{"id":7985,"date":"2018-04-08T05:47:57","date_gmt":"2018-04-08T05:47:57","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/boishaai-neem-kiwi-wraak\/"},"modified":"2018-04-08T05:47:57","modified_gmt":"2018-04-08T05:47:57","slug":"boishaai-neem-kiwi-wraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=7985","title":{"rendered":"Boishaai neem Kiwi-wraak; Gimmies looi leeutemmers"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7984\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/04\/NewsGRossBraude.jpg\" alt=\"NewsGRossBraude\" width=\"360\" height=\"241\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" \/>Die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl se rugbyspan sal di\u00e9 skool se W\u00eareld-skolefees ter viering van sy 150ste bestaansjaar met \u2018n tikkie suur by die soet onthou. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai kon daarin slaag om wraak teen Christchurch Boys\u2019 High van Nieu-Seeland in die hoofwedstryd hier te neem deur met 25-7 as oorwinnaars van die veld te stap. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voor die fees het Boishaai slegs een keer sedert die begin van die 2015 seisoen die knie gebuig. Dit was verlede jaar teen die einste Christchurch Boys\u2019 High (38-36) op toer verlede jaar deur Nieu-Seeland. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die suur sal van die Paarliete se eerste nederlaag op Suid-Afrikaanse bodem teen die Jaquares (19-10) sedert 2014 vroe\u00ebr tydens die fees wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai se heelagter, Riis du Plessis, het elke keer gevaarlik teen die Nieu-Seelanders gelyk wanneer hy in besit geplaas is. Hy is die seun van die Prins van Vleuels, Carel du Plessis. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span het ook die oud-Bok Fritz van Heerden se seun Emile op slot, wat self gister in die los gewoel het. Die span se agtsteman, Evan Roos, \u2018n blink vertoning met twee drie\u00eb afgerond.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u2018n Hele paar van Grey-kollege se teenstanders sal nie lekker slaap oor die voortuitsig om die span van Bloemfontein te pak na afloop van die W\u00eareld-skolerugbyfees hier nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey het gister geen probleme ondervind om Hartpury College van Engeland met 60-0 te verniel nie. Hartpury College se agtsteman, Joe Howard, is deur die skeidsregter, Nathan Swartz, in die 12de minuut met \u2018n rooikaart van die veld gejaag. Dit het die besoekers se saak verder besleg. Grey se Deon le Roux is met ses minute se speeltyd ook deur Swartz na \u2018n hoogvat van die veld gejaag. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey se vleuel Ian Small-Smith het \u2018n blink vertoning gelewer. Hy het \u2018n driekuns aan drie\u00eb behaal danksy die feit dat hy elke geleentheid om te gaan druk aangegryp het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die flank De Wet Marais sal indien hy op sy vertonings tot dusver voortbou moeilik uit vanjaar se SA Skole-span gehou word. Die skakelpaar, Ross Braude en Zander du Plessis, was die groot planmakers agterlangs. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Paarl Gimnasium se span sal breed glimlag na sy sege van 38-36 oor die Jaquares van Argentini\u00eb. Gimmies se afrigters, Pieter Rossouw en Helmut Lehmann, het \u2018n takties uitstekende wedstrydplan in plek gehad om die besoekers uit te oorl\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die feit dat Gimmies ook sy tweede span in sy eerste wedstryd van die toernooi kon inspan om die Rhinos van Amerika met 84-7 te troef, het gehelp dat sy eerstespan vars was na hy ook tydens die vakansie op die Noord\/Suid-toernooi in aksie was. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Veral die feit dat Boishaai sy eerste nederlaag op Suid-Afrikaanse bodem sedert 2014 Woensdag teen die Jaquares (19-10) sal Gimmies vroe\u00eb hoop vir vanjaar se interskole gee. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gimmies se flank Dean Nieuwoudt was uitmuntend en het die Jaquares letterlk en figuurlik uit hulle tokse geduik. