{"id":7519,"date":"2017-05-07T09:12:27","date_gmt":"2017-05-07T09:12:27","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/monument-weer-kampioen-van-tuks-reeks\/"},"modified":"2017-05-07T09:12:27","modified_gmt":"2017-05-07T09:12:27","slug":"monument-weer-kampioen-van-tuks-reeks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7519","title":{"rendered":"Monument weer kampioen van Tuks-reeks"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7518\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/05\/NewsGMonnasKampTuks.JPG\" width=\"360\" height=\"240\" alt=\"NewsGMonnasKampTuks\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/>Daar was geen Wildeklawer-babelas te bespeur by Monument van Krugersdorp in die eindstryd van die jaarlikse Tuks-reeks in die LC de Villiers-stadion in Pretoria nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het sy titel as kampioen behou deur EG Jansen van Boksburg met 50-13 kaf te draf. Die Wit Bulle was klinies en di&eacute; vertoning was sonder twyfel hul beste tot dusver die seisoen.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die ander Makroskole wat vanjaar aan die Virsekerbeker sal deelneem sal gewis kennis van die vertoning deur Monnas geneem het. Monnas het teen die omdraaislag reeds &#8216;n voorsprong van 29-8 opgebou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het met twee drie&euml; in di&eacute; drie minute voor rustyd, een elk deur sy senters, Luke Rossouw en Juandr&eacute; Breytenbach, die wedstryd van die Jansies weggeneem.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het veral by die afbreekpunte fisiek oorheers wat die agterlyn instaat gestel het om agterlangs te baljaar. Die haker, Morn&eacute; Brandon, het soos gewoontlik voorlangs ingeklim. In die agterhoede het die kampioen se losskakel, Jonathan Viljoen, senter Luke Rossouw en die heelagter, Dandr&eacute; Prinsloo, blink vertonings gelewer. Viljoen het 18 van sy span se punte in die oorwinning aangeteken.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">EG Jansen se flank, Jonathan O&rsquo;Neill, verdien ook vermelding vir sy kanniedood houding tydens die eindstryd. Die Jansies se sleutelspeler en losskakel, Ruben Beytell, kon die hele week voor die eindstryd nie saam met sy span weens &#8216;n besering oefen nie. Daar kan verwag word dat die span van Boksburg met &#8216;n sterk aanslag in die Virsekerbeker vorendag sal kom.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsfontein se Bere het die Ho&euml;rskool Nelspruit se Rhinos met 32-20 om die derde plek uitgestof. Die Bere het die oorwinning meestal te danke aan die inklimspel van sy twee flanke, Johandr&eacute; Buitendach en Ruben Roodt. Hoewel die Garsies nog nie op alle silinders gevuur het nie, was die vertoning veel beter as die wat hulle verlede week tydens die Wildeklawer-toernooi in Kimberley opgedis het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Buitendach is vir sy uitmuntende spel met twee drie&euml; beloon. Daar is nie baie losskakels op skolevlak in Suid-Afrika wat oor dieselfde skopvermo&euml; as Nelspruit se Stephan van der Bank beskik nie. Hy het weer Sarterdag gewys dat hy sy span met sy geleerde skopstewel in &#8216;n wedstryd kan hou. Die Rhinos het as span ook hope durf getoon.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Menlopark het danksy die skopskoen van sy skrumskakel, Bernard van der Linde, vir Eldoraigne met 14-10 getroef. Eldoraigne het goed begin en vinnig &#8216;n voorsprong van 10-0 opgebou. Die span se buitesenter, Riaan Burger, kon egter nie een van die twee drie&euml; verdoel nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">HTS Middelburg se Rooi Bulle het Kemptonpark met 28-26 geklop na hulle teen rustyd reeds &#8216;n voorsprong van 21-7 geniet het. Kempies se terugveg-poging is deur sy plaasvervanger-flank, Zandr&eacute; van Rooyen, aangevuur. Die plaasvervanger-skrumskakel, Chris Booysen, het ook twee keer die doellyn oorgesteek. Die skrumskakel, Quinton Fincham, het ook &#8216;n goeie wedstryd vir die verloorspan beleef.