{"id":7693,"date":"2017-07-10T07:58:31","date_gmt":"2017-07-10T07:58:31","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/blou-bulle-het-moeilike-taak-op-eerste-dag-van-grant-khomo\/"},"modified":"2017-07-10T07:58:31","modified_gmt":"2017-07-10T07:58:31","slug":"blou-bulle-het-moeilike-taak-op-eerste-dag-van-grant-khomo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7693","title":{"rendered":"Blou Bulle het moeilike taak op eerste dag van Grant Khomo"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7692\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/GrantKhomo.png\" alt=\"GrantKhomo\" width=\"320\" height=\"182\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/GrantKhomo.png 704w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/07\/GrantKhomo-300x170.png 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 320px) 100vw, 320px\" \/>Die Blou Bulle se o.16-rugbyspan kon nie &lsquo;n moeiliker bepaling op die eerste dag van die 14de Grant Khomo-week (vir o.16-spanne) ontvang het nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ligbloues wat verlede jaar in Paarl die nie-amptelike kampioen was kom more op Grey-kollege in Bloemfontein teen die Westelike Provinsie op die eerste dag van die toernooi te staan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Streeptruie is die mees suksesvolle unie sedert die toernooi in 2003 in Johannesburg die eerste keer gehou is. Die span van Kaapstad oorheers gewoonlik sake op die toernooi. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se houvas is egter die afgelope paar jaar verbreek met die Goue Leeus wat in 2015 met die louere weggestap het. Die Blou Bulle het verlede jaar vir KwaZulu-Natal met 23-20 in die hoofwedstryd van die week verslaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ligbloues se skrumskakel, Jurich Claassens, was verlede jaar een van die span se sterre en behoort vanjaar weer &lsquo;n staatmaker te wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, Vrystaat, behoort ook sterk aanspraakmakers te wees met twee oud-Bokke, Braam van Straaten en Andr&eacute; Venter, se seuns in sy geledere. Van Straaten se seun ook Braam speel losskakel soos sy pa. Venter se seun Andr&eacute;-Hugo sak op haker in die skrum. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Cheetah-senter William Small-Smith se jongste broer Ian draf op vleuel vir die span uit. Die jong Small-Smith volg in sy ouboet se spore wat die Vrystaat se Grant Khomo-span in 2008 asook die Cravenweek-span in 2010 aangevoer het. Die twee se pa, Ian Small-Smith, is &lsquo;n bekende advokaat en op sy dag een van die beste junior 400m-atlete in Suid-Afrika. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Nog twee oud-Bokke se seuns, Reece du Plessis (heelagter) en Robbie Rodgers (slot), sal in Bloemfontein vir die Westelike Provinsie in aksie wees. Du Plessis is die seun van die Prins van Vleuels, Carel du Plessis. Reece se ouer broer Jean-Luc du Plessis speel vir die Stormers. Rodgers is die seun van die voormalige Bok-stut Heinrich Rodgers. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die WP se XV-tal is daar ook die slot Jacques Maingard wie se oupa Tiny Neethling vir die Springbokke in die voorry gesak het. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Die Coca-Cola Cravenweek vir laerskole vind ook op Grey-kollege se velde in die Rosestad van Maandag af plaas. Die o.16-week en o.13-week se wedstryde vind om die beurt op die onderskeie velde plaas.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Blou Bulle se o.16-rugbyspan kon nie &lsquo;n moeiliker bepaling op die eerste dag van die 14de Grant Khomo-week (vir o.16-spanne) ontvang het nie. Die Ligbloues wat verlede jaar in Paarl die nie-amptelike kampioen was kom more op Grey-kollege in Bloemfontein teen die Westelike Provinsie op die eerste dag van die toernooi te staan. Die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7692,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7693","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7693","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7693"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7693\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7692"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7693"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7693"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7693"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}