{"id":7866,"date":"2017-09-26T12:06:09","date_gmt":"2017-09-26T12:06:09","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/nuwe-skolereeks-in-die-sentrale-streek-geloots\/"},"modified":"2017-09-26T12:06:09","modified_gmt":"2017-09-26T12:06:09","slug":"nuwe-skolereeks-in-die-sentrale-streek-geloots","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7866","title":{"rendered":"Nuwe skolereeks in die sentrale streek geloots"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7380\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_AHSKroonstad.jpg\" alt=\"NewsG AHSKroonstad\" width=\"304\" height=\"345\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_AHSKroonstad.jpg 336w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/03\/NewsG_AHSKroonstad-265x300.jpg 265w\" sizes=\"auto, (max-width: 304px) 100vw, 304px\" \/>&#8216;n Nuwe opwindende skolereeks sal volgende jaar in die sentrale streeks geloots word. Dit sal wel die einde van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga asook Volksblad-liga (voorheen Jip-liga, vir o.15-spanne) beteken.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit is nog nie bekend wat die nuwe reeks se impak op die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) en Colts-liga (vir die kleinste van die kleinskole) sal he nie.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Sentrale Skole-reeks is op reekse soos die Tuks-reeks en die NWU Pukke-reekse gegrond. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Massadeelname bly vir hulle \u2018n prioriyeit en dit is dan van belang dat&nbsp; B en C spanne ook \u2018n geleentheid kry om gereeld deel te neem vir hulle skole.&nbsp; Die skole se B en C spanne kry nie noodwendig genoegsame blootstelling in hulle eie ligas nie,&#8221;&nbsp;<span style=\"color: #000000;\">het Paul Sauer, skoolhoof van Goudveld-Ho<\/span><span style=\"color: #000000;\">\u00ebrskool, gese.<\/span>&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skole streef \u2018n lekker interskole na wat weer goeie dae kan laat herleef dat \u2018n skool \u2018n lekker vol program op \u2018n Saterdag vir sy gemeenskap kan bied.&nbsp; Al die skole kry nie noodwendig hierdie blootstelling in hulle verskeie ligas nie en daarom meer wedstryde nader aan mekaar met die hele skool.&#8221;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Agt skole sal aan die reeks in rugby, netbal en hokkie teen mekaar deelneem. Die agt skole is Noord-Kaap, Diamantveld, Sentraal, Goudveld-Ho\u00ebrskool, Fichardtpark, Voortrekker, Witteberg en Jim Fouch\u00e9.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die skole is in twee groepe van vier elk ingedeel. Sentraal van Bloemfontein is saam met Fichardtpark, Noord-Kaap en Witteberg van Bethlehem in &#8216;n groep geloot. In die ander groep van Voortrekker van Bethlehem, Diamantveld, Jim Fouch\u00e9 en Goudveld sake teen mekaar uitspook.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Spanne sal na die groepfase ook mekaar in uitspeelwedstryde pak. Daar word beplan dat die uitspeelwedstryde soos met die Kovsiestreek-kompetisie op Shimlapark aangebied sal word.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad en Welkom Gimnasium is die twee skole wat &#8216;n koue skouer gekry het. Rooiskool se eerstespan is vanjaar as kampioen van die Griffon-liga gekroon en is in die halfeindronde van die Shimla-liga deur Noord-Kaap getroef.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Welkom Gimnasium het die afgelope drie seisoene slegs een keer in die Griffon-liga die knie gebuig. Gimmies het vanjaar in die halfeindronde van die Griffon-liga met 42-24 teen Rooiskool verloor.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Nuwe opwindende skolereeks sal volgende jaar in die sentrale streeks geloots word. Dit sal wel die einde van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga asook Volksblad-liga (voorheen Jip-liga, vir o.15-spanne) beteken.&nbsp; Dit is nog nie bekend wat die nuwe reeks se impak op die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) en Colts-liga (vir die kleinste van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7380,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7866","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7866"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7866\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7866"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7866"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}