{"id":7329,"date":"2017-03-06T16:04:17","date_gmt":"2017-03-06T16:04:17","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/fichies-bo-baas-teen-wesvalia-op-clover-sportdag\/"},"modified":"2017-03-06T16:04:17","modified_gmt":"2017-03-06T16:04:17","slug":"fichies-bo-baas-teen-wesvalia-op-clover-sportdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7329","title":{"rendered":"Fichies bo-baas teen Wesvalia op Clover Sportdag"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7328\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_FichiesSportdag.jpg\" width=\"351\" height=\"234\" alt=\"NewsG FichiesSportdag\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_FichiesSportdag.jpg 448w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_FichiesSportdag-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 351px) 100vw, 351px\" \/>Die Ho&euml;rskool Fichardtpark se eerstespan het soos altyd in die hoofwedstryd van sy skool se jaarlikse Clover Sportdag gesorg dat die dag met feeslike rugby afgesluit word. Fichies het hulle kragmeting teen Wesvalia met 18-13 gewen. Die besoekers het met lemoentyd &#8216;n skrale voorsprong van 8-7 geniet.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fichardtpark se afrigter Dirkie Groenewald het egter nie sy span in hul dop in die tweede helfte laat kruip nie. Fichies het steeds aanskoulike rugby probeer speel en hart gewys. Fichies se buksie-vleuel, Ronaldo Davids, het &#8216;n hele paar keer ondanks sy klein postuur onder groter spelers ingeseil en hulle in hul spore gestuit.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fichies se rooikop skrumskakel, Andrew Fischer, het hope durf getoon. Hy het ook deurgans vra aan die besoekers se verdediging gevra. Hy het ook in die wedstryd gewys dat sy taktiese skopwerk van agter die oond dalk een van sy span se sterkpunte vanjaar kan wees. Fischer het ook sy span se rekening met &#8216;n drie geopen na &#8216;n goeie lopie deur die regtervleuel, Jannes de Jager. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sy skakelmaat, Jevan Botes, het verlede jaar al gewys dat hy oor &#8216;n geleerde skopskoen besit. Hy het vroeg in die hoofwedstryd reeds &#8216;n waarskuwing aan die besoekers gerig toe hy &#8216;n strafdoel van ongeveer 55 meter net links van die pale verby gejaag het. Hy het later in die wedstryd met &#8216;n strafdoel vanaf die middellyn geslaag om seker te maak dat sy span as oorwinnaars van die veld sal stap.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fichies se flank Estian de Klerk het deurgans hard gewerk. Hy was veral op verdediging goud werd vir sy span.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wesvalia se aanslag in die wedstryd is &#8216;n knou toegedien toe sy losskakel, Johan Smit, met &#8216;n draagbaar na &#8216;n botsing met Fichies se binnesenter, Kobus Duvenhage, van die veld gedra is. Smit was die planmaker vir Wesvalia agterlangs hoewel die span van Klerksdorp se krag voorlangs gele het. &nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho&euml;rskool Kroonstad het sy kragmeting op die grootste skole sportdag in Suid-Afrika met 14-3 oor Duineveld van Upington geseevier. Rooiskool het rustyd &#8216;n voorsprong van 7-3 geniet.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was nie veel tussen die twee spanne te kies nie en dit was Rooiskool se vleuel Jaco Theron was met &#8216;n uitstekende lopie die aanvoorwerk vir die senter Wicus Buitendag se beslissende drie gedoen het, wat op die ou einde die verskil tussen die twee spanne was.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Velties het sonder sy haastige vleuel Sebastiaan Job gespeel wat die Junior Blitsbokke in Windhoek gehelp het om as kampioen van die&nbsp;Capricorn Group-toernooi gekroon te word. Duineveld se heelagter, Connie Conradie, het elke keer wat hy die bal ontvang het probleme vir die wenspan se verdedigers veroorsaak. Hy het met feitlik al sy aanvalle vanuit die laaste vesting oor die voordeellyn gekom.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Velties se agtsteman, Lourenco van der Merwe, het die veld volgespeel. Sy possisionele spel was van hoogstaande gehalte, terwyl hy ook die bal goed gedra het.&nbsp;Rooiskool se haker, Valie Wiggins, het drie vaskoppe in die skrums vir sy span verseker.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Fichardtpark 18 (7) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Andrew Fischer, Stefan Pretorius. Doelskop: Jevan Botes. Strafdoele: Botes (2). <strong>Wesvalia 13 (8) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Anton Fuller, Marnus Swart. Strafdoel: Justin Basson.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AHS Kroonstad 14 (7) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Andre Grant, Wicus Buitendag. Doelskoppe: Chappies van der Walt (2). <strong>Duineveld 3 (3) &#8211;<\/strong> Strafdoel: Connie Conradie.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho&euml;rskool Fichardtpark se eerstespan het soos altyd in die hoofwedstryd van sy skool se jaarlikse Clover Sportdag gesorg dat die dag met feeslike rugby afgesluit word. Fichies het hulle kragmeting teen Wesvalia met 18-13 gewen. Die besoekers het met lemoentyd &#8216;n skrale voorsprong van 8-7 geniet.&nbsp; Fichardtpark se afrigter Dirkie Groenewald het egter nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7328,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7329","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7329","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7329"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7329\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7328"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7329"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7329"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7329"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}