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het \u2018n toer beleef wat hy gou van sal wil vergeet. Die enigste positief wat Affies uit sy sege van 17-5 oor die AP Dragons kan neem is die feit dat hulle as oorwinnaars van die veld gestap het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hilton College se heelagter, Gareth Schreuder, het 25 van sy span se punte in sy oorwinning van 78-19 oor die Rhins aangeteken. Hy het een keer die doellyn oorgesteek, sewe van sy span se drie\u00eb verdoel en ook met \u2018n strafdoel geslaag. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die flank, Josef Elphick, het ook \u2018n driekuns aan drie\u00eb vir Hilton behaal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Transvalia se agtsteman, Raynardt Nel, was gister in die sewende hemel na sy span se slagting van 106-5 teen HTS Dani\u00ebl Pienaar van Uitenhage tydens die Noord-Suid Derby in Middelburg. Nel het \u2018n ongelooflike sewe keer die doellyn oorgesteek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy speel gewoontlik haker vir Transvalia, maar het duidelik die ekstra vryheid op agtsteman geniet. Die span van Vanderbijlpark het teen rustyd met 36-5 voorgeloop en in die tweede helfte kon die Tiere van HTS Dani\u00ebl Pienaar nie meer al die gate toestop nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die hoogtepunt van die Noord-Suid Derby wat vanjaar ter viering van die Ho\u00ebrskool Middelburg se eeufees is, sal die kragmeting tussen Transvalia en HTS Drostdy se Donkies wees. Albei spanne is nog onoorwonne en kan vanjaar saam met die groot honde blaf. Die Donkies het Marais Viljoen met 59-14 kaf gedraf. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In Johannesburg het St Stithians College danksy \u2018n reuse strafdoel deur sy losskakel, Deon Fourie, in die doodsnikke \u2018n sege van 41-38 oor St John\u2019s College gebuit. Fourie het die bal van 60 meter oorgeklits. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Oos-Moot van Pretoria is vir die derde keer as kampioen van die grootste skolerugbyweek ter w\u00eareld, die Mauritz Hansen-week in Mookgopong, gekroon. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oos-Moot het Witteberg van Bethlehem gister in \u2018n spannende eindstryd met 28-26 verslaan. Die span van die Jakarandastad het ook in 2015 en 2016 die kroon gedra.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AL DIE UITSLAE<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>W\u00caRELD-SKOLEFEES<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey-kollege 60, Hartpury College 0; Affies 17, AP Dragons 5; Paarl Gimnasium 38, Jaquares 36; Hilton College 78, Rhinos Rugby 19.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NOORD-SUID DERBY&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Transvalia 106, HTS Dani\u00ebl Pienaar 5; HTS Drostdy 59, Marais Viljoen 14; Kearsney College 36, Ho\u00ebrskool Middelburg 17.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>GLENWOOD FEES&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Montana 44, Louis Botha 17; Jim Fouch\u00e9 37, Centurion 29; Midstream College 43, Ligbron 31; Goudveld-Ho\u00ebrskool 22, DF Malan 22; Grey-kollege III 24, Potchefstroom Volkskool 20.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>SUIDKUS-TOERNOOI&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Nico Malan 38, Wonderboom 9; Sentraal 36, Bergsig Akademie 7.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>MAURITZ HANSEN-WEEK&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oos-Moot 28, Witteberg 26; Ellisras 20, Ho\u00ebrskool Tuine 14; HTS John Vorster 27, Hans Strijdom 21; Lydenburg 43, HTS Witbank 7; Piet Potgieter 28, Pionier 14; Hugenote (Springs) 33, Northcliff 10.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl se rugbyspan sal di\u00e9 skool se W\u00eareld-skolefees ter viering van sy 150ste bestaansjaar met \u2018n tikkie suur by die soet onthou. Boishaai kon daarin slaag om wraak teen Christchurch Boys\u2019 High van Nieu-Seeland in die hoofwedstryd hier te neem deur met 25-7 as oorwinnaars van die veld te stap. Voor die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7984,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-7985","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=7985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/7985\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=7985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=7985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=7985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}