{"id":7387,"date":"2017-03-29T10:40:20","date_gmt":"2017-03-29T10:40:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/n-nuwe-era-word-vanjaar-in-virsekerbeker-ingelei\/"},"modified":"2017-03-29T10:40:20","modified_gmt":"2017-03-29T10:40:20","slug":"n-nuwe-era-word-vanjaar-in-virsekerbeker-ingelei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7387","title":{"rendered":"&#8216;n Nuwe era word vanjaar in Virsekerbeker ingelei"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\">&#8216;n Nuwe era word vanjaar in die oudste skolerugby-kompetisie in Suid-Afrika, die Noordvaal Virsekerbeker, ingelei.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kompetisie beloof om vanjaar nuwe hoogte te bereik met Virseker wat saam met Kyknet &lsquo;n hele aantal wedstryde sal beeldsend. Dit sluit wedstryde van die kleiner skole in die kompetisie in. Die naam van een van die grootste dagkoerante in Suid-Afrika, Beeld, sal ook vir die eerste keer in 20 jaar nie meer deel van die kompetisie se naam wees nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Ons bedank Beeld vir hulle betrokkenheid as borg die afgelope 20 jaar asook vir hulle ondersteuning vir die kompetisie in die toekoms,&#8221; het Dawid Botha, woordvoerder van Virseker, gese.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Beeld het in 1995 die titelborgskap oorgeneem. Die eerste eindstryd onder die borgskap het 24-elk tussen die Afrikaanse Ho&euml;r Seunskool van Pretoria en HTS Middelburg ge&euml;indig. Die skeidsregter vir die wedstryd was Andr&eacute; Watson later die W&ecirc;reldbeker-eindstryde van 1999 en 2003 ook hanteer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8216;n Oud-leerling van die verdedigende kampioen van die Makroskole-afdeling, Garsfontein, Adam Tas was die seromonie-meester en het ook &#8216;n paar van sy liedjies gesing. Buiten Tas was die voormalige Springbok-kaptein Jean de Villiers die gasspreker. De Villiers is &#8216;n oud-leerling van Paarl Gimnasium. Van die akteurs en aktrises van Getroud met Rugby het ook by die bekendstelling opgetree.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">De Villiers het Virseker geloof vir sy betrokkenheid by skolerugby. &#8220;Skolerugby was van die beste dae wat ek gerhad het. Die liefde wat ek op skool vir die spel ontwikkel het, was die grootste rede hoekom ek nog tot verlede jaar gespeel en dit geniet het,&#8221; het De Villiers gese.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Virsekerbeker het voorheen ook as die Transvaalbeker (1920-21), AG Robertsonbeker (1922-1933), Administrateursbeker (1934-1981) en die Direkteurstrofee (1982-1994) bekend gestaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Destyds in 1995 was daar slegs om die Beeldtrofee en Piet Krynauw-trofee (vir o.15-spanne) meegeding. Onder die vaandel van Beeld het die kompetisie uitgebrei tot vyf afdelings &ndash; Makro-, Groot-, Medium-, Middel- en Kleinskole.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Meer as 180 skole in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes neem aan vanjaar se reeks deel. Ongeveer 800 skolespanne neem vanjaar aan die kompetisie deel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is vyf afdelings in die Virsekerbeker. As &rsquo;n skool 175 seuns of minder het, sal hy in die kleinskole-afdeling speel. Skole met tussen 176 en 350 seuns sal as medium skole meeding.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di&eacute; met seunsgetalle van tussen 351 en 599 sal hul slag in die afdeling vir groot skole wys, terwyl skole met 600 of meer seuns as makroskole geklassifiseer sal word. Daar is ook &rsquo;n middelskole-afdeling waarin skole speel wat meer seuns het as wat die re&euml;ls voorskryf vir klein skole, maar nie genoeg seuns het wat rugby speel nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die verdedigende kampioene van die onderskeie afdelings is die Ho&euml;rskool Garsfontein (Makroskole), Helpmekaar-kollege (Grootskole), Vryburg (Mediumskole), Schweizer-Reneke (Middelskole) en Curro Heuwelkruin (Kleinskole).<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe era word vanjaar in die oudste skolerugby-kompetisie in Suid-Afrika, die Noordvaal Virsekerbeker, ingelei.&nbsp; Die kompetisie beloof om vanjaar nuwe hoogte te bereik met Virseker wat saam met Kyknet &lsquo;n hele aantal wedstryde sal beeldsend. Dit sluit wedstryde van die kleiner skole in die kompetisie in. Die naam van een van die grootste dagkoerante [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7387","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7387","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7387"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7387\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7387"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7387"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7387"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}