller, 12 Siya Mdubo, 11 Renier van Niekerk, 10 Adriaan Bonthuys, 9 Edr\u00e9 Wille, 8 Attila Ozturk, 7 Jayden de Jesus, 6 Wian Muller, 5 Berto van Niekerk, 4 Theo van Wyk, 3 Maropa Lepondo, 2 Wessel Hattingh, 1 AJ Myburgh.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Trio:<\/strong> 15 D\u2019Marco Basson, 14 Darius Job, 13 Jaydin Windvogel, 12 Kyle Kruger, 11 Jaylin Jones, 10 Tyron Adams, 9 Jandr\u00e9 Meintjies, 8 Dian Serfontein (kaptein), 7 Franco de Wet, 6 Kilian Kriek, 5 Danie Fourie, 4 Regardt Joubert, 3 Hanco Geel, 2 Myburgh Jacobs, 1 Cade Swanepoel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar het al heelwat water in die see geloop sedert Diamantveld en Fichardtpark mekaar die stryd vroe\u00ebr vanjaar tydens die jaarlikse Fichardpark Sportdag die stryd aanges\u00ea het. Veral na die Vaaldam en die Gariepdam heelwat water deur sy sluise vrygelaat het. Di\u00e9 kragmeting was destyds albei se eerste van die 2025-seisoen met Diamonds wat met [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":73205,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-73203","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/73203","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=73203"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/73203\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/73205"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=73203"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=73203"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=73203"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}