{"id":7413,"date":"2017-04-06T12:21:38","date_gmt":"2017-04-06T12:21:38","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/kroonstad-groet-saterdag-een-van-die-voorste-rugbyadministrateurs-in-die-noord-vrystaat\/"},"modified":"2017-04-06T12:21:38","modified_gmt":"2017-04-06T12:21:38","slug":"kroonstad-groet-saterdag-een-van-die-voorste-rugbyadministrateurs-in-die-noord-vrystaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7413","title":{"rendered":"Kroonstad groet Saterdag een van die voorste rugbyadministrateurs in die Noord-Vrystaat"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7411\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/ChristoSwart.jpg\" alt=\"ChristoSwart\" width=\"263\" height=\"344\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/ChristoSwart.jpg 800w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/ChristoSwart-230x300.jpg 230w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/ChristoSwart-784x1024.jpg 784w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/ChristoSwart-768x1003.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 263px) 100vw, 263px\" \/>Kroonstad groet Saterdag een van die voorste rugbyadministrateurs in die Noord-Vrystaat. Christo Swarts (49) van die Afrikaanse Ho&euml;rskool Kroonstad is Sondag skielik weens &#8216;n hartaanval oorlede.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Swart word Saterdag om 11:00 uit die NG Kerk Suid-Rand in Kroonstad deur ds. Hannes Els begrawe.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy was sedert 2011 die Griffons se -liga sekretaris wat ook beteken het dat hy op die Griffons se Ho&euml;rskole-rugbyvereniging (GHRV) se uitvoerende bestuur gedien het. &#8220;Hy was &#8216;n entoesiastiese rugbyman en baie pligsgetrou,&#8221; het Kassie Kasselman, voorsitter van die GHRV, ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Swart was van 2009 &#8216;n keurder vir die Griffons se Grant Khomo-span en was ook vanf 2011 die spanbestuurder van die span na die nasionale o.16-week. Hy het ook in 2016 die o.16B-span van die Perses gebrei.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Christo se papierwerk was altyd van hoogstaande gehalte. Wanneer ons by registrasie aangemeld het, het ons omtrent net deurgeloop, terwyl meeste van die groter unies moes skarrel om hul papierwerk in orde te kry,&#8221; het Nico Pretorius, skoolhoof van Bothaville wat vir vyf jaar saam met Swart op die Perses se Grant Khomo-bestuurspan was, ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Volgens Pretorius het Swart altyd spesiale moeite met die beplanning vir die span se afdag gedoen. &#8220;Hy het dit baie spesiaal vir die seuns gemaak en altyd gesorg dat die seuns af van die veld spesiale herhinneringe van toernooie kon oorhou,&#8221; het Pretorius ges&ecirc;. Swart was &#8216;n toerisme onderwyser en het altyd op toer gesorg dat sy spanne die besienswaardighede in die gebied waar hul op toer was besoek het. <\/span><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignright size-full wp-image-7412\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/04\/HalfmasVlae_Christo.jpg\" width=\"250\" height=\"250\" alt=\"HalfmasVlae Christo\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: right;\" \/><span style=\"color: #000000;\">Swart het olik begin voel tydens so besoek Sondag aan die Natal-span tydens Rooiskool se toer na Vryheid se jaarlikse Nashua-week. Hy het gekla oor &#8216;n pyn op sy bors en dat hy sleg voel. Hy is na &#8216;n dokter in Paulpietersburg geneem waar hy &#8216;n hartaanval gekry het. &nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Swart en sy vrou, Suzette, is verlede jaar in Desember getroud. Hulle sou na die rugbytoernooi in Vryheid vir &#8216;n kort wegbreek die Krugerwildtuin besoek het. Swart was vir amper 20 jaar by Rooiskool betrokke.&nbsp;<br \/><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho&euml;rskool Kroonstad is Dinsdag as kampioen van die week gekroon toe hy Kingsway oortuigend met 44-8 afgestof het. Die vlae het van Maandag af halfmas by die toernooi gewaai na die afsterwe van Swart.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kroonstad groet Saterdag een van die voorste rugbyadministrateurs in die Noord-Vrystaat. Christo Swarts (49) van die Afrikaanse Ho&euml;rskool Kroonstad is Sondag skielik weens &#8216;n hartaanval oorlede.&nbsp; Swart word Saterdag om 11:00 uit die NG Kerk Suid-Rand in Kroonstad deur ds. Hannes Els begrawe.&nbsp; Hy was sedert 2011 die Griffons se -liga sekretaris wat ook beteken [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7411,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7413","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7413","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7413"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7413\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7411"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7413"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7413"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7413"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}