{"id":77874,"date":"2025-07-24T18:19:28","date_gmt":"2025-07-24T16:19:28","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=77874"},"modified":"2025-07-24T18:19:28","modified_gmt":"2025-07-24T16:19:28","slug":"bere-slaggereed-vir-wit-bul-aanslag-uit-krugersdorp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=77874","title":{"rendered":"Bere slaggereed vir Wit Bul-aanslag uit Krugersdorp"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_77985\" aria-describedby=\"caption-attachment-77985\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-77985\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2025\/07\/Garsfontein-vs-Transvalia-Frans-Lombard-400x328.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"328\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-77985\" class=\"wp-caption-text\">FOTO: Frans Lombard\/Actionpix.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Soos dit &#8216;n kampioenspan betaam het <strong>Ho\u00ebrskool Garsfontein<\/strong> reeds sy plek in die halfeindstryd van die <strong>SDC Noordvaal Cup<\/strong> se Beker-afdeling bespreek, voordat drie van sy sleutelspelers verdaag.<\/p>\n<p>Volg al die <strong>Noordvaal Beker-<\/strong>aksie regstreeks op\u00a0<strong>SuperSport Schools &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/supersportschools\">(www.supersportschools.com)<\/a> en Kanaal 216.\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>Die Bere, steeds onoorwonne in vanjaar se reeks, groet eersdaags vir <strong>Luan van den Berg<\/strong> (vaskopstut), <strong>Junaide Stuart<\/strong> (regtervleuel) en <strong>Junade Pasensie<\/strong> (heelagter), wat aldrie deel uitmaak van die twee SA o.18-spanne wat in Augustus, in die Kaap, met <strong>Frankryk<\/strong>, <strong>Engeland<\/strong> en <strong>Ierland<\/strong> kragte meet.<\/p>\n<p>Die drietal is egter steeds beskikbaar hierdie naweek wanneer <strong>Ho\u00ebrskool Monument<\/strong>\u00a0op Berepark besoek afl\u00ea.<\/p>\n<p>Hoewel die Wit Bulle se seisoen nie op die beste noot afgeskop het nie, het hulle stelselmatig hul voete begin vind. Die teleurstelling van 2024 se stryd met Garsies, toe hulle naelskraaps met 28-31 tuis op die Ras van Rooyen vasgeval het, sal ook nog vlak in die geheue l\u00ea van heelparty spelers, vernaam skrumskakel, <strong>Evan Bernhardi<\/strong>.<\/p>\n<p>Die Wit Bul-buks, wat vanjaar een van die Krugersdorpers se beste spelers is, was uitmuntend in verlede jaar se kragmeting en sal bitter graag vanjaar die bordjies wil verhang. Berepark is egter nie &#8216;n maklike plek vir &#8216;n besoekende span om te wen nie.<\/p>\n<p>Die selfvertroue wat losskakel, <strong>Jaydon Viljoen<\/strong> by die onlangse Akademieweek opgedoen het, kan egter &#8216;n beduidende rol speel. Viljoen was persoonlik verantwoordelik vir &#8216;n allemintige 58 punte en slegs drie wedstryde, en het die Goue Leeus tot &#8216;n derde agtereenvolgende titel help lei.<\/p>\n<p>Luan van den Berg, speler van die wedstryd in verlede jaar se kragmeting, sal voor hy na die Kaap vetrek nog &#8216;n barshou teen die aartsvyand wil speel, terwyl die skrumpet-brigade, bestaande uit Stuart, ook die held verlede jaar met &#8216;n drie in die doodsnikke, en <strong>Drewyn Baron<\/strong>, die besoekers op die punte sal toets.<\/p>\n<p>In Krugersdorp wag n\u00f4g &#8216;n herontmoeting wat in 2024 vir groot opslae gesorg het, wanneer die Blou Tornado van <strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof<\/strong> vir <strong>Ho\u00ebrskool Noordheuwel<\/strong> op die &#8220;heuwel&#8221; tref. Die Klofies se <strong>Ronan Bastiaanse<\/strong> en kie sal op hul beurt graag die bordjies wil verhang na &#8216;n loesing van 53-32 deur die Nories op hul tuisveld in Pretoria.