{"id":74693,"date":"2025-06-08T11:22:32","date_gmt":"2025-06-08T09:22:32","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=74693"},"modified":"2025-06-08T11:22:32","modified_gmt":"2025-06-08T09:22:32","slug":"buffels-bly-baas-van-limpopo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=74693","title":{"rendered":"Buffels bly baas van Limpopo"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_74715\" aria-describedby=\"caption-attachment-74715\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-74715\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/06\/Heidelberg-Volkies-vs-Hugenote-400x266.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"266\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-74715\" class=\"wp-caption-text\">FOTE: Hannnes Nienaber.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Daar was vanjaar geen naelbyt-oomblikke vir <strong>Ho\u00ebrskool Ben Vorster<\/strong>\u00a0in sy jaarlikse Limpopo-derby met <strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg<\/strong>\u00a0nie.<\/p>\n<p>Herleef al die Skild-aksie op\u00a0<strong>SuperSport Schools &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/supersportschools\">(www.supersportschools.com)<\/a>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Nadat die Buffels verlede jaar in Polokwane met &#8216;n enkele strafdoel in die doodsnikke die wa met 25-23 deur die drif getrek het, het afrigter, <strong>Frikkie Spangenberg<\/strong>, se span vanjaar tuisveldvoordeel optimaal benut om enige angstige oomblikke te vermy.<\/p>\n<p>Die Buffels het, danksy 27 punte in die tweede helfte, gemaklik met 39-15 oor sy tradisionele vyand uit die hoofstad koning gekraai.<\/p>\n<p>Met slot, <strong>Chifu Banda<\/strong>, wat hulle aangevuur het met sy ho\u00eb werkverrigting en uithalerspel met die bal in hand, het die span van Tzaneen vier keer in die laaste 35 minute die Pieties se doellyn oorgesteek. Banda se skuif van buitesenter na slot, om die Buffels se pak meer woema te gee, het beslis vrugte afgewerp en die besoekers dikwels in trurat gedwing.<\/p>\n<p>Dit het die vuur onder die res van die agttal aangesteek, met die jong kantman, <strong>Kobus de Beer<\/strong>, wat sedert sy terugkeer verlede naweek teen Piet Retief &#8216;n beduidende verskil voorlangs maak en <strong>Tumi Ramohlale <\/strong>wat wys waarom hy as die voorste agsteman in die provinsie gereken word.<\/p>\n<p>Agterlangs het losskakel, <strong>Shelton-Ray Primo<\/strong>, straks sy beste vertoning vanjaar opgedis, ten spyte daarvan dat hy gesukkel het vanaf die skopkegel. Primo was hy uitmuntend op die aanval, terwyl die gesoute linkervleuel, <strong>Lethabo Sejake<\/strong>, wat voorheen ook op haker en flank uitgedraf het, haas onstuitbaar was en by meer as een geleentheid die eerste verdediger geklop het.<\/p>\n<p>In Heidelberg het <strong>Heidelberg Volkskool<\/strong> &#8216;n tweede sege in twee jaar oor <strong>Ho\u00ebrskool Hugenote<\/strong> van Springs behaal. In di\u00e9 nuwe derby wat verlede jaar in Springs tot stand gekom het, met die Volkies wat naelskraaps met 30-29 gewen het, was die span van Heidelberg vanjaar tuis met 43-36 baas.<\/p>\n<p>Die ervare skrumskakel, <strong>Hein Oelofse<\/strong> het spel netjies dikteer agter die skrum en was gevaarlik wanneer hy die Hugies se verdediging aangevat het. Dit het vir vleuel, <strong>JV Badella<\/strong>, in staat gestel om twee keer af te rond vir &#8216;n tweekuns aan drie\u00eb.<\/p>\n<p>Voorlangs was die tweestryd tussen Hugies se oopkantflank, <strong>Arn\u00e9 Marais<\/strong>, in sy tweede jaar van eerstespan-rugby, en <strong>Jaco Botha<\/strong>, die tuisspan se agsteman, &#8216;n hoogtepunt.<\/p>\n<p>Daar was niks te kies tussen <strong>Ho\u00ebrskool Die Anker<\/strong> en <strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg<\/strong> in Brakpan nie, met die kragmeting wat na 70 uitmergelende minute met 36-36 gelykop ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p>Die Brakpanners se agsteman, <strong>Ruben Herbst<\/strong>, se kragtige dryfspel het aan hom twee drie\u00eb besorg, terwyl heelagter, <strong>Paul Schutte<\/strong>, ook twee keer deurgedartel het vir &#8216;n verdere 10 punte. Herbst se neef, binnesenter, <strong>Edrick Pienaar<\/strong>, het 16 punte bygedra met &#8216;n drie, vier doelksoppe en &#8216;n strafdoel.