{"id":8132,"date":"2018-02-13T15:54:54","date_gmt":"2018-02-13T15:54:54","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/die-bulldogs-se-byt-al-harder-in-2018\/"},"modified":"2018-02-13T15:54:54","modified_gmt":"2018-02-13T15:54:54","slug":"die-bulldogs-se-byt-al-harder-in-2018","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8132","title":{"rendered":"Die Bulldogs se byt al harder in 2018"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8130\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/NewsGThinusPienaar.jpg\" alt=\"NewsGThinusPienaar\" width=\"340\" height=\"228\" \/><span style=\"color: #000000;\">K<\/span><span style=\"color: #000000;\">an Parel Vallei se eerstespan vanjaar weer skoonskip in die Westelike Provinsie se A1-liga maak?<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Bulldogs van Parel Vallei het verlede jaar gewys da thy nie sy gelyke in die A1-liga het nie. Die span mik in 2018 daarna om weer as die voorste span in die liga af te sluit asook om &#8216;n paar Premier B-liga spanne die skrik op die lyf te jaag.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die WP Rugbyunie het boonop vir die skool vier bepalings teen skole uit die Premierliga B-afdeling gegee om homself teen te meet. Parel Vallei het in 2017 sy man teen twee skole in die liga, DF Malan (11-18) en die Ho\u00ebrskool Strand (0-19), gestaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vanjaar sal hulle teen Stellenberg, Brackenfell, Ho\u00ebrskool Bellville en Monumentpark van die Premierliga B te staan kom. Parel Vallei het nou twee jaar in \u2018n ry aansoek gedoen om in die afdeling te speel. WP Rugby sal na 2018 \u2018n goeie idee h\u00ea of die Bulldogs saam met die groter honde kan blaf. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span kom ook teen HTS Bellville in \u2018n vriendskaplike interskole met tien spanne te staan. \u201cStellies en Brakkies sal definitief harde neute wees om te kraak, maar is ons gereed op die uitdagings wat op ons wag. Buiten Stellenberg het ons junior spanne al sukses teen al die ander skole Monumentpark, Ho\u00ebrskool Bellville, Worcester Gimnasium en Strand behaal.\u201d het Thinus Pienaar, hoof van rugby by Parel Vallei, ges\u00ea. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar bestaan geen twyfel dat rugby by Parel Vallei teen \u2018n stewige pas groei nie. Die skool sal vanjaar vir die eerste keer in sy gekiedenis vyf rugbyspanne op toer stuur. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In 2014 het slegs een span op toer gegaan. Die trots van die skool sal vanjaar vir die eerste keer aan die Arthur Johnson-week in Mosselbaai deelneem. Dit word deur die Ho\u00ebrskool Punt aangebied. Die o.16A- en o.19B-spanne sal ook op die Arthur Johnson-week in aksie wees.<\/span><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignright size-full wp-image-8131\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: right;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/ParelVallei2018.jpg\" alt=\"ParelVallei2018\" width=\"398\" height=\"483\" \/><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die o.14A- en o.15A-spanne sal vir die vierde agtereenvolgende jaar aan die Kwagga-week deelneem, wat deur Ho\u00ebrskool Outeniqua in George aangebied word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">\u201cOns jaarlikse trans-provinsiale derby teen Pearson gaan sekerlik die hardste wees, maar na laasjaar sien almal uit na weerwraak by Camp Bulldog,\u201d het Pienaar ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Parrel Vallei het verlede jaar weg van die huis met 10-29 teen Pearson die knie gebuig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is slegs vyf spelers wat in 2017 vir die Bulldogs uitgedraf het, wat vanjaar weer verkiesbaar vir die span is. Hulle is Tauriq Karaan (vaskopstut), Minaw Gesha (flank\/agsteman), Julio Gous (senter), Gian de Beer (heelagter) en Trichardt Meij (losvoorspeler). <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Westelike Provinsie se Grant Khomo-week breier Angelo Fritz sal saam met Pienaar die span afrig. Fritz is die span se hoofafrigter, terwyl Pienaar ook die skool se rugbyorganiseerder is. Die span se hoofafrigter van die afgelope drie jaar, Stefan Kruger, het na Paul Roos Gimnasium geskuif.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Parel Vallei het vanjaar \u2018n talentvolle Graad 11 groep van meer as 40 spelers om vanuit te kies. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Parel Vallei se o.14-span word deur Jonathanm Schenk en Dean Williams gebrei. Williams is die Streeptruie se o.13-afrigter, terwyl Schenk vir Maties en die Vics op stut uitgedraf het. Pienaar en die WP-legende oom Piet Faasen is ook as spesialis-afrigters by die span betrokke.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kan Parel Vallei se eerstespan vanjaar weer skoonskip in die Westelike Provinsie se A1-liga maak? Die Bulldogs van Parel Vallei het verlede jaar gewys da thy nie sy gelyke in die A1-liga het nie. Die span mik in 2018 daarna om weer as die voorste span in die liga af te sluit asook om &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8130,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8132","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8132","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8132"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8132\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8132"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8132"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8132"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}