{"id":7796,"date":"2017-08-16T05:33:20","date_gmt":"2017-08-16T05:33:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/stryd-om-titel-van-rustenburg-been-van-hoerskole-sewes-reeks-gaan-fel-wees\/"},"modified":"2017-08-16T05:33:20","modified_gmt":"2017-08-16T05:33:20","slug":"stryd-om-titel-van-rustenburg-been-van-hoerskole-sewes-reeks-gaan-fel-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7796","title":{"rendered":"Stryd om titel van Rustenburg-been van Ho\u00ebrskole Sewes-reeks gaan fel wees"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7795\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Rustenburg-1.png\" width=\"340\" height=\"340\" alt=\"Rustenburg 1\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Rustenburg-1.png 550w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Rustenburg-1-300x300.png 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/08\/Rustenburg-1-150x150.png 150w\" sizes=\"auto, (max-width: 340px) 100vw, 340px\" \/>Daar sal dalk nie 16 spanne tydens die Ho&euml;rskool Rustenburg se been van die Ho&euml;rskole Sewes-reeks in aksie wees nie, maar die been beloof om die felste van al die toernooie tot dusver in die reeks te wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die reeks hervat Vrydag en Saterdag met toernooie in Rustenburg sowel as Durban na die eerste twee toernooie van die nuwe reeks vanjaar in Februarie in Kimberley en Bloemfontein plaasgevind het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die toernooi sal regstreeks via Internet TV op Fanstream.co.za gebeeldsend word. Wedstryde kan via selfoon, tablet, skootrekenaar en Slim TV&rsquo;s gekyk word. Al die groepwedstryde vind Vrydag plaas, terwyl die uitspeelwedstryde vanaf 09:00 op Saterdag gespeel sal word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, die Ho&euml;rskool Rustenburg, sal teen Die Anker van Brakpan en Wagpos in sy groepwedstryde sake om &lsquo;n gunstige plek in die kwarteindrondes uitspook. Buiten Rustenburg behoort die Ho&euml;rskool Alberton, Kempton Park, Waterkloof, Lichtenburg, Noordheuwel en Montana almal sterk aanspraakmakers op die titel as kampioen te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kempton Park se kanse het &lsquo;n hupstoot gekry as gevolg van die feit dat sy eerste rugbyspan verlede Saterdag met 27-37 in die kwarteindronde van die Virsekerbeker teen Garsfontein vasgeval het. Kempies se breier, Kwagga Loubser, het verlede jaar as afrigter van EG Jansen die Noordvaal Sewes-toernooi verower. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Montana van Pretoria is ook &lsquo;n skool wat sy sewes ernstig opvat en kan nooit ligtelik opgeneem word nie. Lichtenburg kan indien Bertru Jones en Henk Venter vir die span uitdraf &lsquo;n sterk aanspraakmaker op die titel wees. Jones is glo reeds op die SA Sewes-akademie se radar, terwyl Venter een van die beste spelers in die land is wat nie vanjaar op die Cravenweek in aksie was nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kampioen sal vir himself &lsquo;n plek in die Kampioen van Kampioene-toernooi later vanjaar in Oktober bespreek. Goudveld-Ho&euml;rskool van Welkom en Louis Botha van Bloemfontein het reeds hul plekke in die spogtoernooi bespreek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die eindstryd van die o.18-toernooi in Rustenburg sal om 13:20 beslis word. In die o.15-toernooi sal die eindstryd om 15:00 gespeel word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die o.15-afdeling is daar agt spanne wat sake om die titel sal uitspook. Hulle is Rustenburg, Die Anker, Dr. Malan, Wesvalia, Krugersdorp High, Montana, Alberton, Ho&euml;rskool Middelburg, Kempton Park en Wagpos. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die reeks word deur die welbekende in seweskringe Darryl Weir georganiseer. Weir het ook help re&euml;l aan die gewilde @lantic Sewesreeks wat destyds &lsquo;n belangrike rol in die ontwikkeling van Blitsbokke soos Branco du Preez, Hoffman Maritz, Cecil Afrika en Justin Geduld gespeel het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Spelers wat aan die Ho&euml;rskole Sewes-reeks deelneem sal ook in aanmerking kom om later vanjaar saam met verteenwoordigende spanne aan die Dubai Sewes deel te neem. Travel en Sport identifiseer spelers tydens die toernooie wat dan uitnodigings sal ontvang om in Desember saam met die toergroepe te reis. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die Poele: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Poel A:<\/strong> Ho&euml;rskool Alberton, Lichtenburg, Selly Park.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>Poel B:<\/strong> Kempton Park, Dr. Malan, Waterkloof.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>Poel C:<\/strong> Noordheuwel, Montana, Wesvalia.<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>Poel D:<\/strong> Die Anker, Ho&euml;rskool Rustenburg, Wagpos. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die bepalings: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrydag, 18 Augustus 2017<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>A-veld: 15:00 &ndash;<\/strong> Rustenburg t. Wagpos; <strong>15:40 &ndash;<\/strong> Dr. Malan t. Waterkloof;<strong> 16:20 &ndash;<\/strong> Noordheuwel t Wesvalia; <strong>17:00 &ndash;<\/strong> Ho&euml;rskool Alberton t. Selly Park; <strong>17:40 &ndash;<\/strong> Die Anker t. Rustenburg; <strong>18:20 &ndash;<\/strong> Kempton Park t Dr. Malan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>B-veld: 15:20 &ndash;<\/strong> Montana t. Wesvalia; <strong>16:00 &ndash;<\/strong> Lichtenburg t. Selly Park; <strong>16:40 &ndash;<\/strong> Die Anker t. Wagpos; <strong>17:20 &ndash;<\/strong> Kempton Park t. Waterkloof; <strong>18:00 &ndash;<\/strong> Noordheuwel t. Montana;<strong> 18:40 &ndash;<\/strong> Ho&euml;rskool Alberton t. Lichtenburg. <\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar sal dalk nie 16 spanne tydens die Ho&euml;rskool Rustenburg se been van die Ho&euml;rskole Sewes-reeks in aksie wees nie, maar die been beloof om die felste van al die toernooie tot dusver in die reeks te wees. Die reeks hervat Vrydag en Saterdag met toernooie in Rustenburg sowel as Durban na die eerste twee [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7795,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7796","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7796","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7796"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7796\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7795"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7796"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7796"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7796"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}