{"id":7403,"date":"2017-04-04T14:33:17","date_gmt":"2017-04-04T14:33:17","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/garsfontein-klop-boland-landbou-in-doodsnikke-in-noord-suid-stryd\/"},"modified":"2017-04-04T14:33:17","modified_gmt":"2017-04-04T14:33:17","slug":"garsfontein-klop-boland-landbou-in-doodsnikke-in-noord-suid-stryd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7403","title":{"rendered":"Garsfontein klop Boland Landbou in doodsnikke in Noord\/Suid-stryd"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7402\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/NuusGBolandLandbou.jpg\" alt=\"NuusGBolandLandbou\" width=\"300\" height=\"371\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/NuusGBolandLandbou.jpg 336w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/NuusGBolandLandbou-242x300.jpg 242w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/>Boland Landbou het &#8216;n duur les geleer op die tweede dag van die jaarlikse Barloworld Menlyn Noord\/Suid-toernooi wat &#8216;n hele paar spanne noord van die Vaalrivier al moes leer. Jy kan nooit teen die Garsfontein Bere ophou speel nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boland Landbou het &#8216;n voorsprong van 25 punte vroeg in die tweede helfte gehad, maar het die wedstryd teen Garsies uiteindelik met 43-41 verloor. Dit was die Bere se plaasvervanger-losskakel, Barry Schoombee, wat met sy verskyning op die veld dadelik &#8216;n impak gehad het. Hy het self twee driee gedruk waarvan hy albei vervyf het om sy span se agterstand 38-31 te krimp.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die senter Diego Appollis het sy tweede drie van die wedstryd kort daarna gaan druk, voordat Tiaan Thysse vir die wendrie in die hoek oorgeduik het. Thysse het die wedstryd op buitesenter begin, maar was terug op vleuel toe hy die wendrie na goeie tussenspel tussen hom en Appollis gaan druk het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsies se flank Ruben Roodt is welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. Hy het voorlangs die pap dik aangemaak en nie &#8216;n tree vir Boland Landbou se fisieke spel voorlangs terug gestaan nie. Boland Landbou se agtsteman, Martin Rossouw, flank Franco Venter en die haker, Tiaan Drotskie, het voorlangs goeie spel gelewer.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Agterlangs het die heelagter, Duren Hoffman, die senter Francois du Toit en die skrumskakel, Erik Lambrechts, goeie spel gelewer. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se breiers, Oloff Berg en Deon Carstens, sal wel nie baie gelukkig met die span se insinking wees nie. Boland Landbou het in sy eerste net minder as 180 minute die seisoen gewys dat hy onder die voorste spanne in Suid-Afrika behoort te tel, maar sy laaste 35 minute teen Garsfontein het gewys dat die span steeds hard moet werk.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, Waterkloof, was die enigste span van die Noorde wat die toernooi met twee seges kon afsluit. Klofies het Outeniqua met 34-15 in die hoofwedstryd van die tweede dag verslaan. Die tuisspan het teen rustyd reeds &#8216;n gerieflike voorsprong van 17-0 opgebou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kloof se vuurvreter-slot, Ruben Kotze, is as speler van die wedstryd aangewys. Die skrumskakel, Giovan Snyman, heelagter, Gideon Peters, en vleuel Sean du Plooy kan ook tevrede met hul vertonings in die sege voel. Du Plooy het twee van sy span se driee afgerond.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Outeniqua se agtsteman, Andreas Breytenbach, het nooit moed opgegee nie. Hy het sy span se een drie self afgerond en ook die aanvoorwerk vir die vleuel Dillan Pieterse se drie gedoen. Breytenbach is &#8216;n sterk baldraer en is ook nie bang om die harde werk te doen nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Garsfontein 43 (12) &#8211;<\/strong> Driee: Barry Schoombee (2), Diego Appollis (2), Wesley Thompson, Ruben Roodt, Tian Thysse. Doelskoppe: Schoombee (3), Thompson. <strong>Boland Landbou 41 (31) &#8211;<\/strong> Driee: Francois du Toit (2), Erik Lambrechts, Darren Hendricks, Franco Venter, Luther McKay. Doelskoppe: Duren Hoffman (4). Strafdoel: Hoffman.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Waterkloof 34 (17) &#8211;<\/strong> Driee: <\/span><span style=\"color: #000000;\">Sean du Plooy (2), G<\/span><span style=\"color: #000000; background-color: transparent;\">iovan Snyman, &nbsp;Gideon Peters, Ruben Kotze, PJ Krugell. Doelskoppe: Ulrich Maritz (2). <\/span><strong style=\"color: #000000; background-color: transparent;\">Outeniqua 15 (0) &#8211;<\/strong><span style=\"color: #000000; background-color: transparent;\"> Driee: Andreas Breytenbach, Dillan Pieterse. Doelskoppe: James Mollentze (2). Strafdoel: Mollentze.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Boland Landbou het &#8216;n duur les geleer op die tweede dag van die jaarlikse Barloworld Menlyn Noord\/Suid-toernooi wat &#8216;n hele paar spanne noord van die Vaalrivier al moes leer. Jy kan nooit teen die Garsfontein Bere ophou speel nie.&nbsp; Boland Landbou het &#8216;n voorsprong van 25 punte vroeg in die tweede helfte gehad, maar het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7402,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7403","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7403","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7403"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7403\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7402"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7403"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7403"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7403"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}