<\/p>\n<p>Die Liggies se Cravenweek-verteenwoordigers het uitgestaan, met senter, <strong>Oratile Sekoto<\/strong>, wat Die Anker se verdediging drie keer oopgekloof het vir &#8216;n driekuns en skrumskakel, <strong>Rea Motsusi<\/strong>, wat dikwels die eerste twee verdedigers geklop het. Kaptein, <strong>KG Legodi,<\/strong> het ook nie teruggestaan vir Herbst op agsteman nie.<\/p>\n<p><strong>Sam Schoeman<\/strong> (linkervleuel) het ook &#8216;n driekuns behaal in <strong>Ho\u00ebrskool Montana<\/strong> se sege van 55-33 oor <strong>Ho\u00ebrskool Piet Retief<\/strong>, terwyl oopkantflank, <strong>Aiden Vorster<\/strong>, twee keer gaan druk het. Die span van Mpumalanga het nietemin verseg om bes te gee en &#8216;n paar aanskoulike drie\u00eb van sy eie gedruk in die kragmeting wat &#8216;n gesamentlike totaal van 88 opgelewer.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ben Vorster 39 (12)\u00a0<\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Lethabo Sejake, Chifu Banda, Stiaan du Randt, Kobus de Beer, Ryan Gerhardt, Barend Harmse. Doelskoppe: Shelton-Ray Primo (3). Strafdoel: Primo. <strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg 15 (10)\u00a0<\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Zhian Lombaard (2), Juan Jansen van Rensburg.<\/p>\n<p><strong>Heidelberg Volkskool 43 (26) <\/strong>&#8211; Drie\u00eb: JV Badella (2), Jaco Botha, Hein elafse, Tristan Munro, Jason Brits, Armin Stimie. Doelskoppe: Marco Botha (3), Oelofse.\u00a0<strong>Hugenote (Springs) 36 (24)\u00a0<\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Tanyani Mokiri, Luan Pretorius, Franco Neuhoff, Zander van Rensburg, Luan Smit, Arn\u00e9 Marais. Doelskoppe: George Loucas (3).<\/p>\n<p><strong>Die Anker 36 (10)\u00a0<\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Ruben Herbst (2), Paul Schutte (2), Edrick Pienaar. Doelskoppe: Pienaar (4). Strafdoel: Pienaar.\u00a0<strong>Ho\u00ebrskool Lichtenburg 36 (14)\u00a0<\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Oratile Sekoto (3), KG Legodi, Rea Motsusi. Doelskoppe: Luan Snyman (4). Strafdoel: Snyman.<\/p>\n<p><strong>Montana 55 (28) <\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Sam Schoeman (3), Aiden Vorster (2), Kyle Bronkhorst (2), Eric Potgieter, Rubel Bester. Doelskoppe: Bester (5).\u00a0<strong>Ho\u00ebrskool Piet Retief 33 (19)\u00a0<\/strong>&#8211; Drie\u00eb: Bubule Ngubane, De Klerk Ferreira, Vuyani Tshabalala, Fiso Methula, Letho Hlophe. Doelskoppe: Owethu Shabalala (4).<\/p>\n<p><strong>Ander spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>o.16:\u00a0<\/strong>Pietersburg 16, Ben Vorster 14; Heidelberg Volkskool 35, Hugenote (Springs) 14; Lichtenburg 26, Die Anker 24; Piet Retief 40, Montana 19.<\/p>\n<p><strong>o.15:\u00a0<\/strong>Ben Vorster 16, Pietersburg 14; Hugenote (Springs) 31, Heidelberg Volkskool 5; Lichtenburg 25, Die Anker 21; Piet Retief 17, Montana 8.<\/p>\n<p><strong>o.14:\u00a0<\/strong>Ben Vorster 22, Pietersburg 12; Heidelberg Volkskool 40, Hugenote (Springs) 5; Lichtenburg 19, Die Anker 3; Montana 10, Piet Retief 0.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar was vanjaar geen naelbyt-oomblikke vir Ho\u00ebrskool Ben Vorster\u00a0in sy jaarlikse Limpopo-derby met Ho\u00ebrskool Pietersburg\u00a0nie. Herleef al die Skild-aksie op\u00a0SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com)\u00a0 Nadat die Buffels verlede jaar in Polokwane met &#8216;n enkele strafdoel in die doodsnikke die wa met 25-23 deur die drif getrek het, het afrigter, Frikkie Spangenberg, se span vanjaar tuisveldvoordeel optimaal [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":74715,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-74693","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/74693","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=74693"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/74693\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/74715"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=74693"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=74693"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=74693"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}