{"id":7381,"date":"2017-03-26T07:50:19","date_gmt":"2017-03-26T07:50:19","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/rooiskool-slaan-dubbelle-slag-op-volkswagen-sportdag\/"},"modified":"2017-03-26T07:50:19","modified_gmt":"2017-03-26T07:50:19","slug":"rooiskool-slaan-dubbelle-slag-op-volkswagen-sportdag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7381","title":{"rendered":"Rooiskool slaan dubbelle slag op Volkswagen Sportdag"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7380\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_AHSKroonstad.jpg\" width=\"295\" height=\"335\" alt=\"NewsG AHSKroonstad\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_AHSKroonstad.jpg 336w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_AHSKroonstad-265x300.jpg 265w\" sizes=\"auto, (max-width: 295px) 100vw, 295px\" \/>Die Afrikaanse Ho&euml;rskool Kroonstad het &#8216;n belangrike sielkundige slag op sy jaarlikse Volkswagen Sportdag vir sy aanslag in vanjaar se Griffon-liga geslaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Rooiskool het in die hoofwedstryd vir Hentie Cilliers van Virginia met 27-17 afgestof. Die gasheer het teen rustyd &#8216;n skrale voorsprong van 10-7 danksy &#8216;n drie, doelskop en strafdoel deur sy heelagter, Chappies van der Walt, geniet.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van der Walt was nie net in die eerste helfte een van sy skool se sterre nie. Hy het 17 van Rooiskool se punte in die wedstryd aangeteken.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skrumskakel, Chillie Grant, verdien ook &#8216;n klop op die skouer vir sy vertoning in die wedstryd. Sy diens aan die losskakel, Heinrich Boshoff, was goed en hy het ook vir Henties om die skrums en losgemale besig gehou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die senter Martin Heyns het &#8216;n hele paar keer bresse in die span van Virginia se verdediging geslaan. Hy het ook gesorg dat die spelers buite hom gehalte balbesit kry.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die naam van die woelige haker, Valie Wiggins, kan ook nie uitgelaat word nie. Hy het voorlangs die verloorspan besig gehou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die vernaamste voorwedstryd het Helpmekaar-kollege van Johannesburg se voorspelers die grondslag vir sy oorwinning van 31-7 oor Welkom-Gimnasium gele. Helpies het na verlede week se nederlaag teen Affies (19-31) hul wonde gelek en die manne van Welkom het vooraf geweet dat dit &#8216;n moeilike wedstryd sou wees.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Helpies se voorspelers het voorlangs die oorhand gehad. Dit het veroorsaak dat Gimmies se gevaarlike agterhoede nie genoeg balbesit kon kry om &#8216;n impak in die wedstryd te he nie. Die span van Welkom moes boonop sonder sy gevaarlike vleuel Wian van Staden speel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Helpies se flank Liam van den Berg was uitstekend, terwyl sy flankmaat en kaptein, Mark Snyman, gewis ook &#8216;n verskil in die span se vertoning teweeggebring het. Gimmies se agtsteman, Ulrich Stander, asook die haker, Dillon Minnaar, kan meer as tevrede met hul vertonings voel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Witteberg van Bethlehem sal vanjaar die Griffon-liga as die vroe&euml; gunsteling betree. Die span het Saterdag in Kroonstd vir Goudveld-Ho&euml;rskool met 15-7 in &#8216;n taai kragmeting verslaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Albei spanne se afrigters, Dolf van Rensburg (Witteberg) en Frans Crous (Goudveld) sou hul kaarte styf teen die bors gehou het, sodat die ander nie dalk &#8216;n voordeel vir hul ligawedstryd later vanjaar kan kry nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gouties se punte is deur sy skrumskakel, Zane Vorster, aangeteken. Vir Witteberg het sy binnesenter, Quinten Mostert, agterlangs uitmuntende spel gelewer. Voorlangs het die slot Johannes van Graan gewoel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho&euml;rskool Staatspresident Swart van Brandfort se losskakel, Waldi Eksteen, was met 22 punte aan die voorpunt van sy span se oorwinning van 47-21 oor Harrismith. Eksteen het twee keer die doellyn oorgesteek en ook met sewe doelskoppe vir sy bydrae geslaag.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vlugvoetige skrumskakel, DS de Wet, het self dubbelle driedruk-plesier ervaar. Christiaan Botha het elke keer wat hy die bal onder die arm vasgeknyp het ver ente veld gewen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho&euml;rskool Kroonstad het as &#8216;n span mooi saamgetrek en &#8216;n sege van 5-0 oor Ficksburg behaal. Blouskool het heelwat geleenthede om punte aan te teken deur sy vingers laat glip. Indien die span se afronding verbeter kan hy &#8216;n hele paar spanne in die Sandveld-liga skrikmaak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Blouskool se slot, Christiaan Bronkhorst, verdien vermelding vir sy inklimspel in die vastelos teen Ficksburg. &nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Wessel Maree van Odendaalsrus het teen Schweizer-Reneke met 12-17 vasgeval. Die span van Odendaalsrus se agtsteman, Bradley Benade, was op verdediging goud werd vir sy span. Sy direkte teenstander en die besoekers se kaptein, Marco Botha, het met sy stormramlopies etlike meters veld op &#8216;n slag gewen.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AHS Kroonstad 27 (10) &#8211;<\/strong> Driee: Chappies van der Walt, Lihan Potgieter, Wayne Engelbrecht. Doelskoppe: Van der Walt (3). Strafdoele: Van der Walt (2). <strong>Hentie Cilliers 17 (7)<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Helpmekaar 31 &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Ben Clarke, Liam van den Berg, Ignis Meyer, Tristan Oosthuizen, Jean Engelbrecht. Doelskoppe: Oosthuizen (3). <strong>Welkom Gimnasium 7 &#8211;<\/strong> Drie: Francois Maree. Doelskop: Andrew Kota.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Witteberg 15 &#8211;<\/strong> Driee: Tumelo Mofokeng, Tresor Wiljonda, Louis Oosthuizen. <strong>Goudveld-Ho&euml;rskool 7 &#8211;<\/strong> Drie: Zane Vorster. Doelskop: Vorster.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Brandfort 47 &#8211;<\/strong> Driee: Waldi Eksteen (2), DS de Wet (2), Neo Mbangi, Christiaan Botha, Heinrich Maree. Doelskoppe: Eksteen (6). <strong>Harrismith 21<\/strong>.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ho&euml;rskool Kroonstad 5 &#8211;<\/strong> Drie: Branden du Ru. <strong>Ficksburg 0<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Schweizer-Reneke 17 &#8211;<\/strong> Driee: Marco Botha, Hernus Nel. Doelskoppe: JP Becker (2). Strafdoel: Botha.&nbsp;<strong>Wessel Maree 12 &#8211;<\/strong> Driee: Gordon du Plessis, Mpho Moretlo. Doelskop: Thabo van Wyk.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Afrikaanse Ho&euml;rskool Kroonstad het &#8216;n belangrike sielkundige slag op sy jaarlikse Volkswagen Sportdag vir sy aanslag in vanjaar se Griffon-liga geslaan. Die Rooiskool het in die hoofwedstryd vir Hentie Cilliers van Virginia met 27-17 afgestof. Die gasheer het teen rustyd &#8216;n skrale voorsprong van 10-7 danksy &#8216;n drie, doelskop en strafdoel deur sy heelagter, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7380,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7381","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7381","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7381"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7381\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7381"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7381"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7381"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}