{"id":8288,"date":"2018-06-22T08:23:55","date_gmt":"2018-06-22T08:23:55","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/lsob-week\/"},"modified":"2018-06-22T08:23:55","modified_gmt":"2018-06-22T08:23:55","slug":"lsob-week","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8288","title":{"rendered":"Valke kan weer &#8220;kampioen&#8221; van LSOB-week wees"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8287\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/LSEN_Week.jpg\" alt=\"LSEN Week\" width=\"200\" height=\"200\" \/>Daar kan geen twyfel bestaan dat die suiwerste vlak van rugby in Suid-Afrika di\u00e9 voetb\u00f4l op skolevlak is nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Buiten die feit dat rugby sy ontstaan in Suid-Afrika grootliks te danke aan skole het, lok die spel op skoolvlak meer toeskouers as Curriebeker- of SuperRugby-wedstryde op &#8216;n weeklikse basis. Die spel wat op skoolvlak opgedis word is ook nog suiwer, met heelwat minder beklemtoning op verdediging en spelpatrone.&nbsp;<\/p>\n<p>Op skoolvlak is daar nie &#8216;n suiwerder toernooi as die LSOB-week (vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes). Feitlik geen van die agente wat tydens die Grant Khomo-, Akademie- of Cravenweke die land se volgende proffesionele spelers se handtekeninge sal jaag sal van Maandag af in Vanderbijlpark wees nie. Geen van die seuns is met beurse na Belvedere, Jan Kriel, NJ Heyns, Suiderberg, Elandspark of Jim van Tonder vir hul vermo\u00eb op die rugbyveld gelok nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Elkeen van die spelers wat van Maandag af in die Isak Steyl-stadion aan die toernooi deelneem, asook administrateurs wat betrokke is, doen dit vir die liefde van die spel. Daar is dus geen ander toernooi wat onder die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se vaandel aangebied word wat sy&nbsp;<strong>#LoveRugby<\/strong> veldtog so beklemtoon soos die LSOB-week nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Valke is verlede jaar as die nie-amptelike kampioen gekroon en behoort weer vanjaar &#8216;n sterk aanslag op die titel op sy tuisveld te loots. Die span het verlede jaar vir Boland in die hoofwedstryd in Durban met 25-12 die loef afgesteek. Daar kan vanjaar ook &#8216;n sterk aanslag van die Westelike Provinsie verwag word.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Valke sal op die eerste dag van die toernooi in die hoofwedstryd teen die Luiperds te staan kom. Die gasheer het vroe\u00ebr vanjaar die Goue Leeus BO (buitengewone onderwys) met 68-0 in &#8216;n opwarmingswedstryd kaf gedraf.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Die bepalings:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><strong>Maandag, 25 Junie 2018<\/strong><\/p>\n<p><strong>09:00 \u2013<\/strong> Blou Bulle vs Pumas<br \/><strong>09:00 \u2013<\/strong> Sharks vs Valke XV<br \/><strong>10:20 \u2013<\/strong> Goue Leeus vs Vrystaat<br \/><strong>10:20 \u2013<\/strong> Goue Leeus BO vs Griffons<br \/><strong>11:40 \u2013<\/strong> Westelike Provinsie vs Oostelike Provinsie<br \/><strong>13:00 \u2013<\/strong> Boland vs Suidwestelike Distrikte<br \/><strong>15:30 \u2013<\/strong> Valke vs Luiperds<\/p>\n<p><em><strong>BO = Buitengewone Onderwys<\/strong><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar kan geen twyfel bestaan dat die suiwerste vlak van rugby in Suid-Afrika di\u00e9 voetb\u00f4l op skolevlak is nie.&nbsp; Buiten die feit dat rugby sy ontstaan in Suid-Afrika grootliks te danke aan skole het, lok die spel op skoolvlak meer toeskouers as Curriebeker- of SuperRugby-wedstryde op &#8216;n weeklikse basis. Die spel wat op skoolvlak opgedis [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8287,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8288","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8288\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}