<\/p>\n<p>Bastiaanse is netjies op dreef nadat hy die tweede meeste punte (53), n\u00e1 Viljoen, by die Akademieweek aangeteken het. Agsteman, <strong>Marko Kok<\/strong>, lyk ook na sy ou self met drie uithalervertonings by dieselfde week, terwyl daar ook groot opgewondenheid heers om weer vir haker, <strong>Ruan Jacobs<\/strong>, in aksie te sien.<\/p>\n<p>Klofies durf egter &#8216;n gedugte Blues-span aan. <strong>Jeandr\u00e9 Uithaler<\/strong>, ook in die SA o.18-groepe, sal nes die trio van die Garsies ook nog beskikbaar wees. <strong>Clinton Agu<\/strong> laat egter &#8216;n beduidende leemte vir die tuisspan. Agu geniet &#8216;n blaaskans voordat hy saam met Uithaler na die Kaap vertrek. Die bekwame <strong>Wikus Roos<\/strong> staan sy skoene vol in die voorry.<\/p>\n<p><strong>Die spanne:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Garsfontein t. Monument om 14:00 in Pretoria<\/strong><\/p>\n<p><strong>Garsfontein:\u00a0<\/strong>15 Junade Pasensie, 14 Junaide Stuart, 13 Levi Jordaan, 12 Keagan Knighton, 11 Drewyn Baron, 10 Derrick Kuhn, 9 Dian van Aswegen, 8 Lourenz de Jager, 7 Stefan van der Vyver, 6 JP Pieterse, 5 Derik Potgieter, 4 JJ Fourie, 3 Luan van den Berg, 2 Justin Blom, 1 Morn\u00e9 Coetzer.<\/p>\n<p><strong>Monument:\u00a0<\/strong>15 Loghan Langeveldt, 14 Jason Joubert, 13 Ruan Genis, 12 Juandr\u00e9 Ehlers, 11 Ewan van der Walt, 10 Jaydon Viljoen, 9 Evan Bernhardi, 8 Ryno van der Westhuizen, 7 Jordan Swanepoel, 6 Caleb Sparks, 5 Dean Hartman, 4 Vincent Roberts, 3 Danie Smith, 2 Regardt Ernst, 1 Ziggy Katiza.<\/p>\n<p><strong>Noordheuwel t. Waterkloof om 13:10 in Krugersdorp:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Noordheuwel:\u00a0<\/strong>15 Jeandr\u00e9 Uithaler, 14 Jaydan Steyn, 13 Brandon Pieters, 12 Kieran Reid, 11 Aidan Bester, 10 Pablo Moeketsane, 9 Gillie Diedericks, 8 Armand van Eck, 7 Juandr\u00e9 de Villiers, 6 Andrew Lambert, 5 Jared Coetzer, 4 Robert Hurn, 3 Steph Botha, 2 Wikus Roos, 1 Skuttie Bezuidenhout.<\/p>\n<p><strong>Waterkloof:\u00a0<\/strong>15 Tiaan Posthumus, 14 Ross Adams, 13 Meyer Pretorius, 12 Dylan Botha, Jaiden Badenhorst, 10 Ronan Bastiaanse, 9 Marcel Tsiakos, 8 Marko Kok, 7 Hugo Dercksen, 6 Divan Botha, 5 Dawid Prinsloo, 4 Codi Binneman, 3 Jedri Swart, 2 Ruan Jacobs, 1 Alexander Elliott.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos dit &#8216;n kampioenspan betaam het Ho\u00ebrskool Garsfontein reeds sy plek in die halfeindstryd van die SDC Noordvaal Cup se Beker-afdeling bespreek, voordat drie van sy sleutelspelers verdaag. Volg al die Noordvaal Beker-aksie regstreeks op\u00a0SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com) en Kanaal 216.\u00a0 Die Bere, steeds onoorwonne in vanjaar se reeks, groet eersdaags vir Luan van den [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":77985,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-77874","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/77874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=77874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/77874\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/77985"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=77874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=77874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=77874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}