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Florida se heelagter, Tino Swanepoel, het 24 punte in &#8216;n opwindende wedstryd teen die Ho&euml;rskool Pietersburg aangeteken. Florida het die wedstryd uiteindelik met 57-36 gewen. Swanepoel het twee keer &#8216;n draai agter die doellyn gaan maak en ook met sewe doelskoppe geslaag.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Monument 50 (29) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Luke Rossouw (2), Jonathan Viljoen, Eben Brand, Juandr&eacute; Breytenbach, Dandr&eacute; Prinsloo, Strafdrie. Doelskoppe: Viljoen (5). Strafdoel: Viljoen. <strong>EG Jansen 13 (8) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Keenan Oleofse, Hugo Claassen. Strafdoel: Dylan Schwartz.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ho&euml;rskool Garsfontein 32 (12) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Johandr&eacute; Buitendach (2), Wesley Thompson, Ruben Roodt, JJ van Zyl. Doelskoppe: Thompson (2). Strafdoel: Thompson. <strong>Ho&euml;rskool Nelspruit 20 (6) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Stefan Smit, SP Muller. Doelskoppe: Stephan van der Bank (2). Strafdoele: Van der Bank (2).&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Menlopark 14 (0) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Alex van Rooyen, Divan Venter. Doelskoppe: Bernard van der Linde (2). <strong>Eldoraigne 10 (10) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Stefan Marais, Charl Bester.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>HTS Middelburg 28 (21) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Ruvaan Muller, Uys du Preez, Joubert Willers, Michael van der Walt. Doelskoppe: Riekert Barnard (4). <strong>Kemptonpark 26 (7) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Chris Booysen (2), Zandr&eacute; van Rooyen, Dillon Butler. Doelskoppe: Mikhail Blake (3).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Transvalia 22 &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Reinardt Marx, Reinardt Jordaan, Franco van Wyk. Doelskoppe: Zian de Jager (2). Strafdoel: De Jager. <strong>Ho&euml;rskool Rustenburg 7<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Florida 57 (28) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Tino Swanepoel (2), Maxwill van Louw (2), Timothy Allies, Ruan Oosthuizen, Damian Calitz, Caine Stadler, Brandon Benningfield. Doelskoppe: Swanepoel (7). <strong>Ho&euml;rskool Pietersburg 36 (17) &#8211;<\/strong> Drie&euml;: Heinrich Schoeman (2), Tiaan Janse van Rensburg (2), Sias Willemse. Doelskoppe: Martin Austen (4). Strafdoel: Austen. &nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ander spanne:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.16:<\/strong> Menlopark 28, Monument 20; Transvalia 25, Klerksdorp 17; Garsfontein 22, EG Jansen 15; Pietersburg 36, HTS Middelburg 22; Kemptonpark 26, Rustenburg 12; Florida 52, Eldoraigne 21.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.15:<\/strong> Transvalia 35, Monument 14; EG Jansen 50, Eldoraigne 15; Menlopark 19, Rustenburg 10; Nelspruit 40, Florida 5; Kemptonpark 7, Garsfontein 3; Klerksdorp 13, HTS Middelburg 5.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.14:<\/strong> Menlopark 10, Monument 5; Rustenburg 29, Pietersburg 12; Transvalia 28, EG Jansen 0; Nelspruit 12, Florida 3; HTS Middelburg 24, Garsfontein 10; Kemptonpark 60, Klerksdorp 0.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar was geen Wildeklawer-babelas te bespeur by Monument van Krugersdorp in die eindstryd van die jaarlikse Tuks-reeks in die LC de Villiers-stadion in Pretoria nie. Monnas het sy titel as kampioen behou deur EG Jansen van Boksburg met 50-13 kaf te draf. Die Wit Bulle was klinies en di&eacute; vertoning was sonder twyfel hul beste [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7518,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7519","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7519","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7519"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7519\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7518"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7519"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7519"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7519"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}